Page 6 of 11
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie
Posted: Thu Dec 13, 2012 3:44 pm
by Jakkalsgat
Aan al die mods, as julle nie weet nie, julle mag deelneem hier
Ek is nog op soek na iemand wat die trekking wil doen en moet dit verkieslik iemand wees wat nie gaan deelneem nie. Enige een van die mods is ook welkom. Al wat jy nodig het is 'n rekenaar met excel geinstalleer en 'n drukker om die kaartjies wat ek vir jou mail te kan print en uitknip en natuurlik 'n e pos adres. Anders kan ek probeer om 3 of 4 Jaracal manne op die aand in Bloemfontein bymekaar te kry en dan die trekking hier te hou.
Laat weet wat julle dink.
Groete
Jaco
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie
Posted: Thu Dec 13, 2012 6:22 pm
by tafjak
Ou goose,
hou my dop!
Mooiloop
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie
Posted: Thu Dec 13, 2012 7:29 pm
by Marc
Myne is in Tjoppa, tjek jou eeemail of lat weet my as ekke ho mut Fax Bra
Chill
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie
Posted: Thu Dec 13, 2012 9:14 pm
by Jakkalsgat
tafjak wrote:
Ou goose,
hou my dop!
Mooiloop
Afhangende van wat jy drink kan ek nie belowe ek gaan dit terug gee nie.
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie
Posted: Fri Dec 14, 2012 4:45 am
by Lourens Potgieter
Jaco,my kaartjies gekoop, het e-mail gestuur met confirmation na jou adres. Geniet dit ouens, ek ry oor so uur Suidkus toe. BE SAFE!!!!
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie
Posted: Fri Dec 14, 2012 10:48 am
by Jakkalsgat
Dankie Deeg, ry veilig.
Ek wil aan elkeen wat al deel geneem het solank baie dankie se, julle is sterre.
Vir die wat nog nie ongeskryf het nie, daar is 4 dae oor.
Inskrywings lyk vanoggend as volg:
Top 5 inskrywings indien iemand op hulle wil verbeter:
1 60 kaartjies 15 Grootprys inskrywings (Hugov)
2 50 kaartjies 12 Grootprys inskrywings (Namhunt)
3 24 kaartjies 6 Grootprys inskrywings (Silent hunting)
4 23 kaartjies 5 Grootprys inskrywings (Nickvn)
5 20 kaartjies 5 Grootprys inskrywings (Walter)
Totale kaartjies verkoop 405
Totale bedrag ingevorder R 20 250
Totale lede deelgeneem 42
Nog geen nie-lede het deelgeneem nie.
Groete
Jaco
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie
Posted: Fri Dec 14, 2012 11:35 am
by henried
Well done!!!!
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie
Posted: Fri Dec 14, 2012 12:36 pm
by Marc
Julle manne maak my hart oorloop

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie
Posted: Sat Dec 15, 2012 8:53 am
by Jakkalsgat
DAAR IS SLEGS 3 DAE OOR OM DEEL TE NEEM
Inskrywings lyk vanoggend as volg:
Top 5 inskrywings indien iemand op hulle wil verbeter:
1 60 kaartjies 15 Grootprys inskrywings (Hugov)
2 50 kaartjies 12 Grootprys inskrywings (Namhunt)
3 24 kaartjies 6 Grootprys inskrywings (Silent hunting)
4 23 kaartjies 5 Grootprys inskrywings (Nickvn)
5 20 kaartjies 5 Grootprys inskrywings (Walter)
Totale kaartjies verkoop 431
Totale bedrag ingevorder R 21 550
Totale lede deelgeneem 47
Nog geen nie-lede het deelgeneem nie.
Taffie, dankie vir jou inskrywing
Groete
Jaco
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie
Posted: Sat Dec 15, 2012 11:05 am
by Silent Hunting
Jaco,
Het jou gese ons gaan 20k verby gaan. Lyk goed sover.
Henk
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie
Posted: Sun Dec 16, 2012 8:31 am
by Jakkalsgat
DAAR IS SLEGS 2 DAE OOR OM DEEL TE NEEM
Inskrywings lyk vanoggend as volg:
Totale kaartjies verkoop 431
Totale bedrag ingevorder R 21 550
Totale lede deelgeneem 47
Nog geen nie-lede het deelgeneem nie.
R 25 000 is HAALBAAR
Groete
Jaco
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie
Posted: Mon Dec 17, 2012 8:46 am
by Jakkalsgat
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie
Posted: Mon Dec 17, 2012 9:55 am
by Jakkalsgat
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie
Posted: Mon Dec 17, 2012 10:59 am
by Jakkalsgat
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie
Posted: Mon Dec 17, 2012 12:09 pm
by Jakkalsgat
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie
Posted: Mon Dec 17, 2012 1:01 pm
by Jakkalsgat
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie
Posted: Mon Dec 17, 2012 2:01 pm
by Jakkalsgat
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie
Posted: Mon Dec 17, 2012 4:03 pm
by Jakkalsgat
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie
Posted: Mon Dec 17, 2012 5:06 pm
by Jakkalsgat
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie
Posted: Mon Dec 17, 2012 6:48 pm
by Marc
Hoe lyk die pot

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie
Posted: Mon Dec 17, 2012 6:59 pm
by Jakkalsgat
Naand almal
Voor ons begin net so paar relings om die trekking ordelik te kan doen, ek versoek dat niemand tydens die trekking post hier op die topic nie. Ek gaan hom nie sluit nie en vertrou dat almal by die relings sal bly.
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie
Posted: Mon Dec 17, 2012 7:01 pm
by Jakkalsgat
Vanaf nou is my PM gesluit en kan slegs moderators my PM
Die trekking word nie deur my gedoen nie maar wel deur Beretta en vra ek dat niemand ook nou met hom kontak nie.
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie
Posted: Mon Dec 17, 2012 7:04 pm
by Jakkalsgat
Ons insameling staan op R 22 150 , 443 kaartjies is gekoop deur 50 lede. Geen kaartjies is gekoop deur nie - lede nie.
Al die kaartjies is in die hoed
[img width=560 height=420]
http://i1156.photobucket.com/albums/p57 ... _13151.jpg[/img]
en gaan ek nou vra dat Beretta by ons aansluit.
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie
Posted: Mon Dec 17, 2012 7:06 pm
by Jakkalsgat
Beretta gaan nou vir ons eerste kaartjie trek en nommer hier plaas
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie
Posted: Mon Dec 17, 2012 7:07 pm
by Beretta
Naand Jaco
Ek staan by sodra die kaartjies getrek is deur my sal al die kaartjies veilig gebere word enige iemand is vry om dit na te gaan.