Page 8 of 11

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Posted: Mon Dec 17, 2012 7:47 pm
by JTM
"Drum roll please......"

Drrrrrrrrrrr

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Posted: Mon Dec 17, 2012 7:51 pm
by Beretta
Jaco hier volg die 10 no
G58
G83
G101
G15
G52
G62
G28
G9
G53
G19
Hulle sal nou terug in die hoed gaan en een sal getrek word as dit reg is met jou Jaco

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Posted: Mon Dec 17, 2012 7:51 pm
by Jakkalsgat
Dis reg Beretta jy kan voortgaan, asb

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Posted: Mon Dec 17, 2012 7:54 pm
by Beretta
So net om te bevestig ek het 10 kaartjies getrek soos my laaste post  en gaan nou net 1 trek vir die grrrrrrroooooot prys

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Posted: Mon Dec 17, 2012 7:55 pm
by Jakkalsgat
Dis reg en is dit hier wat ons daai drum roll nodig het

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Posted: Mon Dec 17, 2012 7:56 pm
by Beretta
Nou gooi eers die drum roll

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Posted: Mon Dec 17, 2012 7:58 pm
by Jakkalsgat
rrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrr

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Posted: Mon Dec 17, 2012 8:00 pm
by Beretta
Baie geluk die wenner is kaartjie no G101.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Posted: Mon Dec 17, 2012 8:02 pm
by Jakkalsgat
Die wenner is Tafjak, ons eie Taffie, baie geluk Taffie

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Posted: Mon Dec 17, 2012 8:03 pm
by Hugov
Baie geluk oom Taffie!

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Posted: Mon Dec 17, 2012 8:03 pm
by Beretta se dogter
Naand manne!

Baie, baie dankie aan almal wat deelgeneem ht! En baie dankie Jaco vi al jo moeite!
Geluk aan almal wat gewen ht!

Lekker aand!!!

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Posted: Mon Dec 17, 2012 8:03 pm
by Marc
Lekker Oom Taffie, geniet hom  8)

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Posted: Mon Dec 17, 2012 8:05 pm
by Marc
Baie dankie aan al die borge en meestal aan al die deelnemers, julle manne gaan daardie kinders se 2013 help afskop met 'n bang  ;)

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Posted: Mon Dec 17, 2012 8:06 pm
by JTM
Vreeslik geluk G101!

Ek is ge-eerd darem om in die top 10 te kon wees.

Geniet die trip!

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Posted: Mon Dec 17, 2012 8:06 pm
by Beretta
Jaco
Baie dankie vir jou en al die manne wat deelgeneem het Oom Taffie geniet hom
Beretta

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Posted: Mon Dec 17, 2012 8:09 pm
by DWB
Baie geluk manne!

Onthou daar is 'n knaldemper en 2 x-bags wat nuwe wenners kort!

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Posted: Mon Dec 17, 2012 8:12 pm
by Marc
DWB wrote: Baie geluk manne!

Onthou daar is 'n knaldemper en 2 x-bags wat nuwe wenners kort!
Ek wag in spanning, kan doen met 'n Silencer  ;D

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Posted: Mon Dec 17, 2012 8:15 pm
by Jakkalsgat
Deon, Hugo het met my bevestig dat die x bags weer getrek moet word, wil jy die Silencer ook weer terug gee vir trekking

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Posted: Mon Dec 17, 2012 8:16 pm
by DWB
Ja Jaco, sit hom in, en trek tog Marc se nommer ;D

Sit hom asb terug. Ek gaan hom nie benut soos hy behoort te gebruik nie

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Posted: Mon Dec 17, 2012 8:22 pm
by Jakkalsgat
Beretta, kan jy vir ons weer 3 nommers trek, 1ste en 2de nommers sal Xbags wees, 3de nommer is Silencer, asb Beretta

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Posted: Mon Dec 17, 2012 8:25 pm
by Beretta
Jaco
Gee my so 2min net die kaartjies uit die kluis kry

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Posted: Mon Dec 17, 2012 8:28 pm
by Jakkalsgat
Terwyl Beretta, die kaarjies uit die kluis haal. As daar enige iemand is wat nie tevred is met die manier wat die kompetisie gedoen is of trekking afgehandel is nie voel vry om navraag te doen daaroor. Beretta het die kaartjies in 'n sak en word dit in sy kluis gebere ingeval iemand wil navraag doen. Verder weet net ek en die deelnemer watter kaartjie behoort aan wie.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Posted: Mon Dec 17, 2012 8:29 pm
by Beretta
Jaco ok ek is reg hier is die eerste kaartjie tweede trekking
Geluk die no is 205

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Posted: Mon Dec 17, 2012 8:31 pm
by Jakkalsgat
No 205 behoort aan Eugene en jy is die wenner van 'n Xbag

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Posted: Mon Dec 17, 2012 8:33 pm
by Beretta
Tweede kaartjie tweede trekking
Geluk die no is 63