Page 7 of 8
Re: Roepkursus - Pretoria
Posted: Thu Nov 14, 2013 12:47 pm
by Alwyn
More die tyd ry ek op kantoor
Re: Roepkursus - Pretoria
Posted: Thu Nov 14, 2013 12:48 pm
by Frikkiedbr
Ja nee vryf dit in hoor

Re: Roepkursus - Pretoria
Posted: Thu Nov 14, 2013 1:37 pm
by Katefbessie
Nounet vir Louis en Francois ons kursus aanbieders tesame met reelingsbestuurder Geno by S&O gekry..... !#$% nou sien ek uit!
Re: Roepkursus - Pretoria
Posted: Thu Nov 14, 2013 1:51 pm
by Dawie Malan
Hendrikkie
Jammer ek hetjulle dan net gemis.
Sien more
Dawie
Re: Roepkursus - Pretoria
Posted: Thu Nov 14, 2013 5:08 pm
by Ian
My bakkie ook nou net klaar gelaai met 2 skietstoele vir 2 gelukkige eienaars wat vir hulle wag.
Julle moet veilig ry en sien more.
Mooi naweek
Re: Roepkursus - Pretoria
Posted: Thu Nov 14, 2013 5:16 pm
by Cobus(Cobb)
Mooi so chomma, ek soek juis een van jou cradles om my nuwe dimmer te toets...
nou net my cooler box klaar gepak...
Re: Roepkursus - Pretoria
Posted: Thu Nov 14, 2013 5:50 pm
by Riaan Beeslaar
Ek is nou erg jaloers
Re: Roepkursus - Pretoria
Posted: Thu Nov 14, 2013 7:26 pm
by Cobus(Cobb)
Hierts kursesgangers, lyk my die manne gaan ons leer om in volmaan te roep en skiet....

Re: Roepkursus - Pretoria
Posted: Thu Nov 14, 2013 9:13 pm
by Alwyn
Dis mos hoekom ons gan...... om die "onmoontlike" teleer LOL
Re: Roepkursus - Pretoria
Posted: Fri Nov 15, 2013 7:00 am
by Freek
Geniet diy kêrels. Mooi oplet in die klas .
Re: Roepkursus - Pretoria
Posted: Sun Nov 17, 2013 12:49 pm
by Gernie
Baie
dankie vir almal se reelings en moeite, het dit regtig geniet.
Gernie en Sas
Re: Roepkursus - Pretoria
Posted: Sun Nov 17, 2013 8:52 pm
by De beer
Manne ek wil net baie dankie se vir n heerlike naweek. Eerstens oom louis en francois. Dankie vir al die raad en lesse en saamgesels. Was soo lekker om by julle te reel.
Dankie geno en ge vir al julle reelings. Ge dankie vir j swaer viri kosmaak en die wonderlike fasiliteite.
Al die ou pelle was lekker om julle weer te sien en sommer n klomp nuwes te maak. Hoop om mekaar weer raak te loop!!
Re: Roepkursus - Pretoria
Posted: Sun Nov 17, 2013 10:53 pm
by Ian
Dankie aan almal, dit was nou "GREAT" en een van die lekkerste kursusse wat ek nog bygewoon het.
Kyk 'n bietjie wie het ook vir 'n slag kursus kom bywoon wat vir ons almal 'n groot "surprise" was.
Louis droom oor so 'n skietstoel van Ruan
Taffie luister so 'n bietjie na Louis
Jacques ontspan na 'n lang rit bo op 'n gasbottel

.
Re: Roepkursus - Pretoria
Posted: Sun Nov 17, 2013 11:01 pm
by Ian
Die team G&G wat die kursus gereel het, dankie aan julle twee.
Vir hierdie man moet julle versigtig wees, sy naam is Ruan De Jager

