Geweerkolf
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Geweerkolf
Daai aliminium kolwe lyk darem soos n geraamte..maar ek dink hulle kan mooi werk...
Vrek lelik om die minste te se. maar as hy gaan werk sal ek maklik een koop.
dalk n geval van LELIK MAAR LIEFLIK om te he.
Ek gaan die ou n lui gee. MM dink net hoe koud is daai roer hier in die winter as jy roepplek staan vir n uur of so en dis vrioespunt buite, jy gaan so liggies gil as jou gesig hier teen die 'vrieskas raak om te gooi of hoe?
Ek hou van Lelik maar Lieflik as ek dit kan bekostig...
JB

Shoot straight and tell the truth!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Geweerkolf
Het nog n foto gekry van n aluminium kolf. Jacques ja ek glo die ding kan koud word in die winter, ma nou wonder ek sal mens nie so kolf kan rubberize soos jou bakkie se bak nie, dan sal hy die stampe en stote goed kan vat en dan kan jy hom ook verf soos die Amerikaners. Vir baie, baie mooi gewere en geweer kolwe gaan loer by snipershide die manne ken van gewere mooimaak.( http://www.snipershide.com/forum/ubbthreads.php?ubb=cfrm)
Blok.

Blok.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Geweerkolf
Blok
Bout sommer daai kontrepsie net so op jou jagstoel van --dan kan niks verkeerd gaan nie. behalwe as jy jou roer gaan pull start soos ein dit noem.
Maar klink my die gejeuk begin nou van voor af hier op my stoel...
Stop dit asb anders gaan nog n klomp manne begin jeuk....
En die jeuk is nie vir my so egr nie, maar my bankbestuurder dit pla hom al so bietjie meer as my vrou
JB
Bout sommer daai kontrepsie net so op jou jagstoel van --dan kan niks verkeerd gaan nie. behalwe as jy jou roer gaan pull start soos ein dit noem.
Maar klink my die gejeuk begin nou van voor af hier op my stoel...
Stop dit asb anders gaan nog n klomp manne begin jeuk....
En die jeuk is nie vir my so egr nie, maar my bankbestuurder dit pla hom al so bietjie meer as my vrou
JB
Shoot straight and tell the truth!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Geweerkolf
Jacques
Daai plan kan seker werk, sal net vir jakkies paar sonbrille moet uitsit anders sien hulle jou van ver af.
Blok.
Daai plan kan seker werk, sal net vir jakkies paar sonbrille moet uitsit anders sien hulle jou van ver af.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Geweerkolf
Daardie affere lyk vir my te veel na iets uit 'n Star Wars fliek. My smaak stop by die laminated kolwe... 
Hein M.
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Geweerkolf
Hein stem saam met jou so kolf blink te veel vir my, ma ek wonder nog steeds is daar nie voordele in n aluminium kolf nie, dit is tog baie lig, sterk, en baie solied, dink nou net as jy so kolf kan powdercoat dat hy soos n kameelstomp of soos grashalms lyk ek dink tog hy kan dan mooi wees. kyk na daai kolwe van baie van daai gewere op snipershide hulle is almal volgens die kliente se behoeftes gemaak en amper almal van hulle is deksels mooi.
Blok.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Geweerkolf
Blok,
Stem saam met jou.
As jy daai blink geweer op Van Rhynsdorp vir 2 minute in Februariemaand buite laat staan dan bak jy sommer nou 'n dosyn eiers op hom
So dit is 'n NO GO vir my!
Sy pak moet ook reg wees anders sal hy anders print saans en soggens. Ek neem aan dit is so.
Hein M.
Stem saam met jou.
As jy daai blink geweer op Van Rhynsdorp vir 2 minute in Februariemaand buite laat staan dan bak jy sommer nou 'n dosyn eiers op hom
Sy pak moet ook reg wees anders sal hy anders print saans en soggens. Ek neem aan dit is so.
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Topcat
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Mon Aug 16, 2010 9:25 pm
Re: Geweerkolf
Beyers en die ander manne.
Ek sien jy het gepraat van woodoc 10 om n ou kolf te behandel.Ek het nie baie kennis daarvan nie,maar blink die kolf dan nie te veel nie?
Ek het n ou 762 kolf nou mooi afgeskuur en wil hom nuwe lewe gee.Dit lyk vir my hy gaan bietjie lig van kleur wees so ek wil bietjie kleursel bygooi.Hoeveel lae woodoc(of iets anders) is dan gewoonlik nodig vir so kolf?
Groet TC

Last edited by Topcat on Sun Oct 10, 2010 11:35 pm, edited 1 time in total.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Geweerkolf
TC
So 3 -4 lae wat met staalwol gevryf word om die blink te breek.
Beyers
So 3 -4 lae wat met staalwol gevryf word om die blink te breek.
Beyers
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Geweerkolf
Hierdie aluminium geweer ook gekry.

Blok.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Geweerkolf
Nee og hy is vir my lelik 