Page 7 of 10

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Posted: Mon Jul 02, 2018 11:11 pm
by HunterB
Naand Hein,

Kan ek nog bestelling plaas vir daai 75gr punte?

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Posted: Thu Jul 05, 2018 8:31 pm
by JJV
Hallo Hein
Kan ek asb 1000x 50gr .223 punte by jou bestel? Laat weet my asb die koste vir punte en courier, ek bly in Mafikeng Noordwes Prov. Lekker aand JJV

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Posted: Sun Sep 30, 2018 9:06 am
by Philip J
More Hein

Ek het gister middag kans gehad om n groepie te gaan skiet met die 50gr koeëltjies uit my 223.
Ek het twee ladings gelaai, wat volgens QL op Node 3 en Node 4 lê.
Lapua doppe
S321
PMP slagdoppies
TPL is 56.5mm wat 5mm greep in die nek van die dop gee.

Na die eeste twee skote van die laer lading, (3120 vps) was ek so opgewonde dat ek die derde een lekker getrek het, maar ek kon die 4de een weer naby die eerste twee neersit.

Ek het gaan toeplak en die geweer kans gegee om eers bietjie af te koel en het toe die hoër lading (3288vps) probeer, maar dit het meer soos n haelgeweer gelyk.

Ek gaan hulle nou laai op die laer node.
Groepie meet 23mm of 0.82MOA op 100m en as ek die derde skoot buite rekening laat, meet dit net 14mm. BAIE MINDER AS MINUTE OF JACKAL!

Dankie vir die gawe diens en raad Hein..
Ek gaan nog sommer baie van die koeëls deur my geweer jaag in die toekoms.

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Posted: Mon Oct 01, 2018 7:12 am
by Tienie
Save my nommer asb vir 55gr punte. Ek sal 1000(een duisend) koop.. 0833787482 Tienie.

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Posted: Mon Oct 01, 2018 10:14 am
by Hein22
Phillip, dankie vir die laat weet.

Tienie, ek maak so, sal in kontak wees met jou.

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Posted: Mon Oct 01, 2018 11:25 am
by Capt. Yoda
Hein wys bq vir hulle die groepies wat daai SLR van jou met die 95s skiet

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Posted: Mon Oct 01, 2018 4:07 pm
by Armand Steenkamp
Manne jammer vir die stadige terugvoering. Hein het vir my 40greiners gemaak. En ek kon hulle in my Hornet skiet dat hulle so rondom n duim groepeer. So eks baie tevrede.

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Posted: Tue Oct 02, 2018 7:35 am
by tau
Ek wou Saterdag die 40gr vir my .222 laai en vinnig loop toets op 'n Springbok......toe breek ek vir die eerstekeer in my lewe 'n dop in my matrys af.
Ek het dop verwyder 'maar die expander ball in my die beskadig soos 'n amateur.

So nou moet ek eers my die herstele end an die 40grners probeer.

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Posted: Tue Oct 02, 2018 8:49 am
by Hein22
Capt. Oblivious wrote:Hein wys bq vir hulle die groepies wat daai SLR van jou met die 95s skiet

Hierdie is 6mm 88gr .. Berger Jackets nie 22lr jackets nie.
6mm group 1.jpg
6mm group 2.jpg

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Posted: Tue Oct 02, 2018 8:51 am
by Hein22
tau wrote:Ek wou Saterdag die 40gr vir my .222 laai en vinnig loop toets op 'n Springbok......toe breek ek vir die eerstekeer in my lewe 'n dop in my matrys af.
Ek het dop verwyder 'maar die expander ball in my die beskadig soos 'n amateur.

So nou moet ek eers my die herstele end an die 40grners probeer.
Ai, dit is nou 'n gatslag.

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Posted: Tue Oct 02, 2018 11:03 am
by Armand Steenkamp
Hein waneer kan man van daai 6mm koeele bestel en wat gaan hulle prys?

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Posted: Tue Oct 02, 2018 11:25 am
by Hein22
Jong Armand, daar is groot aanvraag vir die koeels maar die probleem is om jackets in die hande te kry. Ek het al so ver gegaan om Berger te email en 100,000 jackets te bestel maar dit was blykbaar ook nie genoeg om eers reaksie te regverdig nie. So todat ek genoegsame voorraad van jackets kan kry is hierdie koeels ongelukkig nog net vir pesoonlike gebruik.

