Page 6 of 6

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Posted: Thu Jan 06, 2011 5:40 pm
by Robert
Al die swartkruit manne

Ek het bietjie slegte nuus wat ek wil oordra  :-\
Ek kry vandag 'n media verklaaring wat se dat swartkruit wapen eienaars gaan verplig word om 'n bevoegtheid sertifikaat vir swartkruit te bekom.
Dit beteken dat ouens met rook stokke nou ook 'n kursus moet doen soos vir ander katogorieew wapens.
Daar is begin om 'n  SAQWA goed gekeurde leerders materiaal op te stel. So ver ek weet is daar nog geen geakkrediteerde opleiers om die kursus aan te bied nie. Dit beteken ek sal ook weer skool moet loop.

Ek sal julle op hoogte hou soos info deur kom.

Robert

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Posted: Fri Jan 07, 2011 9:40 am
by PRIVATE RYAN
Louis102 wrote: DirtyOldsix

As ou Eagleye hierdie Forum met 'n arendsoog dopgehou het, sou hy dalk twee keer gedink het voor hy 'n Zeiss Conquest gekoop het.  Wys jou net alle raad op die forum is nie te versmaai nie.

Louis
Wat is fout met die Zeiss Conquest?

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Posted: Thu Jan 13, 2011 9:34 am
by Francois Marais
PR

Niks "FOUT" nie, net nie dieselle kwaliteit as die Diavari reeks nie, amper soos by Leopold die verskil is tussen die VXI en VX7 reeks.

Mooi loop
Francois

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Posted: Thu Jan 13, 2011 11:12 am
by baboonstalker
Ek wil nou nie verder van topic af gaan nie, maar die Amerikaners vat dit darrem net so titseltjie TE v?r. Die Matt K?rel lyk meer of hy wil modeperade hou! Van die geweer en front rest tot die Ventilasie gaatjies op sy pet en oorpluisies, tot sy hemp, scope en front rest slider blok is ge kleur-ko?rdineer.....Ek wonder hoe sal my ou vaal 6mm se 88gr bergers @3670fps doen teen daardie 6mm van hom?? (natuurlik geskiet van bypassende sand-gevulde binneband sakkies)

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Posted: Thu Jan 13, 2011 4:13 pm
by PRIVATE RYAN
Francois Marais wrote: PR

Niks "FOUT" nie, net nie dieselle kwaliteit as die Diavari reeks nie, amper soos by Leopold die verskil is tussen die VXI en VX7 reeks.

Mooi loop
Francois
Ok, so aanvaar... :-[