Page 74 of 80
Re: Nuwe aansluitings
Posted: Tue Apr 23, 2019 6:50 pm
by Bushunt
Naamd manne
Re: Nuwe aansluitings
Posted: Tue May 07, 2019 4:39 pm
by TADCO
Goeiedag
My naam is Tinus Uys van Upington in die toerisme bedryf Africa River Lodge maar is nou ook in Namibia Mariental -so as jul ouens daardie kant toe kom laat my weet n Windhoek is altyd koud by ons
Re: Nuwe aansluitings
Posted: Fri May 10, 2019 8:39 am
by PWV
Dagse Tinus Uys
Welkom hier. Kom een van die dae daar verby op pad Stampriet toe! Glo nie daar sal tyd wees ir 'n koue nie, maar sal vir jou skree as ons verbykom.

Re: Nuwe aansluitings
Posted: Fri Jun 07, 2019 6:46 pm
by Tracer
Evening All
New to the forum and feeling a little like 'rooi nekkie'!
Enjoy the forum and decided to join and get my feet wet.
Keen hunter and fisherman. .308 & .222 and soon to be 6.5 Creed I hope unless the forum convinces me otherwise.
And yes, ek kan Afrikaans praat!
Re: Nuwe aansluitings
Posted: Fri Jun 07, 2019 10:02 pm
by Diesel Dog
Tracer wrote:Evening All
New to the forum and feeling a little like 'rooi nekkie'!
Enjoy the forum and decided to join and get my feet wet.
Keen hunter and fisherman. .308 & .222 and soon to be 6.5 Creed I hope unless the forum convinces me otherwise.
And yes, ek kan Afrikaans praat!
Welkom Tracer
Het jy meisiekinders dat jy n Creed will kry?
DD
Re: Nuwe aansluitings
Posted: Fri Jun 07, 2019 11:11 pm
by Morkel
Diesel Dog wrote:Tracer wrote:Evening All
New to the forum and feeling a little like 'rooi nekkie'!
Enjoy the forum and decided to join and get my feet wet.
Keen hunter and fisherman. .308 & .222 and soon to be 6.5 Creed I hope unless the forum convinces me otherwise.
And yes, ek kan Afrikaans praat!
Welkom Tracer
Het jy meisiekinders dat jy n Creed will kry?
DD
Met n pienk kolf.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe aansluitings
Posted: Sat Jun 08, 2019 11:21 am
by Great 8
Hallo Almal
Wil net bekend stel. Woonagtig in die Kaap en geniet jag, skiet en hengel.
Werk in die kommersiele eiendomsbedryf maar velang na 'n plaas in Namibie!
Skiet graag .308 en is op die uitkyk na nog 'n roer.
Geniet jul vorum baie!
Great 8
Re: Nuwe aansluitings
Posted: Sat Jun 08, 2019 11:42 am
by John Mulder
Hallo manne.Eks John Mulder van Thabazimbi.Ek geniet julle forum baie.Ek het ook vir my n 6.5mm Howa 1500 creedmoor gekoop.Sukkel bietjie om n goeie groepering te kry.N vriend het my na julle vewys.
Ek is mal oor die buite lewe, jag, visvang, plaas lewe.
Het ongelukkig nie n plaas nie.
Re: Nuwe aansluitings
Posted: Sat Jun 08, 2019 3:43 pm
by Blitzzz
Welkom John. Ek skiet self n 6.5CM en geniet hom baie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe aansluitings
Posted: Sat Jun 08, 2019 3:44 pm
by Blitzzz
Great 8 wrote:Hallo Almal
Wil net bekend stel. Woonagtig in die Kaap en geniet jag, skiet en hengel.
Werk in die kommersiele eiendomsbedryf maar velang na 'n plaas in Namibie!
Skiet graag .308 en is op die uitkyk na nog 'n roer.
Geniet jul vorum baie!
Great 8
Welkom Great 8.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe aansluitings
Posted: Sun Jun 09, 2019 4:59 pm
by Jurgen Visser
TADCO wrote:Goeiedag
My naam is Tinus Uys van Upington in die toerisme bedryf Africa River Lodge maar is nou ook in Namibia Mariental -so as jul ouens daardie kant toe kom laat my weet n Windhoek is altyd koud by ons
Welkom hier . Ken jy dalk die plek , KUMETSI LODGE , Groblershoop ? Ons gaan volgende week soontoe , weet niks van die plek af nie , sal help as jy die plek ken en komentaar kon lewer
Dankie en groete
Jurgen

