Ek stem, een minder ding om saam te ryBRNO .06 (Pierre) wrote:Dankie Douw. Dit klink sommer na n bakgat plan.douw wrote:Hallo manne wat saam kom laai.
Ek kan reël vir braaipakke, dan kan almal van dieselfde vleis kry. Ek het gedink aan iets soos: Vrydag aand, wors, bbq "buffalo wings" en knoffel varknek steaks
Vir Saterdag aand: "extra matured rump steak", wors en hoender sosaties.
Ek sal vanaand pryse uitwerk en laat weet.
Groete
Douw
Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2013
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
MONTIE
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Ek stem ook vir braaipak.
Montie
Montie
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Ian wrote:DIE KURSUS "BENDE"
Ek sien baie uit om almal die 11de Okt mee kennis te maak.
Die volgende is vir julle tot jul beskikking:
1- beddegoed
2- handoeke
3- koffie, tee, suiker en melk
4- alle geriewe, braai, yskaste, eetgery, ens
5- baie vuurmaakhout
6- konferensie lokaal, tafels, stoele, skerm, swartbord
7- 100 meter skietbaan met tafels en sandsakke
Wat dalk nodig sal wees:
1- jy en jou pel
2- sak klere
3- eie drinkgoed, ens
4- pen en notaboek
5- projektor vir die aanbieders as hul een nodig het. (Ek kan een reel as dit moeilik is)
6- liefde en 'n goeie Jaracalgees
7- Teikens
As daar nog iets is wat ek dalk vergeet het sal ek dit byvoeg
Cobus, jy laat my nou na 'n kwaai persoon lyk, ek sal nooit iemand wegjaag nie, ek sal hom net ........![]()
mooi bly
Waarvoor die liefde? Ek kom saam met my broer, nie saam met my vrou nie??
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Hallo almal,
1 Ek is ten gunste van die braaipakkie idee.
2 In 'n vroeer post het ek saamrygeleentheid aangebied, Vrydag so 11:00/12:00 uit Pretoria. Kan jou op pad optel ook. 2/3 ouens welkom. Druk net R200 in my sak om te help met kostes. As jy dit nie kan bydra nie, kan jy aan die spaarwiel hang,- Gratis! Spaarwiel het plek vir 2 ouens!
Grappies daar gelaat, as jy saam wil ry en iets kan bydra, sal ek waardeer, as jy nie kan nie, ry asb dan net saam, sodat ek goeie geselskap het!
Groetnis
Jacques

30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
1.Blok.....PAID
2.James Wilson.....PAID
3.Cobus(cobb).....PAID
5.Montie Veldsman....PAID
6.Johandj
7.Martinf.....PAID
8.Jean Marais....PAID
9.Eugene...PAID
10.Fonsie (Eugene se pel) en forumlid...PAID
11.Eugene (9) se pel (John) nie 'n forumlid nie
12.Pierre vd Merwe.......PAID
13.Pierre vd Merwe - Francois Minne......PAID
14.Tripod (Tentatief)
15.PJS.....PAID
16.Jacquesb....PAID
18.Douw.....PAID
19.Gerrit.....PAID
20.Marc.......PAID
21.Jaco1000.....PAID
22.John Rauch (Jean se pel).....PAID
23.Peet(Molopohunter)....PAID
23.243RSA Schalk....PAID
24.Adriaan (Schalk se ch
25. Marius (james se vriend!)
Manne, let op asb,...reel so dat jy daai dag by die werk afhet...as ons eers Vrydag na ure gaan begin, gaan dit nie suksesvol wees nie.

