Page 5 of 7
Re: Heads Up
Posted: Fri Jun 16, 2017 2:34 pm
by Springkudu
Ek was nou by S&O STB, hulle wou slegs vir my 1 blik S365 gee op 30-06 lisensie en nie enige op 9mm, dus kon ek net 1 blik koop.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Heads Up
Posted: Fri Jun 16, 2017 4:56 pm
by Faffa
Springkudu wrote:Ek was nou by S&O STB, hulle wou slegs vir my 1 blik S365 gee op 30-06 lisensie en nie enige op 9mm, dus kon ek net 1 blik koop.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het langs jou gestaan by SO. Jy het gevra om my dogter te leen vir die vadersdag kompetisie wat hulle aan het. Bly te kenne.
Sent from my SM-A300FU using Tapatalk
Re: Heads Up
Posted: Fri Jun 16, 2017 8:14 pm
by Springkudu
@Faffa - Jou yster!!!! Onthou as jy daai scope wen moet jy deel nê, hehehe!!! Bly te kenne my vriend
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Heads Up
Posted: Sat Jun 17, 2017 6:34 am
by JPS
Die ook gekry vir die manne wat nie op mail lys dalk is nie.
Mooi pryse op die lapua doppe.
Re: Heads Up
Posted: Wed Nov 15, 2017 1:20 pm
by JPS
Manne vir die wat nie die mail gekry het nie, Safari Outdoor se "night sale" is die week Donderdag en Vrydag aand.
https://cdn.shopify.com/s/files/1/1517/ ... 2646325924
Re: Heads Up
Posted: Thu Nov 16, 2017 12:08 am
by DiscoBiscuit
Vir die manne wat 'n Tikka 30-06 wil koop, of die nuwe Howa HCR.
https://www.facebook.com/firearmdealera ... ko&fref=nf
Re: Heads Up
Posted: Thu Nov 16, 2017 10:35 am
by Kallie Fernhout
Ken iemand die Besigheid Gunworx kan ek maar koop?
Re: Heads Up
Posted: Thu Nov 16, 2017 1:18 pm
by Arnold
Dit is Geno hulle as ek dit nie mis het nie
Re: Heads Up
Posted: Thu Nov 16, 2017 1:22 pm
by Aceofspades
Geno is G&G. Izak Hattingh is Trueworx.
Kriek
Re: Heads Up
Posted: Thu Nov 16, 2017 1:23 pm
by Aceofspades
Wat ek bedoel is ek ken nie Gunworx nie.
Kriek
Re: Heads Up
Posted: Thu Nov 16, 2017 1:28 pm
by Kallie Fernhout
Skuus het vanoggend my self bederf daar met n tikka
Re: Heads Up
Posted: Thu Nov 16, 2017 1:33 pm
by Arnold
Aceofspads wrote:Geno is G&G. Izak Hattingh is Trueworx.
Kriek
Sorry ek was deurmekaar met Trueworx
Re: Heads Up
Posted: Thu Nov 16, 2017 1:37 pm
by Arnold
Kallie Fernhout wrote:Skuus het vanoggend my self bederf daar met n tikka
Ek is ook darem baie lus en daai is 'n moerse goeie prys!
Re: Heads Up
Posted: Thu Nov 16, 2017 11:00 pm
by DiscoBiscuit
Kallie,
Baie bly iemand kan dit koop. Daai prys is baie mooi. My SA kluis is net te vol om nog een huis toe te bring. As dit in Namibia was, was hy klaar gekoop.
Groete,
Herman.
Re: Heads Up
Posted: Wed Dec 06, 2017 11:11 pm
by DiscoBiscuit
Re: Heads Up
Posted: Thu Dec 07, 2017 6:27 am
by JacquesT (Stompe)
Nobleteq in Centurion het 365 in gekry.
Ready, steady, go.
Re: Heads Up
Posted: Thu Jan 04, 2018 12:51 pm
by Swede
Re: Heads Up
Posted: Tue Jan 09, 2018 8:51 pm
by Spanner
Dankie, ek het sommer vier bottels laat kom.
Re: Heads Up
Posted: Fri Jan 12, 2018 2:26 pm
by Swede
Re: Heads Up
Posted: Fri Jan 12, 2018 2:47 pm
by Forester
CCI primer special by S&O
Large rifle R60/100
Magnum rifle R100/100
Hulle plastieksakkies is wel nie op ‘n special nie, R1.50/1
Re: Heads Up
Posted: Fri Jan 12, 2018 2:51 pm
by Supacow
Darem kan jy daai sakkie 40 keer gebruik.
Wens almal wil daai kwaliteit verskaf
Re: Heads Up
Posted: Mon Mar 05, 2018 5:13 pm
by DiscoBiscuit
Sien Wildman in die Kaap het nou die Ruger Precision Rifle in 6,5 en 6mm Creed vir R27 995.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Heads Up
Posted: Mon Jun 25, 2018 4:57 pm
by Forester
S&O se koeëls is die afgelope tyd baie goedkoop, ek het nou 178gr Amax gekoop vir R460/pakkie.
Hulle adverteer snaaks genoeg nie...
Re: Heads Up
Posted: Mon Jun 25, 2018 5:17 pm
by Arnold
Forester wrote:S&O se koeëls is die afgelope tyd baie goedkoop, ek het nou 178gr Amax gekoop vir R460/pakkie.
Hulle adverteer snaaks genoeg nie...
Ou voorraad wat moet uit om plek te maak vir die ELDM reeks?
Re: Heads Up
Posted: Mon Aug 06, 2018 10:04 am
by Carl
Outdoorphoto adverteer die vir 'n goeie prys.
Celestron 15-45x Zoom Refractor
Spotting Scope Kit