Page 6 of 8

Re: Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Posted: Mon Jul 30, 2012 8:24 pm
by sakkievanheerden
Freek
Ek het jou al gepm om vir my die bankbesonderhede te gee waar ek my en Freddie se geskenk geld wil inbetaal maar ek hoor niks van jou nie.Asb sal jy dit vir my pm dat ek dit kan inbetaal asb.
Groete
Sakkie van Heerden

Re: Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Posted: Tue Jul 31, 2012 1:31 pm
by marno
Hallo manne,

Ok wat die koffie en tee betref kon ek die volgende kry:

Kenna Coffelets (Filter koffie sakkies) so 864 sakkies.
Freshpak Rooibos - ook soveel sakkies soos die koffie.

Dit is wat daar gaan wees so as iemand iets anders verkies moet julle net vir julle eie koffie en goed saam bring.

Groetnis!
Marno

Re: Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Posted: Tue Jul 31, 2012 2:34 pm
by tafjak
Die lys van borge begin nou al so lyk:

5x Freezer suits- Geno
2x geweersakke- PAC
Skietstoel- Freek
Helfte van Klere(T-Hemp en Cappie)- Camdeboo
2x geweersakke- Dawid
2x handligte- Dawid
1x jagmes en 1x knipmes- johan1
1x Monarch teleskoop- Hein (KSV)
1x Wisseltrofee- Blok
Ietsie- C.J.
2x HID Jagligte + 2x Bipods- Dawid(dankie ou maat, jy werk die dinge mooi)
2x knaldempers- Clarence(Terminator)
1x RM Scope bracket(Boertjie)
2x Crittr Call Standard + 2x Crittr Call PeeWee
6x Tafjak Vol 1 CD's
1x R2500-00 Voucher deur Safari&Outdoor
2x Lapping Tools deur SJ
1x Stel Gonge deur G-Force
3x Wapen-/Kaliberboeke deur Koos Barnard
2x  Liberty 116 Kopligte deur Parys en Toerusting
1x Howa Geweer deur JH Fourie, Jansenville
1x Spitfire deur Jackal Pro


Mooiloop

Re: Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Posted: Tue Jul 31, 2012 2:43 pm
by marno
Maggies!!

Hier is al 'n klompie goedjies.

Re: Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Posted: Wed Aug 01, 2012 9:10 am
by Janjak
Die lys van borge begin nou al so lyk:

5x Freezer suits- Geno
2x geweersakke- PAC
Skietstoel- Freek
Helfte van Klere(T-Hemp en Cappie)- Camdeboo
2x geweersakke- Dawid
2x handligte- Dawid
1x jagmes en 1x knipmes- johan1
1x Monarch teleskoop- Hein (KSV)
1x Wisseltrofee- Blok
Ietsie- C.J.
2x HID Jagligte + 2x Bipods- Dawid(dankie ou maat, jy werk die dinge mooi)
2x knaldempers- Clarence(Terminator)
1x RM Scope bracket(Boertjie)
2x Crittr Call Standard + 2x Crittr Call PeeWee
6x Tafjak Vol 1 CD's
1x R2500-00 Voucher deur Safari&Outdoor
2x Lapping Tools deur SJ
1x Stel Gonge deur G-Force
3x Wapen-/Kaliberboeke deur Koos Barnard
2x  Liberty 116 Kopligte deur Parys en Toerusting
1x Howa Geweer deur JH Fourie, Jansenville
1x Spitfire deur Jackal Pro
1x Lightforce lig deur Lynx Optics

Re: Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Posted: Wed Aug 01, 2012 9:53 am
by KSV
Die lys van borge begin nou al so lyk:

5x Freezer suits- Geno
2x geweersakke- PAC
Skietstoel- Freek
Helfte van Klere(T-Hemp en Cappie)- Camdeboo
2x geweersakke- Dawid
2x handligte- Dawid
1x jagmes en 1x knipmes- johan1
1x Monarch teleskoop- Hein (KSV)
5x M98 Cleaning Solvent - Hein (KSV)
1x Wisseltrofee- Blok
Ietsie- C.J.
2x HID Jagligte + 2x Bipods- Dawid(dankie ou maat, jy werk die dinge mooi)
2x knaldempers- Clarence(Terminator)
1x RM Scope bracket(Boertjie)
2x Crittr Call Standard + 2x Crittr Call PeeWee
6x Tafjak Vol 1 CD's
1x R2500-00 Voucher deur Safari&Outdoor
2x Lapping Tools deur SJ
1x Stel Gonge deur G-Force
3x Wapen-/Kaliberboeke deur Koos Barnard
2x  Liberty 116 Kopligte deur Parys en Toerusting
1x Howa Geweer deur JH Fourie, Jansenville
1x Spitfire deur Jackal Pro
1x Lightforce lig deur Lynx Optics

