...dalk 'n bosluis op sy oor!DWB wrote:Dalk net 'n voorstel om die jakkals so rapsie regs te skuif soos hier?
Anders bitter mooi!
Jaracal Reeks "Goodies"
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Stem saam met Frikkie en Douw se idee ekt dit in my laaste post op 8 November ook voorgestelandre007 wrote:Heinrich. Ek hou ook meer van die oue maar die nuwe 1 is aanvaarbaar. Wat van n kruishaar/gedeeltelikke kruishaar in die sirkel bysit?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Die voorstelle tov die kruishaar.
Jaracal forum is maar een afdeling van Jaracal en sal die kruishaar nie funksioneel/pas by die die ander afdelings nie.
Die nuwe logo lyk vir my is ook meer algemeen aanvaar en aangesien die vorige "nuwe een" reeds die meerderheid stemme gekry het is ek van mening dat 'n stemming nie nodig is nie, tensy daar gestem word vir die twee kleure of 'n enkele kleur vir die nuwe logo.
Hier is die pryse van die klere wat ek van Petri ontvang het net eers vir kennisname.
Petrie gaan die breathable hemde se pryse kry en sal hy dan fotos opsit en dan die bestellings neem.
Daar sal per maand bestellings geneem word en die bestellings sal sluit op 'n sekere datum om die bestellings vir daardie maand te voltooi en uit te stuur.
Die bestellings sluit nie posgeld in nie.
Pryse:
Pet met logo voor/website agter: R70
Camo jag hoed logo voor/website agter: R105
T-Hemp logo + website: R95
Golf hemp logo voor + website:
S-XXL : R200
3XL-5XL : R210
Olyf en Khaki jag hemde + logo en website: R210
Two Tone jag hemp logo voor + website:
S-XXL : R225
3XL-5XL: R245.
Combo Deal: Enige jag hemp + enige hoed/pet + Golfer of T-hemp = 5% afslag.
Posgeld: R30.
Produk kodes:
Khaki pet – JKP
Olyf pet – JOP
Camo jag hoed – JCH
T-Hemp – JTH
Golf Hemp – JGH
Khaki Jag hemp – JKJH
Olyf Jag hemp – JOJH
Two –Tone jag hemp – JTTH.

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Dankie Hein. Ek dink die nuwe "nuwe" logo lyk goed soos hy is in die kleure. Ek persoonlik verkies dit ook sonder die teleskoop.
Die jaghempde, gaan hulle kort of langmou wees?
Sodra die bestellings oopmaak is my naam op.
Die jaghempde, gaan hulle kort of langmou wees?
Sodra die bestellings oopmaak is my naam op.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Heinrich. Dit lyk gaaf. Kan Petri vir ons n prys gee vir los aanwerk logos om op ons bestaande klubhemde ens aan te werk en indien moontlik in watter kleure hy dit kan verskaf (agtergrond lap en stiksel)?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Ek dink nie daar behoort 'n probleem te wees nie en hy behoort hier te kom inloer en sal dan verseker die vrae beantwoord.
Groete
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Ek dink die 2 kleure laat kom die nuwe logo tot sy volle reg, lyk baie goed.
As ek moet stem vir dit: definitief 2 kleur.
As ek moet stem vir dit: definitief 2 kleur.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Ek stem saam.Kalahari wrote:Ek dink die 2 kleure laat kom die nuwe logo tot sy volle reg, lyk baie goed.
As ek moet stem vir dit: definitief 2 kleur.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Sal daar moontlik ook plakkers beskikbaar wees met die logo. Daar is 'n spesiale plekkie agterop my trokkie vir dit.... :-)
Ek stem ook vir die nuutste logo in die 2 kleure.
Ek stem ook vir die nuutste logo in die 2 kleure.
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Ek stem, en miskien nog een bietjie groter om op die deure te plak.Pieter Vorster wrote:Sal daar moontlik ook plakkers beskikbaar wees met die logo. Daar is 'n spesiale plekkie agterop my trokkie vir dit.... :-)
Ek stem ook vir die nuutste logo in die 2 kleure.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Lyk baie goed.Sal mooi lyk op n Khaki hemp.
Ek sal ook verseker een vat
Miskien kan Petri ons name onder die logo sit of aan die ander kant as die website dalk onder die logo kom?
Ek sal ook verseker een vat
Miskien kan Petri ons name onder die logo sit of aan die ander kant as die website dalk onder die logo kom?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Mamma het gesê sy sal vir my 'n hemp koop met die logo vir Kersfees
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Daar sal plakkers beskikbaar wees.smitjs wrote:Ek stem, en miskien nog een bietjie groter om op die deure te plak.Pieter Vorster wrote:Sal daar moontlik ook plakkers beskikbaar wees met die logo. Daar is 'n spesiale plekkie agterop my trokkie vir dit.... :-)
Ek stem ook vir die nuutste logo in die 2 kleure.
Ons sal in hierdie week alles finaliseer met fotos, pryse, bestel prosedure ens, sodra die logo gefinaliseer is.
Lekker week,
Petrie.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
hierdie lyk top mensejaracal wrote:Die wit en swart versoek: Groete
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Die klere is nou te koop.
Sien die volgende topic:
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=27285
Hierdie topic word nou gesluit.
Groete
Heinrich
Sien die volgende topic:
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=27285
Hierdie topic word nou gesluit.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter