Page 5 of 5

Re: Howa 243 standaard

Posted: Wed Apr 10, 2019 8:58 pm
by vlakvarkbeer
Dis regso

Re: Howa 243 standaard

Posted: Wed Apr 10, 2019 9:29 pm
by Cobus(Cobb)
Jarre terug het iemand gesĂȘ......243 is n probleem geweer...
Hy het ook die loop met heatshrink bedek.....

Cheers

Re: Howa 243 standaard

Posted: Thu Apr 11, 2019 8:27 am
by vlakvarkbeer
Cobus Heatsrink soos elektrical isolasie en vir hoekom as ek mak vra.

Dankie

Re: Howa 243 standaard

Posted: Mon Aug 12, 2019 11:29 am
by Brno308 jagter
Manne ek het die naweek gaan ladings toets met my 243 Savage Axis 22" Stainless Steel loop gelaai met 100gr Sierra Gameking punte.

Ek het uitstekende groepe gekry met die volgende ladings: (My uistekend is kleiner as 20mm)

Dop: PMP
Slagdop: CCI200
TPL: 67.60mm

39gr S365 Lot 79 gemiddelde spoed van 3 ladings was 2,990ft/s gewees

41gr IMR4350 gemiddelde spoed van 3 ladings was 3,009ft/s gewees

Die slotsom van my toetse was dat die geweer groepeer by 'n sekere spoed met 'n sekere punt my geweer groepeer tussen 2,970 ft/s en 3,010 ft/s met 100gr punte soos die Sierra Gameking en PMP standaard.

Net vir almal se kennis die 100gr pmp bruin boks doen 3,001ft/s oor die Chrony op 5m voor die loop

Hoop ek kon iemand uithelp was moontlik sukkel met 100gr punte in die 243.

Re: Howa 243 standaard

Posted: Mon Aug 12, 2019 1:23 pm
by tripodmvr
Daar het jy nou prakties die nodeband vir 100 greiners in jou geweer gekry. My 243 Ruger RPR met 26 duim loop se nodespoed is by 2980vps met 100gr Hornady BTSP.

Re: Howa 243 standaard

Posted: Mon Aug 12, 2019 2:35 pm
by Brno308 jagter
tripodmvr wrote:Daar het jy nou prakties die nodeband vir 100 greiners in jou geweer gekry. My 243 Ruger RPR met 26 duim loop se nodespoed is by 2980vps met 100gr Hornady BTSP.
Net vir interessantheid wat is jou lading in jou roer om daai spoed te kry?

Re: Howa 243 standaard

Posted: Mon Aug 12, 2019 4:30 pm
by tripodmvr
Brno308 jagter wrote:
tripodmvr wrote:Daar het jy nou prakties die nodeband vir 100 greiners in jou geweer gekry. My 243 Ruger RPR met 26 duim loop se nodespoed is by 2980vps met 100gr Hornady BTSP.
Net vir interessantheid wat is jou lading in jou roer om daai spoed te kry?
Ek het gebruik S365 Lot 89. Onthou net om nie dieselfde met bv. Lot 71 te laai nie. Ek gebruik nou 42gr van Lot 89.