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Cobus, ek isbly om dit te hoor.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Hierdie post is nutteloos sonder GPS ko-ordinate.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Oplet in die klas hoor!!...bl 1 van die post, die eerste post het 'n link na die venue, prentjies de lot.....Google is your friend!!tripodmvr wrote:Hierdie post is nutteloos sonder GPS ko-ordinate.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Vang jy my uit. Het al vergeet van Bl. 1.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
1.Blok.....PAID
2.James Wilson.....PAID
3.Cobus(cobb).....PAID
5.Montie Veldsman....PAID
6.Johandj
7.Martinf.....PAID
8.Jean Marais....PAID
9.Eugene...PAID
10.Fonsie (Eugene se pel) en forumlid...PAID
11.Eugene (9) se pel (John) nie 'n forumlid nie
12.Pierre vd Merwe.......PAID
13.Pierre vd Merwe - Francois Minne......PAID
14.Tripod....PAID
15.PJS.....PAID
16.Jacquesb....PAID
18.Douw.....PAID
19.Gerrit.....PAID
20.Marc.......PAID
21.Jaco1000.....PAID
22.John Rauch (Jean se pel).....PAID
23.Peet(Molopohunter)....PAID
23.243RSA Schalk....PAID
24.Adriaan (Schalk se ch
25. Marius (james se vriend!)
2.James Wilson.....PAID
3.Cobus(cobb).....PAID
5.Montie Veldsman....PAID
6.Johandj
7.Martinf.....PAID
8.Jean Marais....PAID
9.Eugene...PAID
10.Fonsie (Eugene se pel) en forumlid...PAID
11.Eugene (9) se pel (John) nie 'n forumlid nie
12.Pierre vd Merwe.......PAID
13.Pierre vd Merwe - Francois Minne......PAID
14.Tripod....PAID
15.PJS.....PAID
16.Jacquesb....PAID
18.Douw.....PAID
19.Gerrit.....PAID
20.Marc.......PAID
21.Jaco1000.....PAID
22.John Rauch (Jean se pel).....PAID
23.Peet(Molopohunter)....PAID
23.243RSA Schalk....PAID
24.Adriaan (Schalk se ch
25. Marius (james se vriend!)
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Ons wag vir die agterste osse.....vir die volgende veiling......Eugen, James, Schalk.....hoor daar by julle pelle of hulle nog saam gaan??
Peet, wat sê Lylani? kom sy??
Douw, is daar al nuus oor die vleis pakke??
Peet, wat sê Lylani? kom sy??
Douw, is daar al nuus oor die vleis pakke??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Hallo Cobus
Ek sal vandag pryse en inligting opsit.
Groete
Douw
Ek sal vandag pryse en inligting opsit.
Groete
Douw
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Dankie ou maatdouw wrote:Hallo Cobus
Ek sal vandag pryse en inligting opsit.
Groete
Douw
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Cobus, my pel John se vrou word vandag geopereer in Bloem, so dit gaan bietjie rof met die man! Ek het vanoggend met hom gepraat en hy gaan beslis die kursus bywoon! Hy is Donderdag terug, dan sal hy oorbetaal. Hoop dis in orde so?
Aim small, miss small
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Goeie naand menere
Ek hoop almal maak stem vir die vleisies soos vroeer genoem. Ek verseker julle van die beste kwaliteit vleis!
Ek het met cobus gesels en dit lyk my daar is 26 mense met Ian,Wouter en Neels ingesluit.
Ek stel voor: Vrydagaang: Per persoon 200gr spekwors
2 groot BBQ Buffalo wings (+/-200gr)
gemarineerde varknek steaks (+/-250gr)
Saterdagaand: Per persoon 200gr spekwors
1 dik gemarineerde hoendersosatie (+/-150gr)
Extra matured rump steak (+/- 300gr)
Dit werk dan uit op R100 per persoon. Ek het dit goedgedink dat as on ander 22 manne elk R10 bydra is Neels, Wouter, Ian en Cobus se vleis betaal. Sommer net ietsie kleins om vir hul moeite dankie te se.
Kan ek vra dat almal asb sommer vir my die R110 in kontant sal saambring?

Reg met my.
Baie dankie
Groete
Montie
Baie dankie
Groete
Montie
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Douw
Ek is in vir 'n braaipakkie.
Dankie
Jacquesb
Ek is in vir 'n braaipakkie.
Dankie
Jacquesb
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Douw
Ek en Jaco1000 is in vir braai pakkies. Bring jou geldjie saam
Baie dankie vir jou moeite
Mooi loop
Ek en Jaco1000 is in vir braai pakkies. Bring jou geldjie saam
Baie dankie vir jou moeite
Mooi loop
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Dis reg manne. Ek hoop van harte almal stem daarvoor. Dan eet almal dieselfde, baie lekker kos!
Groete
Douw
Groete
Douw
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Ek, Wouter, Neels en Ian is in vir dit ha ha
Dankie manne
Dankie manne
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Ek, Fonsie en John is ook in vir dit!
Aim small, miss small
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Die vleis klink reg. Ek is ook in.
Mooiloop
PJ
Mooiloop
PJ
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
In vir die vleis
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Ook in vr 'n pakkie
Last edited by martinf on Wed Sep 11, 2013 4:30 pm, edited 1 time in total.