Page 7 of 7

Re: .22 Reaktiewe teikens - Wie wil bestel?

Posted: Thu Aug 08, 2013 12:11 pm
by LongWolf
Johan

dankie jy kan my 3 stelle by sit. ek maak die betaling soos laste keer en dan kan jy dit vir my na dieselfde adres weer stuur.

en weereens dankie vir al jou moeite. dit word waardeer.

Re: .22 Reaktiewe teikens - Wie wil bestel?

Posted: Thu Aug 08, 2013 12:19 pm
by Pvdw
Myne gister gekry en sommer met die PCP geskiet vir die lekker.

Die teikens gaan lekker loop op die baan.

Peet

Re: .22 Reaktiewe teikens - Wie wil bestel?

Posted: Thu Aug 08, 2013 1:31 pm
by Johan Nel
Vir die wat belangstel, ek het tien stelle teikens laat sny. Daar is nog drie stelle beskikbaar.
Groete,
JHN

Re: .22 Reaktiewe teikens - Wie wil bestel?

Posted: Sat Aug 17, 2013 7:34 pm
by nols
Dag oom Johan, ek het die naweek op van daai teikens geskiet , dit was baie lekker!
Het oom nog beskikbaar ? ek soek graag twee stele aseblief

Groete Nols

Re: .22 Reaktiewe teikens - Wie wil bestel?

Posted: Sat Aug 17, 2013 7:40 pm
by Johan Nel
Hallo Nols,
Ek het twee beskikbaar ja. Ek PM jou my besonderhede.

Re: .22 Reaktiewe teikens - Wie wil bestel?

Posted: Sat Aug 17, 2013 8:56 pm
by nols
Dankie oom ek het vir oom 'n e-pos gestuur
Groete Nols

Re: .22 Reaktiewe teikens - Wie wil bestel?

Posted: Sun Aug 18, 2013 12:18 pm
by Johan Nel
Nols,
Ek het nog nie die e-pos ontvang nie. Ek bevestig net weer joahan-nel by vodamail dot co dot za.

Re: .22 Reaktiewe teikens - Wie wil bestel?

Posted: Thu Aug 29, 2013 7:32 pm
by nols
Naand Johan , ek het maandag my teikens gekry! Baie dankie, gaan hulle more toets.

Groete Nols

Re: .22 Reaktiewe teikens - Wie wil bestel?

Posted: Thu Aug 29, 2013 8:16 pm
by Jake1
Wat is die koste per stel nou?

J1

Re: .22 Reaktiewe teikens - Wie wil bestel?

Posted: Thu Aug 29, 2013 8:44 pm
by Johan Nel
Jake,
Prys is nog steeds R150 per stel, posgeld en versekering ingesluit.

Re: .22 Reaktiewe teikens - Wie wil bestel?

Posted: Fri Sep 13, 2013 10:00 am
by Quinna
Hi Johan

Ek stel belang in 2 van die teikens, het jy dalk nog of wag jy weer vir n groot genoeg order. Stuur my jou details asb sodat ek die betaling kan maak en my informasie vir jou kan gee.

Groete

Re: .22 Reaktiewe teikens - Wie wil bestel?

Posted: Fri Sep 13, 2013 4:06 pm
by Johan Nel
Quinna wrote:Hi Johan

Ek stel belang in 2 van die teikens, het jy dalk nog of wag jy weer vir n groot genoeg order. Stuur my jou details asb sodat ek die betaling kan maak en my informasie vir jou kan gee.

Groete
Quinna,
Ek het jou 'n 'PM' gestuur.

As daar nog manne is wat teikens soek, laat weet my maar, ek laat sny deurentyd soos wat ek bestellings ontvang.
Groete,
JHN

Re: .22 Reaktiewe teikens - Wie wil bestel?

Posted: Tue Oct 07, 2014 10:48 am
by StephanH
Môre Johan,

Kan ons nog teikens bestel asb? Ek soek asb 2 maar wil hoor of jy vir my prys kan uitwerk wat eerder Courier gebruik (aangesien die poskantore alweer staak)?

Groete,
Stephan

Re: .22 Reaktiewe teikens - Wie wil bestel?

Posted: Tue Oct 07, 2014 11:18 am
by ruaanb
Selfde vir my ook asb soos StephanH. Dankie

Re: .22 Reaktiewe teikens - Wie wil bestel?

Posted: Tue Oct 07, 2014 11:27 am
by terven
StephanH wrote:Môre Johan,

Kan ons nog teikens bestel asb? Ek soek asb 2 maar wil hoor of jy vir my prys kan uitwerk wat eerder Courier gebruik (aangesien die poskantore alweer staak)?

Groete,
Stephan
More Johan.
Ek wil ook 2 bestel asb.
Dankie
Terven Venter
nul82 agt 9 agt 43 vyf 8

Re: .22 Reaktiewe teikens - Wie wil bestel?

Posted: Tue Oct 07, 2014 3:23 pm
by FrancoisW
Ek wil ook asb 2 bestel. Stuur asb pm met bank besonderhede. Ook courier asb.

Re: .22 Reaktiewe teikens - Wie wil bestel?

Posted: Wed Oct 08, 2014 8:33 pm
by Johan Nel
Naand Kerels,
Ek het almal per PM gekontak. Ek gaan poog om koerier tariewe te kry en sal almal laat weet, dan kan ons bevestig wie gemaklik is. Die poskantoortariewe is eintlik baie goedkoop met die bykomende voordeel dat die prys dieselfde is per kg, maak nie saak waarheen in die land jy 'n pakkie pos nie. Dis jammer dat die manne so stakerig is daar.

Re: .22 Reaktiewe teikens - Wie wil bestel?

Posted: Thu Oct 09, 2014 8:02 am
by Willie
Johan ek stel ook belang. Wonder as ek en ruaanb dieselfde koerier pakkie gebruik of daar enige geldelike voordeel in gaan wees.

Re: .22 Reaktiewe teikens - Wie wil bestel?

Posted: Thu Oct 09, 2014 8:17 am
by Johan Nel
Willie wrote:Johan ek stel ook belang. Wonder as ek en ruaanb dieselfde koerier pakkie gebruik of daar enige geldelike voordeel in gaan wees.
Willie,
Ek laat jou weet.
Groete,
JHN

Re: .22 Reaktiewe teikens - Wie wil bestel?

Posted: Fri Oct 10, 2014 12:01 pm
by bertie
hi johan, is dit moontlik dat ek ook 2 bestel asb, dit lyk na leker sports daai
groete
bertie

Re: .22 Reaktiewe teikens - Wie wil bestel?

Posted: Fri Oct 10, 2014 12:39 pm
by Riebeeker
Ek wil asb een hê - het 'n e-pos gestuur.

André