Lisensie aansoeke wagtydperk
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1728
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek is seker die nommer is hier maar watter nommer bel mens om navraag te doen?
Die een wat ek het reken die nommer bestaan nie...
Die een wat ek het reken die nommer bestaan nie...
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
(012)353-6111 is en was ongelukkig die enigste nommer, maar die nommer werk nie meer nie.6.5/284Norma wrote: Tue Nov 26, 2024 6:28 am Ek is seker die nommer is hier maar watter nommer bel mens om navraag te doen?
Die een wat ek het reken die nommer bestaan nie...
Net die aanlyn skakel werk nou.
https://www.saps.gov.za/services/firear ... nquiry.php
- Rawstorne
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm
Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek stuur vir die vriendelike mense daar by die registrateur 'n e-pos. Het jare terug gebel en myself gepla, want dit het geklink of die oproep in 'n aanklagkantoor beantwoord word wat pas 'n nuwe inname van personeel sowel as aangeklaagdes ontvang het.
Die laaste keer het dieselfde persoon my e-pos sommer twee keer beantwoord met nuus.
Dalk verbeel ek my net. Maar, dit lyk vir my of 'n e-pos iemand iewers laat opstaan en die amptenare met 'n prodder aanpor.
Onthou, jy moet 'n sekere aantal dae wag voor jy navraag kan doen. Is dit 90-dae vir lisensies en 120-dae vir bevoegdhede?
Stuur na al hierdie e-pos adresse toe, op een slag.

Die laaste keer het dieselfde persoon my e-pos sommer twee keer beantwoord met nuus.
Dalk verbeel ek my net. Maar, dit lyk vir my of 'n e-pos iemand iewers laat opstaan en die amptenare met 'n prodder aanpor.
Onthou, jy moet 'n sekere aantal dae wag voor jy navraag kan doen. Is dit 90-dae vir lisensies en 120-dae vir bevoegdhede?
Stuur na al hierdie e-pos adresse toe, op een slag.

-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1728
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Baie dankie!
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
-
3kus
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Gister beweeg na under consideration. Darem n ligpunt. Hou moed3kus wrote:Vandag 4 weke in preparation for consideration. Dik negatief…3kus wrote:Netjies, darem lekker om so n sms te ontvang.
My een is op 75 werksdae goedgekeur laas week en die ander een wat elke stap saambeweeg het le nou “In preparation for cons..”. Ek probeer om nie elke vyf minute na my sms’e te kyk nie. Hou moed!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
-
3kus
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Goedgekeur, 96 werksdae3kus wrote:Gister beweeg na under consideration. Darem n ligpunt. Hou moed3kus wrote:Vandag 4 weke in preparation for consideration. Dik negatief…3kus wrote:Netjies, darem lekker om so n sms te ontvang.
My een is op 75 werksdae goedgekeur laas week en die ander een wat elke stap saambeweeg het le nou “In preparation for cons..”. Ek probeer om nie elke vyf minute na my sms’e te kyk nie. Hou moed!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
- Rigby
- Full Member

- Posts: 164
- Joined: Tue Dec 13, 2011 5:58 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Presies 7 dae (5 werksdae) later, en my aansoek het Consideration toe geskuif, en vanoggend (dag later), die blye boodskap gekry.Rigby wrote:Ouens op die forum van ons weet waarvan hulle praat (maar ons weet dit ook teen die tyd al).
My en my bruid se nuutste asnsoeke saam ingedien 21 Aug
20 September arriveer beide by CFR
20 November (ja presies 2 maande nes dit voorspel is), skuif dit na preparation toe!
Nou kom ons kyk of 29 Nov (7 werksdae) goeie nuus sal bring.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dus 72 werksdae (100 kalender dae) geneem.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
JVT172
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Tue Jun 26, 2012 9:47 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Whoop whoop.
Vanoggend 1 van die 4 goedgekeur. (59 days)
1x by consideration.
2x recieved at licensing.
Saam ingegee
Vanoggend 1 van die 4 goedgekeur. (59 days)
1x by consideration.
2x recieved at licensing.
Saam ingegee
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
25/11/2024....toe skuif myne oor na "preparing for consideration".....71 workdays
Rerig nou al moeg gewag en het slegte nuus gekry dat "festive season" dit dalk mag vertraag
Cheers
Rerig nou al moeg gewag en het slegte nuus gekry dat "festive season" dit dalk mag vertraag
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
En daar skuif 2 van myne ook uiteidelik na "preparation for consideration". Die een na 67 werksdae en die ander een na 63 werksdae.
Lekker goeie nuus so vroeg op n Vrydag oggend
Lekker goeie nuus so vroeg op n Vrydag oggend
Hano
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Baie goeie nuus om te sien daar is darem beweging.
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My seun het competency ingedien 13 Augustus 2024.
Gister SMS gekry 28 November 2024.
Garsfontein Polisie stasie
77 Working Days
108 Calendar Days
Gister SMS gekry 28 November 2024.
Garsfontein Polisie stasie
77 Working Days
108 Calendar Days
- Jacques1988
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het n lesensie wat op “Preperation for consideration” lê vanaf 19 November.. ek hou duim vas dat hy deur gaan die week, anders gaan hy daar lê tot volgende jaar glo ek.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Aansoek het uiteindelik geskuif na ''prep for consideration''. Nou hoop ek maar dit hak nie daar ook vas nie.
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Altwee my aansoeke het n week terug saam geskuif na "Preparation for Consideration". Ek hoop ook regtig nie die bottelnek het nou soontoe ook geskuif nie.
Hano
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek hou saam met julle manne duim vas. Dit is mos nou amper kersfeesHano243 wrote: Tue Dec 03, 2024 11:59 am Altwee my aansoeke het n week terug saam geskuif na "Preparation for Consideration". Ek hoop ook regtig nie die bottelnek het nou soontoe ook geskuif nie.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Sterkte vir julle.
Myne le al van 21 Nov af op Prep for Consideration.
Ek sal darm maar self hou van die storie klaar kry voor ek met verlof gaan.
Myne le al van 21 Nov af op Prep for Consideration.
Ek sal darm maar self hou van die storie klaar kry voor ek met verlof gaan.
- finch
- Sr. Member

