Page 5 of 11

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sun Aug 21, 2016 12:43 pm
by Diesel Dog
Nico Harris wrote:Ek moet seker maar inval by julle anders gaan ek n een man bende wees... Ek so maand terug n 338norma magnum gekoop. Geweer is gebou deur Mojet. Ek het n lynx 5-30x56 in n sphur mount op hom. Die lynx het n 105moa windage waarvan 80moa beskikbaar is met die 20moa mount en 20moa rail op die geweer.

http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg1_14.jpg
Nico
Met daai lekker geweer en kaliber het jy mos nie al daai wind verstelling nodig nie ,ek sou eerder daai verstelling vir bullet drop gebruik dan skiet hy wyd. :laugh: :laugh:

DD

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sun Aug 21, 2016 12:47 pm
by Nico Harris
My fout. Dis elavation :laugh:

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sun Aug 21, 2016 1:18 pm
by Bierseun
Ek wil sien hoe lyk jou geweer kluis


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sun Aug 21, 2016 1:44 pm
by Nico Harris
Ek moet die agterkant van die kolf afhaal :-\

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sun Aug 21, 2016 4:08 pm
by offroad junkie
Ek moet die savage se muzzle brake afskroef en dan maak hy dit net-net deur die kluis se deur opening van hoek tot hoek en die savage is 51"totale lengte.

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sun Aug 21, 2016 4:15 pm
by Nico Harris
Ek haal n stuk van my kolf agter af(waar hy langer en korter kan stel) en my silincer. Skat my geweer met die silincer op oor die 60" :o

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sun Aug 21, 2016 4:32 pm
by Aceofspades
Dammit, dit klink amper asof julle kla oor die mooi roere wat so lank is

Nico, hoekom het jy op die Norma Mag besluit?

Johann Kriek

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sun Aug 21, 2016 4:42 pm
by Barry Loock
Nico Harris wrote:Ek moet die agterkant van die kolf afhaal :-\
Enige rede hoekom jy Lynx gevat en nie weer Zeiss?

Aim small, hit big.

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sun Aug 21, 2016 5:32 pm
by Nico Harris
Johan- ek het die norma vir n goeie prys gekry. Hy is met ons huidigge dryfmiddels die 338 lapua n klein koppie voor. As ons iets kry wat sadigger brand sal die lapua weer n klein koppie voor wees. Baie soos die 300wsm en die 300wm.

Oom Barry- die zeiss hd5 , 5-25x50 het net 60moa elavation verstelling. Die lynx het 105moa elavation. Die glas ens op die twee scopes is maar baie dieselfde.

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sun Aug 21, 2016 5:34 pm
by Barry Loock
Nico Harris wrote:Johan- ek het die norma vir n goeie prys gekry. Hy is met ons huidigge dryfmiddels die 338 lapua n klein koppie voor. As ons iets kry wat sadigger brand sal die lapua weer n klein koppie voor wees. Baie soos die 300wsm en die 300wm.

Oom Barry- die zeiss hd5 , 5-25x50 het net 60moa elavation verstelling. Die lynx het 105moa elavation. Die glas ens op die twee scopes is maar baie dieselfde.
Dankie. Ek is in die mark vir goeie glass vir die CM. Ek luister maar wat se die manne wat weet.

Aim small, hit big.

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sun Aug 21, 2016 6:41 pm
by offroad junkie
Nico Harris wrote:Johan- ek het die norma vir n goeie prys gekry. Hy is met ons huidigge dryfmiddels die 338 lapua n klein koppie voor. As ons iets kry wat sadigger brand sal die lapua weer n klein koppie voor wees. Baie soos die 300wsm en die 300wm.

Oom Barry- die zeiss hd5 , 5-25x50 het net 60moa elavation verstelling. Die lynx het 105moa elavation. Die glas ens op die twee scopes is maar baie dieselfde.
Nico, ek sien op die Lynx website dat hulle sĂȘ daai scope het 80 moa elevation adjustment. Die LX3 model.

http://www.lynx.co.za/index.php/catalog ... 3-5-30x56/

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sun Aug 21, 2016 6:59 pm
by Nico Harris
Ja. Hulle is half aan die slaap. Ek het drie ander ouens gevra om hulle scopes te check en almal was 105moa elavation en op maks elavation het hy 55moa windage. Ek en n vriend elk een gekoop en hulle is ook so.

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sun Aug 21, 2016 8:30 pm
by offroad junkie
Nico Harris wrote:Ja. Hulle is half aan die slaap. Ek het drie ander ouens gevra om hulle scopes te check en almal was 105moa elavation en op maks elavation het hy 55moa windage. Ek en n vriend elk een gekoop en hulle is ook so.
O, ok. Wat kos daai Lynx scope?

Sent from my SM-G900H using Tapatalk

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sun Aug 21, 2016 8:51 pm
by Nico Harris
R19000.

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Mon Aug 22, 2016 9:12 am
by Smitstertjies
Nico, vertel bietjie wat se koeel en spoed jy skiet asb?

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Mon Aug 22, 2016 9:48 am
by Nico Harris
Hi Martin.

Ek wag nog vir my lisensie, maar ek beplan om 300gr berger otm tactical teen 2680ft/s te skiet met s385.

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Mon Aug 22, 2016 9:52 am
by Smitstertjies
Nico Harris wrote:Hi Martin.

Ek wag nog vir my lisensie, maar ek beplan om 300gr berger otm tactical teen 2680ft/s te skiet met s385.
Daai gaan n dodelike kombinasie wees!

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Mon Aug 22, 2016 10:00 am
by Eugene
Manne, as een van julle 'n 338 pakket soek wat raak skiet, kyk hier: http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=51657

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Tue Aug 23, 2016 3:29 pm
by Bierseun
Sako is oppad !!!!!!


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Tue Aug 23, 2016 3:34 pm
by offroad junkie
Bierseun wrote:Sako is oppad Image !!!!!!


Sent from my iPad using Tapatalk
Baie geluk. Nou vir die lang wag Image

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Tue Aug 23, 2016 4:47 pm
by Bierseun



Sent from my iPad using Tapatalk

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Tue Aug 23, 2016 8:30 pm
by Nico Harris
Lisensies loop nou. My laaste twee net 3 weke gevat.

Baie geluk Bierseun!

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Wed Aug 24, 2016 5:04 am
by Bierseun
Ek kan maar net hoop.


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Wed Aug 24, 2016 5:08 am
by Barry Loock
Nico Harris wrote:Lisensies loop nou. My laaste twee net 3 weke gevat.

Baie geluk Bierseun!
Baie geluk man. Geniet hom

Aim small, hit big.

338 Lapua Magnum bende

Posted: Wed Aug 24, 2016 5:23 pm
by Bierseun
Ek het vandag die boks oop gemaak en Finland lug geruik...
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016082 ... 4f4be8.jpg[/IMG]

Sent from my iPhone using Tapatalk