FOXPRO Digital Game Calls
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Francois,
Dankie, ek sal by die winkels maar kyk vir een wat op die caller pas. Het niks in die boks gekry nie. Wonder wat gaan aan.
Dankie, ek sal by die winkels maar kyk vir een wat op die caller pas. Het niks in die boks gekry nie. Wonder wat gaan aan.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Marius
Nou wat ek daaraan dink, die nuwer FX3's wat ek op die laaste twee besendings gekry het, het ook nie USB kabels by gehad nie. Wonder hoekom hulle dit sou doen, my kontak by Foxpro is op verlof tot 21 Junie, sal bietjie by hom hoor wat aangaan.
Mooi loop
Francois
Nou wat ek daaraan dink, die nuwer FX3's wat ek op die laaste twee besendings gekry het, het ook nie USB kabels by gehad nie. Wonder hoekom hulle dit sou doen, my kontak by Foxpro is op verlof tot 21 Junie, sal bietjie by hom hoor wat aangaan.
Mooi loop
Francois
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Francois,
Het so pas gesien, n printer kabel van HP pas perfek. Hoor jy koop hom sommer by Makro of Game.
Het so pas gesien, n printer kabel van HP pas perfek. Hoor jy koop hom sommer by Makro of Game.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Marius
Ja, hulle is oral oor beskikbaar, voorspoed.
Mooi loop
Francois
Ja, hulle is oral oor beskikbaar, voorspoed.
Mooi loop
Francois
- Francois B
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Mon Aug 17, 2009 4:28 am
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Naand manne !
Het enige iemand al die Foxpro firestorm in die hande gehad?
Het van die ander foxpros ook die foxbang funksie?
Hoop iemand kan so kort review gee!
dankie eers
francois
Het enige iemand al die Foxpro firestorm in die hande gehad?
Het van die ander foxpros ook die foxbang funksie?
Hoop iemand kan so kort review gee!
dankie eers
francois
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Francois
Die eerste van die roepers/emotes wat die funksie het, reken egter dat all roepers wat in die vervolg met die TX 9 remote gaan uitkom die funksie sal he, maar glad nie n noodsaaklikheid in my roep arsenaal nie, presets op die ander remotes werk net so goed en kan ek besluit wanner ek die klank wil gebruik. Weet egter baie van die groot name in die roep bedryf is USA beveel aan om onmiddelik na die skoot geklap het wel n Coyote distress te speel.
My 2c............

- JopieFourie
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Naand almal
Darem bly om te sien julle praat met soveel lof van die Spitfire. Het myne al so paar maande, het dit sommer direk van Foxpro laat kom. My eerste Foxpro roeper die (is mos maar amateur/naweek ongedierte jagter). Ek was aanvanklik teleurgesteld met sy maksimum volume maar het noudie aand `n toetsie gedoen. Het hom aangelos en die veld ingestap. was nie reg wind af nie maar so 45 grade wind af van hom. 600m ver kon ek hom nog duidelik hoor en ek skat ek sou nog so 200m kon stap voor ek hom nie meer sou kon hoor nie. is regtig sy geld werd en die afstand beheer is `n yster.
Ek is ook nogals beindruk met die battery lewe... glad nie sleg nie.

