Page 9 of 45
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Wed Oct 10, 2012 9:54 pm
by JAGTERSREG-JRM
Baie Welkom Marius,
Die 9.3 is maar net in n ander klas.................
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Thu Oct 11, 2012 10:43 am
by Marius Botha 10
[glow=red,2,300]Die 9.3 is maar net in n ander klas.................
Nou praat jy my taal!!!!!!!!!!!!!
Ek sal tog maar 'n foto neem en bietjie spog (ek hou nie eintlik van "brag" nie

)
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Thu Oct 11, 2012 10:47 am
by DWB
Ons wag vir hom!
Skree maar as jy nie weet hoe om hulle op te laai nie.
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Thu Oct 11, 2012 4:53 pm
by JAGTERSREG-JRM
Marius Botha 10 wrote:
[glow=red,2,300]Die 9.3 is maar net in n ander klas.................
Nou praat jy my taal!!!!!!!!!!!!!
Ek sal tog maar 'n foto neem en bietjie spog (ek hou nie eintlik van "brag" nie

)
Marius n man mag mos maar brag oor sy hart se punt veral as ander manne ook die wardering het.......
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Fri Oct 12, 2012 6:41 pm
by Marius Botha 10
DWB,
Help asb, ek kry nie op gelaai nie.

Vertel my asb hoe.
Thanks.
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Fri Oct 12, 2012 7:34 pm
by Tinusvrey
Naand manne!
Wil die manne wat nie self laai nie so n bietjie paar rekker resepte vir on opsit nie? Sal dit baie wardeur.
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Sat Oct 13, 2012 8:22 am
by Flip Nel
Tinusvrey
Hier is 'n link na wat die manne 'n vorige keur gepost het
http://jaracal.com/index.php/topic,1653 ... l#msg27354
groete
Flip
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Sun Oct 14, 2012 7:34 pm
by Hilux01
Marius
As jy fotos email kan ek dit vir jou opsit
Groetnis
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Mon Oct 15, 2012 12:06 pm
by Dweetster
Deon spot met hom self, Hy is nie so dik nie. Iemand het eendag gese jy slaan nie 'n 12'' spyker met 'n 2pond hammer nie

. (as julle weet wat ek bedoel)
Se maar as ek weer kan help ou Deon.
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Mon Oct 15, 2012 12:20 pm
by IceRoss
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Mon Oct 15, 2012 12:39 pm
by DWB
Dweetster wrote:
Deon spot met hom self, Hy is nie so dik nie. Iemand het eendag gese jy slaan nie 'n 12'' spyker met 'n 2pond hammer nie

. (as julle weet wat ek bedoel)
Se maar as ek weer kan help ou Deon.
D'uard, ek het jou nou verloor, jy moet maar die betekenis vir my PM

Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Tue Oct 16, 2012 9:29 am
by Lourens Potgieter
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Wed Oct 17, 2012 9:21 am
by Wouter Roets
Hallo Manne
Julle kan maar my naam ook hier opsit tedanke aan S&O!
Groetnis
Wouter
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Wed Oct 17, 2012 9:27 am
by DWB
Wouter jou stouter!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Ek het daai een op die lys gesien maar gedog dis nie die African nie!
Welkom!
Gaan jy hom AI?

Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Wed Oct 17, 2012 9:28 am
by IceRoss
Wouter sien jy dit was toe nie so seer nie?

Lekker om te weet jy het die "regte" besluit geneem n?? Toemaar ek spot net! Welkom by die 9.3 bende!
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Wed Oct 17, 2012 9:38 am
by Flip Nel
Wouter
Welcome to the club you are in good company

Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Wed Oct 17, 2012 9:54 am
by Stefan764
Wouter Roets wrote:
Hallo Manne
Julle kan maar my naam ook hier opsit tedanke aan S&O!
Groetnis
Wouter
Manne ek kon dam sens in Baas Wout se kop inpraat, hy koop nou nie meer die 9,3 nie

Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Wed Oct 17, 2012 10:01 am
by Lourens Potgieter
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Wed Oct 17, 2012 10:05 am
by DWB
Stefan764 wrote:
Wouter Roets wrote:
Hallo Manne
Julle kan maar my naam ook hier opsit tedanke aan S&O!
Groetnis
Wouter
Manne ek kon dam sens in Baas Wout se kop inpraat, hy koop nou nie meer die 9,3 nie
Nee wat Stef, ou Wout soek al lankal vir die een
Moet nou nie vandag met hom sukkel terwyl hy so bietjie "tender" voel nie
Ek sien Carl gaan ook een van die dae by ons aansluit!
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Wed Oct 17, 2012 10:09 am
by Lourens Potgieter
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Wed Oct 17, 2012 10:22 am
by Lourens Potgieter
As dit die CZ is gaan daai 7x64 CZ baie mooi saamgaan as 'n kleinboet....

Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Wed Oct 17, 2012 10:47 am
by Wouter Roets
Sully
Jy tender ne! Ai manne ek het slegte nuus, die geweer is blykbaar Maandag verkoop en nooit afgehaal van die lys nie!
Deeg as ek hom kon Ackley sou ek! Dit is dan wanner jy die Ferrari sticker agter op die Toyota kan plak!
Groetnis
Wout
Ps Lyk nie vandag is my dag nie! Moes maar liewer in die bed gebly het vanmore met hierdie snaakse hoofpyn en 11-1-11 smaak in my bek. Eers breek f*&%#n m*&$@onders in by die plaas gestraand net nadat ons gery het en steel en plunder, dan bel Sully met hierdie 11-1-11 nuus, wat is volgende?
Groetnis
Wout
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Wed Oct 17, 2012 10:49 am
by Lourens Potgieter
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Wed Oct 17, 2012 11:22 am
by Flip Nel
Wouter
Jammer om te hoor lyk my ontrent dis nie jou dag nie
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Wed Oct 17, 2012 12:14 pm
by DWB
Nee Wout!
Daar is mos wette teen sulke goed? Ek dink jy moet vir Sully aanvat
