Page 5 of 5

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Posted: Tue Apr 05, 2011 9:21 pm
by Arnold

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Posted: Tue Apr 05, 2011 9:30 pm
by Jagtersdok
Tripod

Die metode is al sif bespreek hehehehehe ;D

Dis Arnoldus se "Black magic" paar van ons ander manne het net besluit om saam te leer hehehehehe

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Posted: Wed Apr 06, 2011 10:30 am
by PITSMIT
dankie dok gaan so maak so kan ek n hele paar skote dan spaar wou maar veilig wees met .1 inkrimente

lekker dag

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Posted: Mon Apr 11, 2011 5:27 pm
by Piet Breedt
Arnold Rix en Jagtersdok, die Node metode van julle is baie interesant en iets nuuts vir my. Ek sal graag meer daaroor wil lees, en het al die "links" afgelaai wat julle geplaas het en sal daarna kuk as ek lus het vir somme.

Ek sal graad wil sien hoe dit vergelyk met my werklikke bevindinge met die Audette metode. Ek sal my doppe se H2O meet en die loop lengte ens. Wat het julle nog nodig?

Hoe beinvloed loop profiel die berekeninge, party profiele is meer stabiel as ander?

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Posted: Mon Apr 11, 2011 5:51 pm
by Arnold
Piet, wat benodig word is die volgende:

Jou loop lengte van die kroon tot bolt face.
Die kaliber, dop kapasiteit in H2O, koeel en TPL.
Dan die dryfmiddel wat jy gebruik en 'n spoed lesing sal ook baie help om Quick load te kalibreer.

Ek sal dan vir jou 'n aanduiding gee hoe naby die node program aan jou lading is.

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Posted: Mon Apr 11, 2011 9:25 pm
by Jagtersdok
Piet ek kan net bevestig wat ek op ander draad gesit het
Ek het hierdie ding getoets met Die audette metode soos Jaco brink so mooi daar skryf en met Die Optimal Charge weight en dit is spot on