Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Apie »

.338sabi wrote:Goeie dag.
My naam is Kobus Smit.
Ek het vir my .338 Sabi laat bou deur Eugene Combrink van Nelspruit.
Ek wil graag met mense gesels wat ook so n kaliber het.

Groete
Kobus
Lekker kaliber!


Sent from my iPhone using Tapatalk
ettiennebos
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Sat Jul 06, 2019 5:48 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by ettiennebos »

Goeie dag aan almal.
Ek is Ettienne Boshoff, woonagtig te Welgemoed, Kaapstad.
Ek jag gewoonlik so 4-5 maal per jaar in die Noord en Oos Kaap en Namibie.
Groete
Ettienne
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom ettieninnibos. Nou hoekom het jy my nog nooit saamgevat nie?
KosieKleilat
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Mon Jul 08, 2019 11:43 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by KosieKleilat »

Hallo daar

Ek is Stanley van die Paarl.

Puik forum wat julle bedryf met baie inligting om deur te werk.
Groetnis.
____________
.243 Win Winchester
AndrePM
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Sat Jun 22, 2019 3:59 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by AndrePM »

Middag manne, julle forum is baie interesant en leer mens baie. Dankie vir die toelating, bly om te sien dat manne bereid is om hulle kennis te deel. Wag op die oomblik vir my 6.5 Creedmoor lisensie. Hou aan met julle goeie werk.
Andre (Brackenfell Kaapstad)
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by THOMAST »

Welkom Andre, gaan jy herlaai?
AndrePM
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Sat Jun 22, 2019 3:59 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by AndrePM »

Naand Thomast. Dis die plan, voel ek wag al n ewigheid vir my lisensie. Lyk my niks gebeur meer vinnig nie. Lekker aand

Sent from my PRA-LX2 using Tapatalk
akading
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Aug 13, 2013 2:46 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by akading »

hello Julle,

Iets het seker iewers fout gegaan, maar ek deel graag my info vir julle.

ek is al van 2013 n deel van die forum, en het baie hare terug wel gepost, maar geen probleem.

Ek bly huidiglik in die buiteland, maar kom nog gereeld SA toe. Ek het nog besighede in SA.

sover die gewere betref wil ek vir sekuriteids rede nie alles deel op die internet nee, maar ek kan wel se dat ek van die mees gewildste kalibers besit. ;)

Ek moet se die forum is n geweldige bron van informasie, en het al bitter baie hier geleer.
KaalVoetKlong
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Sun Aug 04, 2019 7:45 pm

Nuwe aansluitings

Post by KaalVoetKlong »

Naand se Nuweling hier hoop om baie te leer by julle
Jaan Van saldanha
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Aceofspades »

Kaalvoetklong en Akading, weereens, dan , baie welkom. Kom begin maar 'n vuurtjie en kyk hoe de tonge lek. Moet asseblief net nie daardie gekleurde poeier goed kom ingooi nie.

Kriek
Jako
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Thu Aug 29, 2019 11:05 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jako »

Midag almal.my naam is jako brits van witbank.
Ek jag met n 303 lee Enfield.
Eks hier om te leer.
Lee's graag artikels raakende jag en herlaai
Van 303 geweere.
Groete jako
FransCloete
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Thu Sep 19, 2019 11:31 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by FransCloete »

More More

Ek is Frans van Ellisras. Die Hart van die Bosveld
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by FHM »

Dagse Frans en al die nuwe manne.
Bly om julle hier by ons vinnig-groeiede laer te kan betrek.
Span uit en kom rus en skerts saam ons onder die boom :)
Sien uit na julle bydraes.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Boesman1
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Wed Jul 17, 2019 8:34 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Boesman1 »

Naandse almal

Ek is Luhan Jonck van Oudtshoorn en is al n rukkie op die forum.

Het al baie hier geleer en is n groot wapens entosias.

Groete uit die kleinkaroo




Sent from my iPad using Tapatalk
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pvdw »

Welkom Boesman. Klink my jy ken al die forum so effe. Geniet dit hier!!
User avatar
Blitzzz
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Blitzzz »

Welkom Boesman. Hier gaan dit lekker. Glo ons gaan nog saam lekker leer. Geniet die forum.
Vertel ons bietjie meer van jou wapens en jou jag of skiet metodes.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
User avatar
Boesman1
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Wed Jul 17, 2019 8:34 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Boesman1 »

Dankie pvdw en Blitzzz

Ek jag al van dat ek 13 is met my pa se gewere, maar die gogga het lelik gebyt so 6 jaar terug toe ek my bevoegdheid gekry het en aansoek gedoen vir my eerste geweer wat n Howa 308 was.

So het ek en my broer van daar af elke winter so elke 2de naweek gaan jag op Familie en vriende se plase saam met n lekker groep manne. Is maar hoofsaaklik trek kudus so dit kos maar bietjie werk om hul te kry.

Ek het so 3 jaar terug aangesluit by NHSA waar ek my toegewyde jagters kurses en sport skiet kurses gedoen het, wat toe veroorsaak het dat my bank bestuurder begin benoud word het.

Ek het van daar af vir my n paar kalibers aangeskaf.

Nog n 308 “want hoekom nie”
260 AI
300 wm
6mm creedmoor
300 wsm
6.5-06
204 ruger
22 lr
12 boor haelgeweer



Sent from my iPad using Tapatalk
Dirkie vd Westhuizen
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Mon Dec 23, 2019 3:39 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Dirkie vd Westhuizen »

Dagse almal,

My naam is Dirkie van der Westhuizen. Ek is van Northam, Limpopo.

Hoop om dit hier te geniet en te leer!

Groete
Dirkie
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by tripodmvr »

Welkom Dirkie. Het baie jare so noord-oos van Oppikoppi gejag. Lekker jagwereld in en om Northam
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Parker
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Parker »

Welkom Dirkie. Sommer van net hier anderkant my. Vertel ons gerus waarmee jy skiet/jag ens.
Stoot lood!
CZW
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Mon Jan 20, 2020 10:07 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by CZW »

Naand Almal,

Wayne hier van Pretoria.
My kluis huisves tans n .243 Sako, 7mm Rem Mag Voere en n 12GA Beretta haelgeweer.

Die herlaai gogga is besig om sy kop uit te steek en daarmee saam is ek nou besig om te kyk na n 308.
Ek het nog baie om te leer oor herlaai prosedures en al die "Ins en Outs", maar sien baie uit.

Heerlike aand verder.
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1516
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by swc-tr »

Welkom Wayne, glo jy gaan dit hier geniet.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
Strydni
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Sun Feb 16, 2020 3:29 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Strydni »

Goeie dag almal,

Ek is Niel Strydom en bly in Vryburg. Skiet 6.5creedmoore en 300WM. Nie veel van 'n hengelaar nie. Skiet graag heel jaar deur.

Groete
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by tripodmvr »

Baie welkom Niel. Daar is ander manne van Vryburg hier. Hoop hulle kom gesels ook met jou.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Plaashaas »

Baie Welkom aan die nuwe manne. Moenie bang wees om te post nie. Daar is nie iets soos n dom vraag nie.
Post Reply