Posted: Tue Jun 11, 2019 1:34 pm
by Sotsha
Middag manne
Is al 'n ruk aangesluit, maar het nog nooit myself voorgestel nie. Ek lees gerus jul raad en stories.
Ek is vanaf Noord Natal, Melmoth, ek dink hier is wel 'n paar Melmoth manne op Jaracal.
Ek jag graag, soos meeste klein dorpies as jy nie jag, braai en visvang nie...het jy nie veel om te doen nie.
Groete
Re: Nuwe aansluitings
Posted: Wed Jun 12, 2019 7:26 am
by CareldP
Goeie dag almal
Ek is Carel du Plessis, boer naby Cradock in die Oos kaap.
Ek geniet en leer baie op die forum.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe aansluitings
Posted: Wed Jun 12, 2019 7:55 am
by Morkel
Vlakkat wrote:Goeie dag almal
Ek is Carel du Plessis, boer naby Cradock in die Oos kaap.
Ek geniet en leer baie op die forum.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Welkom Carel, kom geniet jouself hier en gesels met ons. Jy is baie welkom.
Broers dalk Willie, Micheal, Jacques?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe aansluitings
Posted: Wed Jun 12, 2019 8:19 am
by JohanZ
More almal. Ek is Johan Zulch van Ceres. Ek boer en probeer bietjie langafstand skiet. Dankie vir n lekker interresante forum
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Re: Nuwe aansluitings
Posted: Wed Jun 12, 2019 8:30 am
by CareldP
Blazer wrote:Vlakkat wrote:Goeie dag almal
Ek is Carel du Plessis, boer naby Cradock in die Oos kaap.
Ek geniet en leer baie op die forum.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Welkom Carel, kom geniet jouself hier en gesels met ons. Jy is baie welkom.
Broers dalk Willie, Micheal, Jacques?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe aansluitings
Posted: Wed Jun 12, 2019 8:34 am

Baie dankie
Nee, ek is van die uitgedunde Du Plessis
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe aansluitings
Posted: Fri Jun 14, 2019 7:57 pm
by Nico de Jager Jnr
Goeie naand, my naam is Nico de Jager, ek is 15 jaar oud. Ons boer in die Riversdal omgewing en ek is in Hoër Lanbouskool Oakdale. My pa het al verkeie kere fotos van my op die forum gesit maar ek het nou besluit om self lid te word.
Groete
Nico jnr
Re: Nuwe aansluitings
Posted: Fri Jun 14, 2019 7:58 pm
by jankraay
Nico de Jager Jnr wrote:Goeie naand, my naam is Nico de Jager, ek is 15 jaar oud. Ons boer in die Riversdal omgewing en ek is in Hoër Lanbouskool Oakdale. My pa het al verkeie kere fotos van my op die forum gesit maar ek het nou besluit om self lid te word.
Groete
Nico jnr
Welkom jongman. Jy gaan baie hier leer wat jou ver sal vat in jou lewe!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe aansluitings
Posted: Sat Jun 15, 2019 5:18 pm
by Gawie(13mm)
Welkom Nico.
Jy gaan lekker saam kuier hier op Jaracal.
Altyd lekker om die jonger manne se siening en insette oor ons passie te hoor.
Re: Nuwe aansluitings
Posted: Sat Jun 29, 2019 8:54 pm
by JF123
Goeie dag
Ek is Jan, van die Kaap. Doen bisley skiet met teiken geweer. Iemand het voorgestel dat ek hier lid word. Ek is gaande oor teiken skiet. .303, .308 en .22. Ek herlaai ook self.
Groete
Re: Nuwe aansluitings
Posted: Sat Jun 29, 2019 9:37 pm
by tripodmvr
Welkom JF123. Hier is ander manne wat jou passie deel. Praat en hulle kan dalk help met raad.
Re: Nuwe aansluitings
Posted: Mon Jul 01, 2019 2:47 pm
by .338sabi
Goeie dag.
My naam is Kobus Smit.
Ek het vir my .338 Sabi laat bou deur Eugene Combrink van Nelspruit.
Ek wil graag met mense gesels wat ook so n kaliber het.
Groete
Kobus
Re: Nuwe aansluitings
Posted: Mon Jul 01, 2019 2:48 pm
by .338sabi
Goeie dag.
My naam is Kobus Smit.
Ek het vir my .338 Sabi laat bou deur Eugene Combrink van Nelspruit.
Ek wil graag met mense gesels wat ook so n kaliber het.
Groete
Kobus