Page 43 of 49

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Dec 10, 2024 7:07 pm
by CarelG
Vandag in prep vir concideration na 62 werksdae

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Dec 10, 2024 7:57 pm
by sako 30-06
CarelG wrote: Tue Dec 10, 2024 7:07 pm Vandag in prep vir concideration na 62 werksdae
Myne was die 2de by prep en vandag geskuif na consideration. So iets is darem aan die gebeur.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Dec 11, 2024 7:19 am
by Frederik
Laas Donderdag die 5de Desember weer twee aansoeke ingegee een nuwe en een hernuwing.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Dec 11, 2024 10:45 am
by vossie1
Altwee my nuwe aansoeke het 85 werksdae gevat, in preperation was een week consideration een dag en dan goedgekeur, ek is nou op 51werksdae vir my ander haelgeweer.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Dec 11, 2024 10:45 am
by sako 30-06
sako 30-06 wrote: Tue Dec 10, 2024 7:57 pm
CarelG wrote: Tue Dec 10, 2024 7:07 pm Vandag in prep vir concideration na 62 werksdae
Myne was die 2de by prep en vandag geskuif na consideration. So iets is darem aan die gebeur.
Dit was vinnig, lisensie is goedgekeur ;D ;D

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Dec 11, 2024 10:48 am
by sako 30-06
vossie1 wrote: Wed Dec 11, 2024 10:45 am Altwee my nuwe aansoeke het 85 werksdae gevat, in preperation was een week consideration een dag en dan goedgekeur, ek is nou op 51werksdae vir my ander haelgeweer.
Myne het dieselfde pad geloop. ;D
In totaal 66 werksdae.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Dec 11, 2024 10:49 am
by vossie1
Lekker man, geniet hom

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Dec 11, 2024 7:38 pm
by Jacques1988
Geluk! Min dinge wat so lekker is as n approved lisensie! Die gevoel hou maar vir so 10min dan is dit verby CFR push mooi tot die einde toe lyk my…


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Dec 11, 2024 8:48 pm
by Klein Chris
6 Desember 2023 hernuwing ingegee vir bevoegdheid en lisensie. Vandag gaan navraag doen. Bevoegdheid gekry. Lisensie is goed gekeur in April. Kaart nog nie geprint nie

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Thu Dec 12, 2024 7:23 am
by Hano243
Eerste aansoek het Dinsdag geskuif na Consideration, en is gister goed gekeur. Die ander een is steeds by Preparation for consideration, en is meer as n week voor die goed gekeurde een in gedien.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Thu Dec 12, 2024 8:21 pm
by JVT172
JVT172 wrote: Thu Nov 28, 2024 2:25 pm Whoop whoop.

Vanoggend 1 van die 4 goedgekeur. (59 days)
1x by consideration.
2x recieved at licensing.

Saam ingegee
Gister

2x goedgekeur 1st een (59) 2de een (68)
2x prep for consideration

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Sun Dec 15, 2024 7:16 am
by LouisR
Myne hak vas by Received at licencing section van begin Nov af al, voor dit relatief vinnig gegaan. Nou op 48dae

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Sun Dec 15, 2024 10:23 am
by OosKaapJagter
Aansoek wat op 10 September ingedien is en wat eers vasgehaak het by die plaaslike DFO en daarna by die Provinsiale kantoor, is nou Vrydag geskuif na "In Consideration".

Die Kersgeskenk is op hande.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Sun Dec 15, 2024 1:23 pm
by JacquesSAKO.308
Myne is nou 18 dae van ingee tot send to CFR ek raak nognie opgewonde nie maar dit voel ook redelik soos goeie nuus sovêr

Sent from my SM-S901E using Tapatalk


Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Dec 17, 2024 5:31 pm
by OosKaapJagter
Ek sien nou daar was vandag 'n sms. Die Kersgeskenk is hier!

Sal so gou moontlik 'n uitdruk gaan kry dat ek die speelding kan gaan haal.

Dit bewys darem hulle werk nog die tyd van die jaar.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Dec 18, 2024 2:40 pm
by Hano243
Daar kry ek ook vandag die lang verwagte sms. 71 en 80 werksdae van indien tot approved.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Thu Dec 19, 2024 9:51 am
by Hennie van der Merwe
.22 LR Lisensie ingedien op 15 Aug 2024 by Brooklyn DFO, en lisensie op 17 Des 2024 goedgekeur.
Ek het wel die Safari Outdoor lisensie app gebruik waarmee jy e-mails kon aanstuur, wat moontlik bygedra het om my aansoek bo-op die stapel aansoeke te kry, wie weet.

O ja, my aansoek is eers op 3 Sep 2024 vanaf DFO na CFR gestuur.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Fri Dec 20, 2024 8:06 pm
by CarelG
CarelG wrote: Tue Dec 10, 2024 7:07 pm Vandag in prep vir concideration na 62 werksdae
Dinge loop nog...consideration toe beweeg op 70 werksdae

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Sun Dec 22, 2024 12:38 pm
by Tiny Hunter
Hi manne!

My aansoek vir Competency is ingehandig 22 Augustus. Hy lê nou van 22 Oktober af by In Process for Consideration. Moet ek bekommerd wees of is ek net ongeduldig. Ek weet ek gaan hom beslis nie die jaar kry nie...

Groete

Sent from my CPH2521 using Tapatalk


Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Sun Dec 22, 2024 1:19 pm
by Capt. Yoda
Tiny Hunter wrote: Sun Dec 22, 2024 12:38 pm Hi manne!

My aansoek vir Competency is ingehandig 22 Augustus. Hy lê nou van 22 Oktober af by In Process for Consideration. Moet ek bekommerd wees of is ek net ongeduldig. Ek weet ek gaan hom beslis nie die jaar kry nie...

Groete

Sent from my CPH2521 using Tapatalk
My comp renewal het meer as n jaar gevat

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Sun Dec 22, 2024 8:51 pm
by Geno
My vrou het een van haar Glocks hernu die 11de Desember, toe is hy goedgekeur Woensdag.
Baie dankbaar vir 'n DFO wat lus het vir werk!

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Fri Dec 27, 2024 3:25 pm
by CarelG
CarelG wrote: Fri Dec 20, 2024 8:06 pm
CarelG wrote: Tue Dec 10, 2024 7:07 pm Vandag in prep vir concideration na 62 werksdae
Dinge loop nog...consideration toe beweeg op 70 werksdae
Approved...75 werks dae

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Mon Jan 27, 2025 9:40 pm
by Cobus(Cobb)
5 Desember is my lisensie goedgekeur en 23 Januarie het ek my kaart kon gaan haal....kon jy glo, sommer twee kaarte. Vra toe my DFO why two?? Daar kon nie rerig n antwoord voor gekry word nie.

Cheers

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Mon Jan 27, 2025 11:06 pm
by LouisR
Steeds op recieved at licencing section vanaf 6 Nov geen beweging na consideration toe nie, so lyk vasgehak daar. Tans op 79 dae. Geluk en bly vir die wat lekker vinnig deurgeloop het.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Jan 28, 2025 6:14 am
by Bigfoot
Waited 75 working days for approval.