Met daai lekker geweer en kaliber het jy mos nie al daai wind verstelling nodig nie ,ek sou eerder daai verstelling vir bullet drop gebruik dan skiet hy wyd.Nico Harris wrote:Ek moet seker maar inval by julle anders gaan ek n een man bende wees... Ek so maand terug n 338norma magnum gekoop. Geweer is gebou deur Mojet. Ek het n lynx 5-30x56 in n sphur mount op hom. Die lynx het n 105moa windage waarvan 80moa beskikbaar is met die 20moa mount en 20moa rail op die geweer.
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg1_14.jpg
Nico
DD


!!!!!!
