Page 401 of 401
Re: Hijacking,
Posted: Fri Oct 16, 2026 2:47 pm
by tau
Eduard Venter wrote: Fri Oct 16, 2026 8:12 am
tau wrote:'n PH skiet nie sommer nie, maar as hy skiet is dit om die dier doo/plat te kry dan is vleiskade en skootplasing gewoonlik iets van die verelede.
Een van my jagters kwes n koedoe vroeer die jaar, pens skoot te ver agter. Hy het n knieg operasie gehad so ek gryp toe maar 'n geweer en gaan soek die koedoe vir hom. Eventueel spring die bok voor my op en ek skiet die linker boud af, weer op en ek skiet die regter boud af. Natuutlik werk dit ook so uit dat ek die ou was wat die vleis moes werk!
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Klink vir my na 'n suksesvolle dood van 'n kwesbok

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Tue Oct 27, 2026 2:37 pm
by Capt. Yoda
Nuwe loop maker,ek verstaan hulle ship oor die hele wereld
https://youtu.be/F5IR40hN0Gc?si=ki6jG3I0Udy80pLp
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Tue Oct 27, 2026 3:32 pm
by DeVilliers
Jis, hulle maar ook enige ding. Dit lyk heel legit

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Tue Oct 27, 2026 11:33 pm
by Zuku
Soos ek verstaan verander die kaliber na so elke 20 skote. Begin as n 223. Na 20 skote kan jy maar 243 and dan 270 gooi en na so 60 skote sommer 308 ook.
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Wed Oct 28, 2026 9:28 am
by Toxxyc
Daardie video se titel moet vander word van "How it's made" na "How's it's not supposed to be made".
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Mon Nov 02, 2026 11:39 am
by Dries Skiet
Rebar Match Barrels, 20 MOA guaranteed.