-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Het Saterdag die eerste keer die Firestorm gesien, Hendrik het een saam gebring, hulle verkoop hom vir R4500 as ek reg onthou, hy kan 200 klanke vat en lyk nes 'n FX3 net die remote is anders dis 'n TX-9 soos die spitfire net meer funksies.Francois B wrote:
Het enige iemand al die Foxpro firestorm in die hande gehad?
Kojak
- Wiehan111
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Ek wil nou 'n paar dinge hoor by die manne wat spitfires het.Ek het gaan lees oor hom op fox pro se site en hy het my oog gevang. Ek wil in die nuwe jaar vir my een aanskaf. Hoe is die volume op hom? Is dit die moeite werd om hom te koop? En enige ander inligting sal ook kan help. Hoe werk die remote op hom en hoe ver kan jy hom plaas vanaf jou bakkie af? Batterye wat gebruik word?
25-06 Savage Tactical
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Wiehan
As jy nog ietsie wil weet, vra ma net, of gaan lees weer mooi by....
http://www.gofoxpro.com/products/digita ... itfire.php
Mooi loop
Francois
Meer as wat ooit sal nodig he.....Hoe is die volume op hom?
Uit en uit......Is dit die moeite werd om hom te koop?
As jy die foxpro site heel gelees het, het jy alles wat daar oor die roeper te se is.....En enige ander inligting sal ook kan help.
Baie lekker, jy kan op die remote jou klanke se name sien, asook, volume setting.Hoe werk die remote op hom
Het myne al met n dagroep op 150m gehad, en hy het mooi positief gewerk.hoe ver kan jy hom plaas vanaf jou bakkie af?
4X AA (Penlights) wat jou maklik 3 nagte gaan hou.Batterye wat gebruik word?
As jy nog ietsie wil weet, vra ma net, of gaan lees weer mooi by....
http://www.gofoxpro.com/products/digita ... itfire.php
Mooi loop
Francois
- Wiehan111
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Dankie baie Francios, wou net self by iemand hoor wat een het.
Gaan dit die goedkoopste wees as ek by foxpro self koop of deur iemand anders?
Groete
Gaan dit die goedkoopste wees as ek by foxpro self koop of deur iemand anders?
Groete
25-06 Savage Tactical
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Wiehan
Seker omtrent 80% van ons op die forum gebruik spitfires(as dit nie meer is nie).
Kyk onder members vir ALLENT hy is in d oos-kaap en die beste diens suid vd sahara, gaan search soos FM se Spitfire ek dink allen het destyds die post begin.
rooies

243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Wiehan
Jy koop altyd in RSA(buitelandse produkte) by agentskap wat jou die versekering gee met die back up en diens. Jy kan 'n stel invoer teen seker so R2000-00 en kan dit jare gebruik sonder enige probleme, maar die dag as jy daar fout gaan, gaan jy betaal om dit te laat herstel oorsee. Nie die herstelkoste nie, maar die shipping heen en weer.
Ek gebruik Spitfire wat ek aangeskaf het as back up vir Fx3, maar het soveel gehou van die Spitfire dat my Fx3 nou die backup is.
Mooiloop

Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Allen T, is die man, koop by hom.
Uitstekende diens.
Uitstekende diens.
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Allen het nog Spitfires,ek het seker so n maand terug nog een by hom gekry.
Hy het ook al my FX3 weggestuur en daar is geen probleem.
As jy nie sy no kry nie kan ek dit vir jou gee
Hy het ook al my FX3 weggestuur en daar is geen probleem.
As jy nie sy no kry nie kan ek dit vir jou gee
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Jy kan maar vir Frans ook n roep gee as jy nie reg kom nie hy sal jou ook kan help.Hy is hier in Nambabwe.
Boeta
Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Willem,
Dink ek moet nou maar julle boikot. My budget sal dit mos nooit maak as julle sulke goed aanjaag nie.
Maak mooi!
Hein
Dink ek moet nou maar julle boikot. My budget sal dit mos nooit maak as julle sulke goed aanjaag nie.
Maak mooi!
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
KSV
Ek stem net een ding bestel dan pop daar nog 'n special op. Ek koop nou maar vir volgende Krismis vir my self weer ietsie wat ek nodig het
Ek stem net een ding bestel dan pop daar nog 'n special op. Ek koop nou maar vir volgende Krismis vir my self weer ietsie wat ek nodig het
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Willem,
Jou en Hendrik se skuld hoekom my vrou gereeld vir my kwaad is.
Kry glo te gereeld verjaarsdag geskenke, daai "van Pa aan Pa" geskenkies as julle weet wat ek bedoel.
Maak mooi.
Hein
Jou en Hendrik se skuld hoekom my vrou gereeld vir my kwaad is.
Kry glo te gereeld verjaarsdag geskenke, daai "van Pa aan Pa" geskenkies as julle weet wat ek bedoel.
Maak mooi.
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Thoei
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Hi manne ek het n spitfire,wil weet of kan ek n speaker bysit en of dit spesifiek foxpro speaker moet wees en waar kry ek dit.
Groette Thoei
Groette Thoei
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Thoei,
Jy kan jou eie speaker maak. n Vriend van my het sommer n kar speaker gebruik, en hy se hy werk soos n bom.
Groete
Jy kan jou eie speaker maak. n Vriend van my het sommer n kar speaker gebruik, en hy se hy werk soos n bom.
Groete