Page 9 of 9

Re: Operasie Tjank Aftrap

Posted: Sat Mar 27, 2010 10:08 am
by Ambessa
Hallo Tafjak / Louis102 / almal
tafjak wrote:...groot invloed op die syfers h? by die volgende Aftrap... ...Sal die syfers weghou van die topic en hulle onder "Ultimate probleemdier beheerder" plaas...
Weet nie of ek my net verbeel het nie, maar daar was 'n ongekende elektroniese belangstelling in die doen en late rondom die aktiwiteite van OTA en so ook die lek van inligting oor die toestelle met die lokmiddel.

Weet julle dalk waarom dit sou wees?

Ambessa