Re: Roepkursus - Pretoria
Posted: Sun Nov 17, 2013 11:38 pm
by Potshot pelser
Geno en Ge ek wil ner danki se vir julle 2 manne vir die reel van di kursus en als dit was no moer leker !!!
En dan wil ek ok danki se vir oom louis oom Francois vir julle manne se kennis
Ek het baie geleer
Re: Roepkursus - Pretoria
Posted: Mon Nov 18, 2013 8:07 am
by ed_cik
Thanx Geno and Ge! Really had a good time and learnt a lot! Thanx also to Oom Louis and Francois for all the great insight in Jackal hunting! Looking forward to the next course!
Re: Roepkursus - Pretoria
Posted: Mon Nov 18, 2013 8:10 am
by De beer
Eddie remember the gopro for the next course
Re: Roepkursus - Pretoria
Posted: Mon Nov 18, 2013 8:13 am
by Geno
Manne,
Dankie aan almal wat bygewoon het, en ver gery het.
Dan, Oom Louis, Francois, Oom Taffie en Jacques Botha: Dankie! Julle ou staatmaker ervare manne maak dit altyd die moeite werd!
Gé, dankie ook aan jou en Oom Henry vir die venue en catering. Julle is regte ysters!
Dan, die manne wat gebook het, en bloot net nie opgedaag het nie, sonder foon oproepe of verskonings: Swak! Moenie weer 'n kursus uitnodiging van my af verwag nie. Die manne kom van ver om aan te bied, en dit kos klomp geld. Julle kon ten minste betyds verskoning gemaak het.
Bg. tel nie vir die manne wat geldige verskonings gehad het nie.
Groete,
Eugene
Re: Roepkursus - Pretoria
Posted: Mon Nov 18, 2013 8:20 am
by henried
Klink lekker.
Was dit net teorie of was daar parkties ook?
Re: Roepkursus - Pretoria
Posted: Mon Nov 18, 2013 8:21 am
by Geno
Teorie, en prakties.
Re: Roepkursus - Pretoria
Posted: Mon Nov 18, 2013 8:21 am
by Frikkiedbr
Hoeveel Jakkalse het geval?
Re: Roepkursus - Pretoria
Posted: Mon Nov 18, 2013 8:31 am
by Marc
Dankie vir die Foto's Ian, nog 'n lekker Jaracal kursus agter die rug. Ek wens ek kon die een ook bygewoon het, veral om die legendes te kon ontmoet. Mooi gemaak manne

Re: Roepkursus - Pretoria
Posted: Mon Nov 18, 2013 8:47 am
by JACQUES BOTHA
Dankie aan almal vir julle great bydraes - dis werklik n openbaring om so groep manne bymekaar te kry en soveel inligting te kon hoor en vra te vra.
Ek se altyd die waarde wat jy uit so kursus kry is die vraag wat jy hoor en die antwoord wat jy kry..Prysloos.
Die heel beste is om van vroeg oggend (ek was bietjie laat Vrydag maar die manne het gesels reg deur die nag -- reg deur die Saterdag en toe loop ek weer vroeg, maar wragtig mense om so lank te kuier en te gesels en NOOIT NOOOIT IEMAND TE SIEN WAT nie glimlag en dit geniet nie is nie iets wat jy so maklik kry nie.
Dis alles die moeite werd .
Dankie Oom Leeu en FM vir julle tyd en lekker geselskap.
Elkeen se geselsies die inligting deel so tussen die koffie en rooibos tee was great ..
Vir al die Reelings dit was great --
Dit was so lekker die groot snorkers het nie eens tyd gehad om te snork nie..
In ons tent was daar self Santam versekering polis gratis uitgegee ( hulle dek mos alles)
Enjoy
Lekker dag aan almal
nogmaals dankie
Jacques Botha
Re: Roepkursus - Pretoria
Posted: Mon Nov 18, 2013 9:09 am
by Alwyn
Dankie aan almal!!!
G&G vir julle reelings!!
Oom Louis & FM vir kursus materiaal en DAAI VIDEOS
Oom Taffie vir die saam gesels!!!
Oom Henry en sy braai span!!!
Mnr Botha ons kyk uit vir jou dag roep kursus....
Dit was n GROOT sukses!! Die reen het ons so bietjie onder breuk Saterdag aand maar nou wat.... DIT WAS LEKE!!!
Sien julle By Die Boom!!!
Re: Roepkursus - Pretoria
Posted: Mon Nov 18, 2013 10:24 am
by Reggie Gerber
More uit Kzn
Manne was dit nou lekker om so bymekaar te kom, nuwe vriende te ontmoed en baie te leer oor ons passie.
Geno en Ge dankie vir al julle reelings. Dinge het soos stroop geloop.
Oom Loius en FM, daar gaan beslis meer jakke hier by my val en ek gaan my bes probeer om een van die groot dinge te onthou VOLHOUBAARHEID
Taf en JB baie lekker om julle te ontmoed en van die stories te luister.
Onthou daars altyd n doughnut en n koffie vir n forum man wat n draai maak in Ladysmith
Groete
Reggie