Re: Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Posted: Wed Aug 01, 2012 10:16 am
by Koos Barnard
Dags?
Kan iemand my s? hoe en waar kry ek die drie boeke by julle voor die kompetisie. Ek is bereid om dit met Berco koeriers te stuur na iemand toe wat by Mooihuil gaan wees. Taffie, iemand laat weet my asb so spoedig as moontlik.
Mooi loop

Re: Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Posted: Wed Aug 01, 2012 11:26 am
by C.J.
1. Freek R50
2. Marno R50
3. COBB R150
4. PAC R50
5. C.J./Pieter R100 Inbetaal
6. Geno R100
7. De Beer (uitstaande)
8. Jeep 1 (uitstaande)
9. Skolla R50
10. Jassie R100
11. G-Force R200
12. KSV+HVZ R100 (uitstaande)
13. Louis102 (uitstaande)
14. Biker (uitstaande)
15. Arno - span 18 (uitstaande)
16. Blok (uitstaande)
17. Ian/Jaco (uitstaande)
18. Rooies (uitstaande)
19. Jannie/Johan (Janjak/Prohunt) R100 inbetaal

Re: Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Posted: Wed Aug 01, 2012 11:28 am
by prohunt
Hallo Koos,
Miskien moet ons begin deur te vra in watter omgewing moet die boeke opgetel word? Ek is in die Centurion/Pretoria omgewing so as dit hier naby is kan ek dit saamneem.
Groete
Johan

Re: Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Posted: Wed Aug 01, 2012 1:13 pm
by Rooies
1. Freek R50
2. Marno R50
3. COBB R150
4. PAC R50
5. C.J./Pieter R100 Inbetaal
6. Geno R100
7. De Beer (uitstaande)
8. Jeep 1 (uitstaande)
9. Skolla R50
10. Jassie R100
11. G-Force R200
12. KSV+HVZ R100 (uitstaande)
13. Louis102 (uitstaande)
14. Biker (uitstaande)
15. Arno - span 18 (uitstaande)
16. Blok (uitstaande)
17. Ian/Jaco (uitstaande)
18. Rooies  R50
19. Jannie/Johan (Janjak/Prohunt) R100 inbetaal

Re: Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Posted: Wed Aug 01, 2012 2:03 pm
by Koos Barnard
Johan en ander
Dankie, ek gaan sommer die boeke na Ian toe stuur.
Mooi loop

Re: Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Posted: Wed Aug 01, 2012 4:55 pm
by Dawid
"Oom" Koos,

Dan moet ons asseblief tognet reel dat Ian se vrou die boeke loop afhaal by die poskantoor of dit moet eerlikwaar baie mooi verpak wees want onthou die man is besig om aan daai lorrie van hom te werk en ek glonie die handjies is van die skoonste nie... ;D ;D
Dankie vir die borg "Oom?"

Groetnis

Re: Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Posted: Wed Aug 01, 2012 5:13 pm
by Ian
Rooies wrote: 1. Freek R50
2. Marno R50
3. COBB R150
4. PAC R50
5. C.J./Pieter R100 Inbetaal
6. Geno R100
7. De Beer (uitstaande)
8. Jeep 1 (uitstaande)
9. Skolla R50
10. Jassie R100
11. G-Force R200
12. KSV+HVZ R100 (uitstaande)
13. Louis102 (uitstaande)
14. Biker (uitstaande)
15. Arno - span 18 (uitstaande)
16. Blok (uitstaande)
17. Ian/Jaco R150.00
18. Rooies  R50
19. Jannie/Johan (Janjak/Prohunt) R100 inbetaal

Re: Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Posted: Wed Aug 01, 2012 7:15 pm
by De beer
Kan iemand asb vir my die rekiningbesonderhede stuur waarin ons ons bydraes kan inbetaal asb

Re: Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Posted: Wed Aug 01, 2012 7:59 pm
by Rooies
Die lys van borge begin nou al so lyk:

5x Freezer suits- Geno
2x geweersakke- PAC
Skietstoel- Freek
Helfte van Klere(T-Hemp en Cappie)- Camdeboo
2x geweersakke- Dawid
2x handligte- Dawid
1x jagmes en 1x knipmes- johan1
1x Monarch teleskoop- Hein (KSV)
1x Wisseltrofee- Blok
Ietsie- C.J.
2x HID Jagligte + 2x Bipods- Dawid(dankie ou maat, jy werk die dinge mooi)
2x knaldempers- Clarence(Terminator)
1x RM Scope bracket(Boertjie)
2x Crittr Call Standard + 2x Crittr Call PeeWee
6x Tafjak Vol 1 CD's
1x R2500-00 Voucher deur Safari&Outdoor
2x Lapping Tools deur SJ
1x Stel Gonge deur G-Force
3x Wapen-/Kaliberboeke deur Koos Barnard
2x  Liberty 116 Kopligte deur Parys en Toerusting
1x Howa Geweer deur JH Fourie, Jansenville
1x Spitfire deur Jackal Pro
1x Lightforce lig deur Lynx Optics
1X Stel highlift jack en graaf brackets deur Douglas Custom Bullbars.

