Page 8 of 8

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Tue Sep 11, 2018 3:11 pm
by HoggerNaut
So n gelukkie net net voor die son gesak het.

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Tue Sep 11, 2018 3:14 pm
by HoggerNaut
Grootste sog wat ek nog geskied het.

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Tue Sep 11, 2018 3:24 pm
by naas222
Jy kan maar spog met daai een.
Geluk

Sent from my SM-J105F using Tapatalk

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Tue Sep 11, 2018 3:36 pm
by HoggerNaut
Baie drankies

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Tue Sep 11, 2018 3:40 pm
by DWB
Otterjasie! Baie geluk!

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Tue Sep 11, 2018 3:43 pm
by Joe13
Daai is n morsige vark, baie geluk

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Tue Sep 11, 2018 4:28 pm
by Pappabeer
Bitter mooi varke. Geluk

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Tue Sep 11, 2018 4:29 pm
by .270 Man
Baie mooi Varke daai.

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Wed Sep 12, 2018 7:14 pm
by Johan Nel
HoggerNaut wrote:So n gelukkie net net voor die son gesak het.
Allemintige paar tande wat daardie beer het. Geluk!

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Wed Sep 12, 2018 7:49 pm
by HoggerNaut
Baie dankie.
Moet sĂȘ ek was self baie bly

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Wed Sep 19, 2018 7:13 am
by NicoSmit
My Bwb wat ek die naweek geskiet het in die Verkykerskop omgewing met die 30 06 180gr Rhino Penetrators op 166m

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Wed Sep 19, 2018 7:35 am
by naas222
Mooi... hy lyk in goeie kondisie.
Jy nie takbok gesien in daai koppe nie??

Sent from my SM-J105F using Tapatalk

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Wed Sep 19, 2018 7:38 am
by NicoSmit
naas222 wrote:Mooi... hy lyk in goeie kondisie.
Jy nie takbok gesien in daai koppe nie??

Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Daars baie maar die ramme begin hulle horings verloor so dit raak moeilik om te onderskei tussen ramme en ooie

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Wed Sep 19, 2018 7:39 am
by naas222
Oooooo dis lekker sagte vet vleis daai.. book vir jou een vir volgende jaar

Sent from my SM-J105F using Tapatalk

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Sun Sep 23, 2018 9:20 am
by Original Harry
Baie sweet in hierdie een in......maar die Winchester Mod 70 Pre-64 in 300 H&H het gewerk ;D

Gemeet 28"

http://i100.photobucket.com/albums/m23/Carel_01/IMG_2832.jpg

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Sun Sep 23, 2018 11:31 am
by naas222
Hou baie van die foto... met laaste lig..die sons ondergang.. of was dit nou opkoms...????
Geluk met mooi bok... 28" ek ken nie RW nie.. jy gemaak of nie??

Sent from my SM-J105F using Tapatalk

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Sun Sep 23, 2018 11:54 am
by Swede
Original Harry wrote:Baie sweet in hierdie een in......maar die Winchester Mod 70 Pre-64 in 300 H&H het gewerk ;D

Gemeet 28"

http://i100.photobucket.com/albums/m23/Carel_01/IMG_2832.jpg
Baie mooi, goeie gebruik van fill flash.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

2018 Jag fotos

Posted: Sun Sep 23, 2018 4:34 pm
by JAGTERSREG-JRM
Die jaar se jagte was van die lekkerste nog en hoop ek kan daarop bou, die jaar met verskeidenheid wapens en verskillende spesies gejag. Die seisoen is oor ma hoop die volgende een kom nader. April en Julie klaar bespreek en hopelik kan ek regkom met die boog (nuutste uitdaging). Het die jaar die kalahari ook uitgetoets en was n lekker verandering, moet seker een of ander tyd my eerste springbok jag.

Koedoe bul en Gemsbok gejag met Ruger Guidegun .416 Ruger met Aimpoint op en die vleisbulletjie met Ruger 7mm Rem Mag
04993e06-6fc9-44cc-9433-9628dcfb6070.jpg
1020ddad-e029-4fbf-ab2a-37d7d8500f1e.jpg
8c476981-daee-4af8-a17a-0386595aa765.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Mon Sep 24, 2018 8:22 am
by DWB
Kobus verander die IMG tags na image dat ons ook kan sien man!

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Mon Sep 24, 2018 11:11 am
by JAGTERSREG-JRM
Hier kom hulle. Eerste twee 7x57 en die hartebees met .357 Herrett

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Mon Sep 24, 2018 11:13 am
by JAGTERSREG-JRM
Nog paar. 45-70 n bitter lekker bos roer en die .454 Casull darm ook sy eerste bloed getrek (varkie het geskree vandat die skoot geklap het tot hy 20 tree verder neergeslaan het).

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Mon Sep 24, 2018 11:22 am
by JAGTERSREG-JRM
En nog n Bwb met .416 Ruger

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Wed Apr 03, 2019 9:56 am
by DWB
Tyd vir 'n 2019 draad!

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Wed Apr 03, 2019 10:11 am
by Frederik
Nou begin hom Deon.