Herlaai data 6.5 x 55

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Pvdw »

Derik daai is amper die vinnigste node van2540 ft/s met 156 wat ek uit my Howa 22"loop kan kry. Ek sien kans vir tor eland koei met gemak op 200m met daai kombinasie nadat ek gesien het wat 150 Rhinos onder selle onstandighede doen.
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Spanner »

Dankie Peet. Dan hou ek hom daai dikte. Ek is baie gemaklik met daai lading, en ek dink die Oryx gaan goed presteer op daai spoed. N groot bonus is dat daai lading op dieselfde plek groepeer as my oefen lading wat 140gr Nosler CC is teen 2400f/s. En net dit alleen, is 'n bargain.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
1lum1nat1
Full Member
Full Member
Posts: 101
Joined: Wed Dec 19, 2012 2:18 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by 1lum1nat1 »

Pvdw wrote:Op 140s werk 385 ook maar vir die 130s gaan dit nie lekker werk nie.

Weet nie of iemand dalk al 355 op die 130 of ligter probeer het nie.

Ek skiet slegs 385 maar ek jag met of 150s of 156e en daarvoor vind ek 385 beter as 365.
Dankie Pvdw, ek is gesort met S385, en ek kan dit seker gebruik. Veilige begin punt en na watse tioe spoed sal ek kyk?

S355 is lyk my ook n probleem. Alternatiewe is 341 en 361, ek weet net nie wat sal die beste van die twee wees nie en waar om te begin nie. 341 en 355 op die creed is veilig tussen 36 tot en met 39gr tussen 130 en 140gr punte.

Edit: ek sien ook Somchem gebruik CCI250 primers, ek het 200.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
User avatar
SoutieBoer
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Tue Jan 23, 2018 7:01 am

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by SoutieBoer »

Ek skiet 130gr Berger VLD hunting / Vihta N560 / Lapua doppe / CCI Primer en 2800 fps (Tikka 6.5x55 SV). Ek het ook Swift Scirocco 2 geskiet, maar Berger was beter...

Baie akkuraat vir target shooting ( Bisley kompetisie 300m -600m). En ek hou hulle ook vir jag...
I chose the 6.5x55 caliber, to make sure that the kwesbokke from my friend's .270's and 30-06's are safely taken care of... :laugh:
Post Reply