Page 5 of 8

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Mon Jul 09, 2018 8:06 am
by Trompie
Springbokkie gekry die naweek.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180709/69b110e79671f59bc791a3bdc7580780.jpg

Sent from my LG-H870 using Tapatalk

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Mon Jul 09, 2018 9:21 am
by Capt. Yoda
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180709/69b110e79671f59bc791a3bdc7580780.jpg

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Mon Jul 09, 2018 11:53 am
by Trompie
Capt. Oblivious wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20180709/69b110e79671f59bc791a3bdc7580780.jpg
Is my foto so mooi jy moet hom weer post Cappie?? Haha

Sent from my LG-H870 using Tapatalk

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Mon Jul 09, 2018 1:49 pm
by Hugov
Kon vroeër die jaar darem bietjie raakskiet.
Groete H//uploads.tapatalk-cdn.com/20180709/624dab1f9041af5458cb28d219b92d5c.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180709/8680fdd16d017ce1d88db91049dd977a.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180709/54f63763c184f4c215f116b37315f71d.jpg

Sent from my SM-J530F using Tapatalk

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Wed Jul 11, 2018 9:10 am
by william007
Goeie dag mense.
Het darm weer die naweek so paar biltong diere geskiet. Baie koud gewees maar die manne het baie goed geskiet.
Gewere was 375 met 260 gr punte en 260 Rem met 139gr punte. Afstand was so van 100m tot 250 meter gewees.
Diere is in top kondisie lekker vet gewees.

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Wed Jul 11, 2018 9:50 am
by Baasvark
My twee jonges het amptelik jagter status bekom met hul eerste bokke.

Jongste het syne laat val met 'n nek skoot op 80m.

Ouboet met 'n blad skoot op 238m.

.243 met 85gr gameking's.

Heelwat voorbereiding op die baan vooraf. Ge-oefen op 200m met 'n bipod uit die le posiesie.

Hulle moes eers 3 sessies van 5/5 in die long/hart area kon sit alvorens hulle mag gaan jag.

My beste jag ooit![IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201807 ... 5c2c75.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201807 ... d54b13.jpg[/IMG]

Sent from my SM-A720F using Tapatalk

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Wed Jul 11, 2018 10:26 am
by DWB
Welgedaan julle 2 jong manne!

Geluk ook aan al die res!

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Wed Jul 11, 2018 10:37 am
by ruaanb
Baasvark wrote:My twee jonges het amptelik jagter status bekom met hul eerste bokke.

Jongste het syne laat val met 'n nek skoot op 80m.

Ouboet met 'n blad skoot op 238m.

.243 met 85gr gameking's.

Heelwat voorbereiding op die baan vooraf. Ge-oefen op 200m met 'n bipod uit die le posiesie.

Hulle moes eers 3 sessies van 5/5 in die long/hart area kon sit alvorens hulle mag gaan jag.

My beste jag ooit!//uploads.tapatalk-cdn.com/20180711/4220454a1e5b2def067d4fd6545c2c75.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180711/fb62db1a558a288eccaa4bc7d8d54b13.jpg

Sent from my SM-A720F using Tapatalk

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Wed Jul 11, 2018 10:38 am
by ruaanb
mooi so manne

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Wed Jul 11, 2018 11:50 am
by Capt. Yoda
Myne kon ook die naweek sy eerste vark rol.
125gr BT stuif agter die blad, 136y

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Wed Jul 11, 2018 12:22 pm
by sako 30-06
Geluk aan al die jong manne, hulle is ysters.
Geluk ook aan die pa's wat hulle kinders reg leer van die begin af.

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Wed Jul 11, 2018 4:35 pm
by Geno
Ons het eergister en gister 130x springbokke op 'n voorsit jag geskiet. 10x skuts.
Ekself kon 26x van die bokke plat skiet.

https://i.imgur.com/YTWMwDN.jpg


My voorsitstoel wat ek verledeweek gebou het werk mooi!
https://i.imgur.com/ftko5sp.jpg

https://i.imgur.com/S7UKG6U.jpg

https://i.imgur.com/cHM1pbi.jpg

https://i.imgur.com/QhzUJuz.jpg

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Wed Jul 11, 2018 4:53 pm
by Capt. Yoda
Diep lekker daai!

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Wed Jul 11, 2018 5:08 pm
by Baasvark
Mag ek vra watse afstande? Om 26 om te dop was daar sekerlik paar laaang skote.

Met die dasher?
Geno wrote:Ons het eergister en gister 130x springbokke op 'n voorsit jag geskiet. 10x skuts.
Ekself kon 26x van die bokke plat skiet.

https://i.imgur.com/YTWMwDN.jpg


My voorsitstoel wat ek verledeweek gebou het werk mooi!
https://i.imgur.com/ftko5sp.jpg

https://i.imgur.com/S7UKG6U.jpg

https://i.imgur.com/cHM1pbi.jpg

https://i.imgur.com/QhzUJuz.jpg
Sent from my SM-A720F using Tapatalk

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Wed Jul 11, 2018 5:13 pm
by RevA
So paar van die goed wat die jaar gejag is.
'n heel mooi rooibok ooi.
E68307AC-7F23-41BE-A46B-670E05FE5DCD.jpg
'n jong waterbok bul.
CC2E16C0-81EE-4FDD-A9F8-7C06BC08608C.jpg
en perongeluk 'n mooi steenbok ram
IMG-20180615-WA0006.jpg

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Wed Jul 11, 2018 6:03 pm
by Geno
Baasvark wrote:Mag ek vra watse afstande? Om 26 om te dop was daar sekerlik paar laaang skote.

Met die dasher?
Sent from my SM-A720F using Tapatalk
Hul was tussen 90m en 395m. Ek het met my. 243Ackley geskiet.

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Mon Jul 16, 2018 3:12 pm
by JohanvB
Nou lekker gejag in die Oos Kaap, 6.5 Creedmoor het die werk gedoen, meeste bokke insluitende die Kudu met Kriek 125 gr geskiet, en die spesifieke Rooibok met die ELDx 143 gr..geen of bitter min vleiskade gehad, 1 Kudu en 12 Rooibokke gekap. Moes die Rooibok Ram 'n goeie 300 meter dra uit die veld!!

Rooibok test 2.jpg
Rooibok test.jpg
Kudu test.jpg

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Mon Jul 16, 2018 3:26 pm
by joe rocket
Wie het die kudu gedra?

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Mon Jul 16, 2018 3:58 pm
by Springkudu
Dit maak my bitter trots dat ‘n Creedmoor so mooi maak, en nog blyer dat ek op hom besluit het as my volgende keuse. Baie mooi gedoen, mooi Koedoe daai. Wel gedaan


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Mon Jul 16, 2018 8:30 pm
by LipLapa
Die meneer voor my vrou ingeloop. Met Creedmoor geskiet.

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Mon Jul 16, 2018 9:12 pm
by JohanvB
LipLapa wrote:Die meneer voor my vrou ingeloop. Met Creedmoor geskiet.
Pragtige Horings!!!

Het nog nie sulke Rooibok horings in die Oos Kaap gesien nie.

Wat is die gewig van daai Rooibok?

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Tue Jul 17, 2018 6:52 am
by NicoSmit
Ons jag die afgelope naweek by MT Everest Game farm

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Tue Jul 17, 2018 6:57 am
by DWB
Nico is dit Mount Everest buite Harrismith?

As dit is is dit waar ek my eerste bok geskiet het.

Was 'n vriend van my se plaas.

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Tue Jul 17, 2018 7:09 am
by NicoSmit
DWB wrote:Nico is dit Mount Everest buite Harrismith?

As dit is is dit waar ek my eerste bok geskiet het.

Was 'n vriend van my se plaas.
Ja by Petrus Weyers

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Tue Jul 17, 2018 7:24 am
by DWB
Lekker man. My vriend het lank terug die plaas verkoop