OPS Mooihuil 2013

Post Reply
User avatar
Dirkie van Wyk(skoffel)
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Mon Nov 07, 2011 6:54 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by Dirkie van Wyk(skoffel) »

as die manne ook nie te haastig is woensdag aand nie kan ons Grootfontein se RIETE ook bywoon,mens kan dans en die drank is ook nie te duur nie ++>:

Groete

Skoffel
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by Francois Marais »

Manne

Ek log amptelik af tot na die ops, gaan nie my laptop saamkarring nie....en ek trek al more oggend.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
cg rossouw
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by cg rossouw »

Veilig ry manne, sien Woensdag.
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by Boertjie »

FM

Gaan jy darem so paar groen botteltjies hoesgoed saam neem?Die pad gaan mos lank word
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by Rooies »

Douglas/Prieska le mos halfpad tussen die grens en Cradock ,Boera. Jy begin weer eerste.

:laugh: :laugh: :laugh:
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by Boertjie »

Redds

Ek hoop nie jy is passesier op daardie cruiser nie.Julle 2 saam kan nie n goeie ding wees nie.
FM kan mos sommer oorslaap daar by jou.Julle sal seker moeg word later die aans ;D
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by Rooies »

Hou jy net daai pad dop wat Cradock toe loop Woensdag...........
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by Boertjie »

Ou Redds

Saak is reg, gaan lekker wees om weer ons klomp bymekaar te wees.Net jammer Norton kan nie kom nie.
sakkievanheerden
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by sakkievanheerden »

Reds
Ou Boere se hy kry sommer Dinsdag erg brongietus so smag hy na FM se hoesstroop.Ek help hom net nie weer daaraan drink soos laas jaar se OPS toe hy agter die muur vir die manne weg gekruip het nie.Hy het skoon sy steak in BULLETS gemis daai aand.
Groete
Sakkie
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by Dawie D »

Dagse Manne

Nou Ja die OPS is hier en die eerst bakkie het al opgedaag(Doons) ons het ook darem al so 4 jakkies vanoggend uit die lug uit gesien toe ons oor een van die plase vlieg, ek het vir hulle groete gestuur en gese hulle moet net sterk staan tot Donderdag aand toe.

Julle manne moet mooi ry.

Groete Dawie
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by Wayne »

To all the lucky ones, may you all have a great time and vlekkie a 11.1.11 time. Make new friends, rekindle old friendships and make good memories.
Wayne
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by Jakkalsgat »

Aan al die manne wat more deur Bloem trek oppad na die OPS toe, daar is vir elkeen 'n koppie koffie by die garage.

111 Benaderylaan, Fichardtpark

Groete en ry veilig
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by Rooies »

Kan ek myne asb laat omruil vir 3 pakkies wine gums??? Gee sommer vir die eerste een wat daar stop
om saam te bring.

dankie
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by Jakkalsgat »

Wortel

Jy slaap te laat, die eerste manne was al hier vir koffie maar ek stuur vir jou.

Manne julle moet asb almal veilig ry!
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
stan man

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by stan man »

manne ek is amptelik ,seer jaloers op julle.volgende keer het ek miskien die finansies en tyd om saam te gaan.
ek wens julle almal n baie voorspoedige ops toe,al is dit op die laaste dag. en mag die Vader julle almal veilig terug ly na julle huise toe.
User avatar
Foxhound
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by Foxhound »

Is daar al nuus oor getalle vir die OPS

Groete
En geniet dien Sondag

Foxhound
ambessa
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Sun Mar 17, 2013 7:17 am

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by ambessa »

Hallo almal

Lekker gewees saam met die klomp manne.

Groete Ambessa
Jason
Full Member
Full Member
Posts: 171
Joined: Sat Feb 28, 2009 9:59 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by Jason »

Baie lekker naweek gewees saam lekker mense!
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by Jakkalsgat »

Geluk Jason, verstaan julle het mooi gemaak.
User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by Martin Marais »

Baie lekker naweek gewees. Dankie aan Dawie en almal wat gehelp het om alles te organiseer. Julle het regtig baie moeite gedoen,en ons almal waardeer dit opreg. Dankie ook aan al die vriendelike en behulpsame grondeienaars.Dankie ook aan Alan D dat hy my saamgenooi het as sy spanmaat.

Groete
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by visstok »

Dawie

Baie dankie, dit was nou wragtig n lekker ops gewees, dankie vir al jou moeite en reelings!

Dankie ook aan almal wat daar was, het lekker saam julle manne gekuier!

Het iemand nie dalk vanoggend n swart plastiek toolbox gevind daar erens nie, binne in is roeper en so paar los goed? As iemand hom gevind het, my net groot asb laat weet.

Groete Alex
User avatar
Fanie Maritz
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Mon Nov 22, 2010 12:05 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by Fanie Maritz »

Dawie

Baie dankie vir al die reelings en moeite ons het die naweek baie geniet.
Ook Cradock se boere wat so betrokke en hulpvaardag was op die plase en ek hoop die bakkies wat nog da roer vir n aand of wat stamp nog n klomp jakke en KATTE.

Dankie manne wat die naweek da was lekker gekuier en moeg gelag julle mag maar.Hoop almal is darem al veilig en by die huis.

Fanie M
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by Freek »

Klink of daar darrem 'n paar kadawers was vir die studente om na te kyk... Wel gedaan manne.
User avatar
Arno Pienaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by Arno Pienaar »

Naand manne
100 Jakkalse en Katte deur die bakkies geskiet en 20 deur die choppers,die choppers het net koordinate geskiet.oom Dawie baie dankie vir n lekker OPS alles was net lekker en ons het dit geniet.
Lekker aand
Arno Doons Pienaar
User avatar
JopieFourie
Full Member
Full Member
Posts: 163
Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm

Re: OPS Mooihuil 2013

Post by JopieFourie »

Dag se almal.

Dawie, baie dankie vir alles ek so naweek brood nodig gehad. Die OPS was baie goed georganiseer jy kan trots wees op jouself en die andere wat betrokke was.

Dankie ook aan almal wat daar was vir 'n lekker tyd.

Groete.
Post Reply