- Posts: 458
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Eerste paar stappe het onder omstandighede heel goed verloop en op n stadium het dit gelyk of my vroee kersgeskenk dalk gaan deur kom, maar heellaas nee, vandat die aansoek by CFR aangekom het staan dit basies stil en glo nie daar is dringendheid hierdie (of enige ander) tyd van die jaar om werk te doen en aansoek te verwerk nie.finch wrote: Mon Oct 21, 2024 9:06 am Nuwe aansoek is ingedien Maandag 14 Okt. Dinsdag 15 Okt sms gekry dat aansoek op stelsel gelaai is. DFO het my ingelig, my aansoek gaan 10@1 te laat by Belville aankom om die 25ste Okt se courier na PTA te maak so dan val dit oor na volgende maand. Ek sit nie tans op die punt van my stoel om einge vroee kersfees geskenkie te ontvang nie...
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Na 62 werksdae is my aansoek uiteindelik weg by die provinsie en is dit na Pretoria gestuur. Dit is dus amper 3 kalendermaande.
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1728
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My epos na die adresse het almal onafgelewer teruggekom...Rawstorne wrote: Wed Nov 27, 2024 7:35 am Ek stuur vir die vriendelike mense daar by die registrateur 'n e-pos. Het jare terug gebel en myself gepla, want dit het geklink of die oproep in 'n aanklagkantoor beantwoord word wat pas 'n nuwe inname van personeel sowel as aangeklaagdes ontvang het.
Die laaste keer het dieselfde persoon my e-pos sommer twee keer beantwoord met nuus.
Dalk verbeel ek my net. Maar, dit lyk vir my of 'n e-pos iemand iewers laat opstaan en die amptenare met 'n prodder aanpor.
Onthou, jy moet 'n sekere aantal dae wag voor jy navraag kan doen. Is dit 90-dae vir lisensies en 120-dae vir bevoegdhede?
Stuur na al hierdie e-pos adresse toe, op een slag.
![]()
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek sou verkies dat hulle aandag skenk aan die verwerking van aansoeke, eerder as om te fokus op die beantwoording van e-posse.
Al is hulle tydsaam, doen hulle immers iets waarmee hulle vertoud is. Om te verwag dat iemand die e-pos beantwoord, ruk jy so een uit sy of haar gemaksone uit. So amptenaar wat besluit om te reageer op die e-pos, moet eers die lêer gaan soek, 'n rekenaar kry wat werk én wat aan die netwerk gekoppel is en dan eers begin tik.
As ek so e-pos sou kry wat aan elke denkbare persoon gestuur is, sou dit my irriteer. Wil jy regtig die een irriteer wat oor jou aansoek moet besluit?
Die risiko is dat so beampte ook aspris kan raak. Die aansoek of dele daarvan kan wegraak, die lêer kan heel onder die hoop beland of die aansoek kan afgekeur word vir enige belaglike rede.
Dit was dalk 'n bestiering dat die e-pos onafgelewer teruggekom het.
Al is hulle tydsaam, doen hulle immers iets waarmee hulle vertoud is. Om te verwag dat iemand die e-pos beantwoord, ruk jy so een uit sy of haar gemaksone uit. So amptenaar wat besluit om te reageer op die e-pos, moet eers die lêer gaan soek, 'n rekenaar kry wat werk én wat aan die netwerk gekoppel is en dan eers begin tik.
As ek so e-pos sou kry wat aan elke denkbare persoon gestuur is, sou dit my irriteer. Wil jy regtig die een irriteer wat oor jou aansoek moet besluit?
Die risiko is dat so beampte ook aspris kan raak. Die aansoek of dele daarvan kan wegraak, die lêer kan heel onder die hoop beland of die aansoek kan afgekeur word vir enige belaglike rede.
Dit was dalk 'n bestiering dat die e-pos onafgelewer teruggekom het.
- Jacques1988
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Middag. My aansoek is op die finale stap - Consideration. Hy het oor geskuif op 6/12. Darem is daar nog hoop vir n paar lisensies om nog goed gekeur te word die Desember. Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Het Vrydag n renewal in gegee, twyfel of enige iets met hom gaan gebeur binnekort
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Jacques1988
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Goeie môre. Lisensie is Gister goed gekeur.
Sy tydjie by CFR Kantoor het so gelyk..
9 Oct - Received at Licensing
19 Nov - Prep for Consideration
6 Dec - Consediration
9 Dec - Goed gekeur
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sy tydjie by CFR Kantoor het so gelyk..
9 Oct - Received at Licensing
19 Nov - Prep for Consideration
6 Dec - Consediration
9 Dec - Goed gekeur
Sent from my iPhone using Tapatalk
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Baie geluk Jacques. Lekker KersgeskenkJacques1988 wrote: Tue Dec 10, 2024 7:27 am Goeie môre. Lisensie is Gister goed gekeur.
Sy tydjie by CFR Kantoor het so gelyk..
9 Oct - Received at Licensing
19 Nov - Prep for Consideration
6 Dec - Consediration
9 Dec - Goed gekeur
Sent from my iPhone using Tapatalk