Page 45 of 45
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Tue Jun 24, 2025 3:10 pm
by jooste
Hallo Mario.
Sien privaat boodskap gestuur.
57gr S341 met 300gr Rhino punt = 2250 f/sek. 297gr retensie uit elandbul op knoppe geskiet op so 120m.
Hoop dit help.
Groete.
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Sun Jul 13, 2025 6:34 am
by Heinb
Branderplank wrote: Fri Jun 20, 2025 8:00 pm
Heinb wrote: Sat Sep 03, 2022 9:17 pm
Dis so stil op die draad. Hiers solank n foto van my 9.3X62
Geniet julle 9,3’s
Sjoe dis ‘n mooi mauser. Waar kry mens so M98 in die hande?
Jy kan vir Zimbi of vir Safari probeer.
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Mon Jul 21, 2025 7:14 pm
by Branderplank
Heinb wrote: Sun Jul 13, 2025 6:34 am
Branderplank wrote: Fri Jun 20, 2025 8:00 pm
Heinb wrote: Sat Sep 03, 2022 9:17 pm
Dis so stil op die draad. Hiers solank n foto van my 9.3X62
Geniet julle 9,3’s
Sjoe dis ‘n mooi mauser. Waar kry mens so M98 in die hande?
Jy kan vir Zimbi of vir Safari probeer.
Dankie - ja ek het die M98 in 7x57mm daar by Zimbi al in my hande gehad

Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Sat Sep 06, 2025 1:13 pm
by Heinb
Re: 9.3x62 Revolusie
Posted: Sat Sep 12, 2026 2:32 pm
by 300hhman
93x62. Drie vrae. Wil bos en bakkie geweer laat bou. Wat sal n goeie loop wees in SA omte koop? Sal n 18" loop werk vir afstande max 200 meter? Dies doppe en punte redelik beskikbaar? Dankie.
Sent from my SM-S938B using Tapatalk