Page 6 of 6

Re: Mooi musiek

Posted: Fri Aug 13, 2021 7:35 pm
by Neels Louw
My musiek keuses strek wyd en baie old school. Hierdie ene doen dit vir my.

https://youtu.be/x8A9Y1Dq_cQ?list=RDMM

Re: Mooi musiek

Posted: Fri Dec 10, 2021 11:31 pm
by Diesel Dog

Re: Mooi musiek

Posted: Sun Feb 20, 2022 12:43 am
by Diesel Dog
Was vandag by n geleentheid waar die manne luidrigtig aan hulle gunsteling koues geteug het en het maar redelik kwyl gesluk!
Twenty years of abstaining from alcohol can poison your mind.

DD


https://youtu.be/_AwaV-lwDmc

Re: Mooi musiek

Posted: Mon Feb 21, 2022 12:23 pm
by PWV
Ook maar goed dat musieksmaak verskil, anders het baie kunstenaars nie 'n lewe gemaak nie!!! ;)

Re: Mooi musiek

Posted: Mon Feb 21, 2022 12:59 pm
by Capt. Yoda
Raak ek nou somer dors

Re: Mooi musiek

Posted: Fri Jun 10, 2022 10:12 pm
by Diesel Dog

Re: Mooi musiek

Posted: Tue Nov 15, 2022 1:36 pm
by Predator
https://www.youtube.com/watch?v=spJ-nQ1iiH0

Orianti wat hier saam met die baardman speel is n kunstenaar in eie reg!

Re: Mooi musiek

Posted: Tue Nov 15, 2022 6:17 pm
by tripodmvr

Re: Mooi musiek

Posted: Tue Nov 15, 2022 9:21 pm
by BenJacobs
Hierdie man sing die liedjie vir my verskriklik mooi!
https://youtu.be/X3ruKFDmChY
Groete Ben

Re: Mooi musiek

Posted: Sat Nov 19, 2022 10:25 pm
by Diesel Dog

Re: Mooi musiek

Posted: Mon Nov 21, 2022 11:21 am
by Predator
https://www.youtube.com/watch?v=ET2b-l6QeNw

Nita Strauss speel nou saam met Alice Cooper. Sy is nogal n direkte afstammeling van Johan Strauss.

Re: Mooi musiek

Posted: Mon Nov 21, 2022 12:24 pm
by Wouter Roets
Predator wrote: Mon Nov 21, 2022 11:21 am https://www.youtube.com/watch?v=ET2b-l6QeNw

Nita Strauss speel nou saam met Alice Cooper. Sy is nogal n direkte afstammeling van Johan Strauss.
Dink Johan Strauss maak n paar draaie in sy graf as jy my vra.

Re: Mooi musiek

Posted: Mon Nov 21, 2022 1:43 pm
by Capt. Yoda
Jojo waar koop ons haar plate

Image

Re: Mooi musiek

Posted: Mon Nov 21, 2022 7:53 pm
by Predator
Ja nee - ek dink sy sit Hansie Roodt ore aan!

Koop nie meer plate nie - n goeie Youtube downloader doen die ding!

Groetnis!!!

Re: Mooi musiek

Posted: Tue Nov 22, 2022 6:06 am
by Apie
Capt. Oblivious wrote:Jojo waar koop ons haar plate

Image
Ek het net geclick vir die prentjie….


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Mooi musiek

Posted: Tue Nov 22, 2022 9:38 am
by toxicsox

Re: Mooi musiek

Posted: Wed May 03, 2023 7:39 am
by Armand Steenkamp
More kerels! Ek plaas sommer maar die skakel na my musiek video vir my nuwe enkelsnit Johanna van Saldanha hier. Loop loer bietjie en se maar wat julle dink. https://youtu.be/uz6IaDlBqmQ

Groetnis

Re: Mooi musiek

Posted: Wed May 03, 2023 9:24 am
by Hano243
Welgedaan Armand, vars uit die weskus.

Re: Mooi musiek

Posted: Wed May 03, 2023 11:59 am
by Eduard Venter
Lekker Armand! Het hom gister op die draadloos gehoor saam jou onderhoud. Laat my sommer uitsien na die weskus trippie waarop ek gaan later die jaar.

Sent from my SM-A127F using Tapatalk


Re: Mooi musiek

Posted: Wed May 03, 2023 12:06 pm
by RUPERT
LEKKKKKKR !!!!! LAAIK DAAI BEKVLUIT

Re: Mooi musiek

Posted: Fri May 12, 2023 9:23 pm
by Diesel Dog

Re: Mooi musiek

Posted: Mon Apr 13, 2026 11:22 pm
by Diesel Dog

Re: Mooi musiek

Posted: Tue Apr 14, 2026 9:23 pm
by Lategan1
Mooi DD! Almal treffers.

Beste.