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Posted: Wed Aug 07, 2019 12:53 pm
by Armand Steenkamp
Kerels hoekom is dit dan so stil? Gee nog terugvoering van wat julle maak met die koeels. My koeels is so stadig aant opraak. Ek gaan verseker weer bestel. Ek het n 222 ook nou by en die 40gr pitte sal goed in hom ook werk.

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Posted: Wed Aug 07, 2019 1:09 pm
by Hein22
Armand, daar is manne wat my al seker vloek jong. Ek het onlangs so paar bestellings gekry wat ek vir manne moet opmaak maar is is halfpad getrek tussen twee huise. Jammer manne, ek sal nog by julle koeels uitkom, wees asb geduldig.

Dankie.

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Posted: Wed Aug 07, 2019 1:13 pm
by Basjan123
Hein

Wat is die prys nog vir die punte?

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Posted: Wed Aug 07, 2019 7:05 pm
by Armand Steenkamp
Hein, ons is gewoond aan wag vir komponente. Moet net niw ophou punte maak nie! Ek gaan binnekort weer n bestellingkie plaas vir 40gr en 50gr pitte

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Posted: Thu Aug 08, 2019 10:58 am
by Hein22
40&50gr pryse soos volg:
250 - R400
500 - R700
1000 - R1200

55gr en op se pryse soos volg:
250 - 480
500 - R850
1000 - R1500

Postnet moet bykom en word bepaal deur gewig van die pakkie.

Armand, nee ek sal nie, dit was maar net die laaste ruk rof gewees maar hopelik sal ek 80% gesettle wees na die lang naweek.

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Posted: Sun Aug 18, 2019 5:28 pm
by Johann Marais
Hein,

Dit klink na n lekker projek.

Ek sal ook in 250 belang stel.

Groete

Johann

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Posted: Tue Aug 20, 2019 9:44 am
by Hein22
Hi Johan, sodra ek weer aan die gang is maak ek vir jou 250. Watter gewig soek jy?

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Posted: Tue Aug 27, 2019 6:07 pm
by Armand Steenkamp
Hein, hoe lyk jou vooraad . 22doppies? Ek het n heelklom hier al bymekaargemaak. Kan hulle dalk vir jou stuur dan kan jy hulle dalk volmaak?

Groetnis

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Posted: Tue Aug 27, 2019 6:22 pm
by Hein M.
Armand Steenkamp wrote:Hein, hoe lyk jou vooraad . 22doppies? Ek het n heelklom hier al bymekaargemaak. Kan hulle dalk vir jou stuur dan kan jy hulle dalk volmaak?

Groetnis
Vir die Hornet, Armand?

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Posted: Tue Aug 27, 2019 6:33 pm
by Hein22
Hi Armand. Dit is gaaf dankie! Dinge is terug na normaal en ek het lood bestel, sodra dit hier is dan kan ek weer koeels begin maak. Ek sal met jou kontak maak dan reel ons.

Sent from my SM-G610F using Tapatalk

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Posted: Tue Aug 27, 2019 6:44 pm
by Armand Steenkamp
Hein M. wrote:
Armand Steenkamp wrote:Hein, hoe lyk jou vooraad . 22doppies? Ek het n heelklom hier al bymekaargemaak. Kan hulle dalk vir jou stuur dan kan jy hulle dalk volmaak?

Groetnis
Vir die Hornet, Armand?
HienM ja vir my Hornet en my 222. Hein22 het vir my so n tyd terug 40gr pitte vir my Hornet gemaak wat baie goed gewerk het. Ek kon met so bietjie moeite die koeltjies kry om so bietjie kleiner as n duim te groepeer. So ek soek verseker weer van die 40gr pitte en dan vir my 222 soek ek 50gr pitte

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Posted: Wed Aug 28, 2019 10:39 am
by Hein M.
Armand Steenkamp wrote:
Hein M. wrote:
Armand Steenkamp wrote:Hein, hoe lyk jou vooraad . 22doppies? Ek het n heelklom hier al bymekaargemaak. Kan hulle dalk vir jou stuur dan kan jy hulle dalk volmaak?

Groetnis
Vir die Hornet, Armand?
HienM ja vir my Hornet en my 222. Hein22 het vir my so n tyd terug 40gr pitte vir my Hornet gemaak wat baie goed gewerk het. Ek kon met so bietjie moeite die koeltjies kry om so bietjie kleiner as n duim te groepeer. So ek soek verseker weer van die 40gr pitte en dan vir my 222 soek ek 50gr pitte
Dankie! Klink baie belowend ;) Ek sal ook hierdie plan maak!

Mooi dag daar!

Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass

Posted: Sun Nov 03, 2019 6:17 am
by Nico Harris