Re: Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Posted: Thu Aug 02, 2012 12:17 pm
by sakkievanheerden
De Beer
Nee jong daai ou is lyk my dood wat vir ons die bankbesonderhede moet stuur,Boertjie het vir my gese ons moet dit maar daar gee volgende week.
Groete
Sakkie van Heerden

Re: Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Posted: Thu Aug 02, 2012 12:18 pm
by Geno
Freek se bankbesonderhede:

http://jaracal.com/index.php/topic,9146.0.html
Freek wrote:
F.P. SENEKAL
STANDARD BANK CHEQUE REK# 221138889
TAK = VANDERBIJLPARK

Re: Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Posted: Thu Aug 02, 2012 12:20 pm
by sakkievanheerden
Geno
Dankie tog ou maat jy lewe darm nog.
Groete
Sakkie

Re: Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Posted: Fri Aug 03, 2012 2:16 pm
by De beer
My geld is inbetaal freek. Groete. Bloeddorstige de Beer

Re: Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Posted: Fri Aug 03, 2012 8:04 pm
by sakkievanheerden
My en Freddie se geld is ook inbetaal Freek.
Groete
Sakkie

Re: Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Posted: Sat Aug 04, 2012 8:03 am
by Freek
Manne, 'n skierlike nood het my oorval en ek moes dit net gou bevredig - so bietjie langer gevat as wet ek aanvanklik beplan het... dit het my so besig gehou ek kon glad nie die week hier uitkom nie. Vra nederig verskoning... :-[ Sake staan so:

1. Freek R50
2. Marno R50
3. COBB R150
4. PAC R50
5. C.J. R100
6. Geno R100
7. De Beer (uitstaande)
8. Jeep 1 (uitstaande)
9. Skolla R50
10. Jassie R100
11. G-Force R200
12. KSV+HVZ R100
13. Louis102 (uitstaande)
14. Biker (uitstaande)
15. Arno - span 18 (uitstaande)
16. Blok (uitstaande)
17. Ian/Jaco (uitstaande)
18. Rooies (uitstaande)
19. PROHUNT R100
20. SAKKIE/FREDDIE R100
21 DAWID (SNR &JNR) R150

Indien enige iemand uitgelaat is of reeds betaal het maar aanpassing nog nie op die lys gedoen is nie, laat weet my met PM asb. sodat ek die saak kan reg stel. Dit is moontlik dat ek iets kon mis aangesien dinge bietjie dol gaan hier met al die inhaal werk.

Groetnis
Freek.

Re: Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Posted: Sat Aug 04, 2012 5:47 pm
by sakkievanheerden
Freek
Smaak my dit was n helse noot jong!!!!
Groete
Sakkie

Re: Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Posted: Mon Aug 06, 2012 6:28 am
by Freek
1. Freek R50
2. Marno R50
3. COBB R150
4. PAC R50
5. C.J. R100
6. Geno R100
7. De Beer 50
8. Jeep 1 (uitstaande)
9. Skolla R50
10. Jassie R100
11. G-Force R200
12. KSV+HVZ R100
13. Louis102 (uitstaande)
14. Biker (uitstaande)
15. Arno - span 18 (uitstaande)
16. Blok (uitstaande)
17. Ian/Jaco 150
18. Rooies 50
19. PROHUNT R100
20. SAKKIE/FREDDIE R100
21 DAWID (SNR &JNR) R150


Sakkie dit was 'n lelike ding gewees ou maat - lang lat vir my g@t gepluk. Skryf November eksamen en baie laat nagte se swot werk l? voor... ;)

Re: Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Posted: Mon Aug 06, 2012 7:33 pm
by Freddie101
Manne
Ek sal darem n merinorib of 2 en n paar tjoppies saambring vir Wo aand, veral vir die Suidwesters wat ons so bederf het daar in hulle land.
Image

So lyk dit vanmiddag hier in Tarkastad
Groetnis Freddie

Re: Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Posted: Mon Aug 06, 2012 7:59 pm
by Rooies
Joooooooooooooooooooooo ek hoop jy los daai koue daar in tarka,
want dan bly ek heelnag om die vuur.