Re: Sterkte Taffie
Posted: Mon Aug 14, 2017 9:05 pm
NaandsĂȘ oom Taffie,tafjak wrote:Goeie dag al die kerels
Die gesondheid bitter goed, praat nog bietjie hakkerig maar hulle verstaan my. Ek is volgende maand in Ermelo die 16 Sept. Ry bietjie rond.
Mooiloop
Bly dit gaan goed met oom.
Groete