9.3x62 Revolusie
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x62 Bende
Dankie Flip.
My gewere is ook almal verseker, ek dink net dit kan 'n probleem wees om daai fullstock te vervang!
My gewere is ook almal verseker, ek dink net dit kan 'n probleem wees om daai fullstock te vervang!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x62 Bende
Ek kom s? dit nou skelm hier:
Kom julle agter hoe moet die 375 manne heeltyd probeer bewys hulle kaliber is beter? Hehehe, ons hoef nie, die 9.3 het homself bewys

Hehehe

1. DWB - CZ Battue Fullstock
2. Spiekeries - CZ Battue
3. Harris30-06 - Obendorf Mauser
4. Janjak - Custom
5. Greyghost - Custom
6. Jagtersreg - Custom
7. Hilux01 - Sabatti Rover 870 - Nikon Monarch 2-8x32
8. E-bird - Mannlicher Schonauer
9. Flip Nel
10. Sako75 - Sako
11. Tinusvrey - CZ
12. Danie Lombard .243 - Husqvarna?
13. Ben Brand - Obendorf Mauser
14. Junglejulian
15. IceRoss - CZ
16. welver - Obendorf Mauser
17. Toppie - CZ
18. Skier - FN Mauser Standard
19. Skier - FN Mauser Deluxe
20. Janus Roets (Wout se broer) CZ Fullstock

- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 9.3x62 Bende
DWB
As ek so deur lysie lees kan ek sommer sien dis manne wat weet waarvan hulle praat
Dis hoekom almal die ou staatmaker in die kluis het
As ek so deur lysie lees kan ek sommer sien dis manne wat weet waarvan hulle praat
Dis hoekom almal die ou staatmaker in die kluis het
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x62 Bende
Ons lysie groei!
Wonder of Oom Hercules Louw nie ook een het nie?
Wonder of Oom Hercules Louw nie ook een het nie?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: 9.3x62 Bende
Lyk my julle sukkel maar om 20 ouens te kry wat"weet waarvan hulle praat" As ek reg us is Janus nie eers op die forum nie, en skier moes sy naam 2x opsit.
Lw . Die res +_ 2000 skiet 375, maar hulle " weet nie waarvan hulle praat nie"

Ag geniet tog maar net julle gunne!
Lw . Die res +_ 2000 skiet 375, maar hulle " weet nie waarvan hulle praat nie"
Ag geniet tog maar net julle gunne!
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x62 Bende
Hehehe Ronald
We love you too

We love you too
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: 9.3x62 Bende
DWB
Weet jy wat laat my smile
op 'n tyd het hulle die 9.3x62 afgeskryf, ek onthou hier in die begin 90's kon jy net RWS of norma kry en ammo was skaars. Dit was maar net 'n paar Europeese vervaardigers wat ammo gemaak het, wel die 9.3 het teruggekom vandag word hy gelaai deur die volgende nie Europeese vervaardigers.
Remington
Federal
Nosler
Winchester ( Word deur Norma gemaak en net in Europa verkoop)
Hornady
Hierdie is almal mainstream vervaardigers in die VSA, so erens verkoop hulle genoeg ammo om dit die moeite werd te maak.
Ek dink nie dit is te sleg vir 'n kaliber wat hulle amper afgeskryf het nie Laat my dink aan die gesegde kant keep a good thing down.

- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2328
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: 9.3x62 Bende
Flip
Daai is n waar ding waaroor jy nou praat.En kyk net hoe lank was die gesprekke in die Magnum oor die 9.3 vs 375 en tot vandag is daar nognie n wenner nie!!!
Groete
Kobus
Daai is n waar ding waaroor jy nou praat.En kyk net hoe lank was die gesprekke in die Magnum oor die 9.3 vs 375 en tot vandag is daar nognie n wenner nie!!!
Groete
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x62 Bende
1. DWB - CZ Battue Fullstock
2. Spiekeries - CZ Battue
3. Harris30-06 - Obendorf Mauser
4. Janjak - Custom
5. Greyghost - Custom
6. Jagtersreg - Custom
7. Hilux01 - Sabatti Rover 870 - Nikon Monarch 2-8x32
8. E-bird - Mannlicher Schonauer
9. Flip Nel
10. Sako75 - Sako
11. Tinusvrey - CZ
12. Danie Lombard .243 - Husqvarna?
13. Ben Brand - Obendorf Mauser
14. Junglejulian
15. IceRoss - CZ
16. welver - Obendorf Mauser
17. Toppie - CZ
18. Skier - FN Mauser Standard & Deluxe
19. Hercules Louw - Mauser by R. Muller
20. Janus Roets (Wout se broer) CZ Fullstock
Oom Hercules is nou ook deel van die bende en sal later as hy tyd het kom saam praat.
2. Spiekeries - CZ Battue
3. Harris30-06 - Obendorf Mauser
4. Janjak - Custom
5. Greyghost - Custom
6. Jagtersreg - Custom
7. Hilux01 - Sabatti Rover 870 - Nikon Monarch 2-8x32
8. E-bird - Mannlicher Schonauer
9. Flip Nel
10. Sako75 - Sako
11. Tinusvrey - CZ
12. Danie Lombard .243 - Husqvarna?
13. Ben Brand - Obendorf Mauser
14. Junglejulian
15. IceRoss - CZ
16. welver - Obendorf Mauser
17. Toppie - CZ
18. Skier - FN Mauser Standard & Deluxe
19. Hercules Louw - Mauser by R. Muller
20. Janus Roets (Wout se broer) CZ Fullstock
Oom Hercules is nou ook deel van die bende en sal later as hy tyd het kom saam praat.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
immelmanw
Re: 9.3x62 Bende
Lyk vir my bakgat.Hilux01 wrote: Skier, daai is twee mooi roere
Mnre
Hiermee my fotos van die 9.3x62 (my nuwe trots) en die Nikon Monarch 2-8x32
Ek dink dit lyk heel "ok"
Henk
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 9.3x62 Bende
Wel as Oom Hercules syne saamgooi is julle manne gelykop met die 375 manne, wie gaan gou enetjie aanskaf om die skaal weer te tiep

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: 9.3x62 Bende
Marc
Ek het 2 x 9.3x62 tel dit
Ek het 2 x 9.3x62 tel dit
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x62 Bende
Daar is ten minste 3 manne op ons lysie wat 2 het 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 9.3x62 Bende
Is hy lid hier op die forum?DWB wrote: 20. Janus Roets (Wout se broer) CZ Fullstock
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x62 Bende
hehehe ja, daar is 'n Janus as lid op die forum
ek het gekyk
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: 9.3x62 Bende
Ek het 1x Sako 9,3x62 en 1x Tikka 9,3x74R
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 9.3x62 Bende
Gou, kry 'n skuilnaamFlip nel wrote: Marc
Ek het 2 x 9.3x62 tel dit![]()
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 9.3x62 Bende
Ek dink as hier n 375H&H bende ontstaan gaan hulle ons stof in die oe skop 
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Rigby
- Full Member

- Posts: 164
- Joined: Tue Dec 13, 2011 5:58 pm
Re: 9.3x62 Bende
Sako - wil jy nie seblief meer vertel van jou Tikka 9.3 nie? Soveel moontlik (waar jy hom gekry het, etc etc) - 'n kiekie of wat sal ook nie te versmaai wees nie.
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: 9.3x62 Bende
Mooi manFlip nel wrote: Marc
Ek het 2 x 9.3x62 tel dit![]()
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: 9.3x62 Bende
Skier en Henk,
baie mooi gewere daai.
Ons moet so 9,3 - 375 skietdag reel erens...
baie mooi gewere daai.
Ons moet so 9,3 - 375 skietdag reel erens...
-
Danie Lombard .243
Re: 9.3x62 Bende
AITSA Jan jak, nou praat jy van 'n blink plan, dit klink oor lekker.
-
IceRoss
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Tue Aug 14, 2012 2:07 pm
Re: 9.3x62 Bende
Mmmmmmm dit sou baie beter wees om dit te re?l op n plaas waar ons kan jag wat heeltemal onmoontlik is! Kan ons nie eerder n dag re?l om n braai vuur met n koue in die hand nie? Vra net, ek sou eerder die manne hier wil ontmoet wyl ons ons roere vir mekaar wys in plaas van om gate in n stuk papier te "pons" en bedoel, ek het niks om te bewys nie?!?!/ Vra maar net!Danie Lombard .243 wrote: AITSA Jan jak, nou praat jy van 'n blink plan, dit klink oor lekker.