.375 Ruger 200gr GS Custom HV/Barnes TSx 270gr/Impala 300gr

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: .375 Ruger 200gr GS Custom HV/Barnes TSx 270gr/Impala 30

Post by tau »

Ek sal Saterdag op 100m my luck probeer, maar eintlik moet ek dat een van my vrinne skiet. Ek herlaai deesdae beter as wat ek skiet lyk dit my.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: .375 Ruger 200gr GS Custom HV/Barnes TSx 270gr/Impala 30

Post by Louis Kriel »

Bietjie meer gesukkel met die GS Customs as bv die Nosler 260 accubond. Maar nou loop hulle mooi.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply