Indien nie, gaan ek bekommerd raak oor jou. Lyk of jy 'n oog vir 'n mooi man het!Frikkiedbr wrote:Hoekom Kopskoot?
S&O Dangerous Game shoot 15 Maart
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart
Hahaha, nee dankie... ek is getroud en baie lief vir my vrou en 2 dogtertjies, dankie.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart
My vrou wil een van die dae, graag weer swanger word. Stoetbulle kry prikkelvoeding voor die dekseisoen!Geno wrote:Genugtig maar Kopskoot se pens het gegroei!
- Hartskoot Hennie
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am
Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart
Solank jy dit net geniet...
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart
en nederig bly......Hartskoot Hennie wrote:Solank jy dit net geniet...
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart
Ja nee baie NEDERIG Bly KopskootAlwyn wrote:en nederig bly......Hartskoot Hennie wrote:Solank jy dit net geniet...
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart
Wragties, so leer mens elke keer.My 4de skoot slaan ek die aksie toe en dan gaan die skoot of ek die sneller geraak het of nie weet ek nie.Dit is gevaarlik en het my Mo$r afgeskrik was gerattle vir die res van die dag
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Hartskoot Hennie
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am
Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart
Hier is my nederige poging by die Buffel baan...
Die vet weet hoekom, maar ek konnie my doppe kry om elke keer suksesvol te extract nie. Ek weet nie wat ek verkeerd gedoen het nie...
Enige raad sal waardeer word!
http://vimeo.com/89284916
Enige raad sal waardeer word!
http://vimeo.com/89284916
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart
Darm het die suiker in die cokes gehelp om bietjie tekalmeer LOLJAGTERS REG MOTIVERING wrote:Wragties, so leer mens elke keer.My 4de skoot slaan ek die aksie toe en dan gaan die skoot of ek die sneller geraak het of nie weet ek nie.Dit is gevaarlik en het my Mo$r afgeskrik was gerattle vir die res van die dag
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart
Hartskoot Hennie wrote:Hier is my nederige poging by die Buffel baan...Die vet weet hoekom, maar ek konnie my doppe kry om elke keer suksesvol te extract nie. Ek weet nie wat ek verkeerd gedoen het nie...
![]()
Enige raad sal waardeer word!
http://vimeo.com/89284916
Hennie
Lyk amper of jy "short stroke" nie ver genoeg terugvat nie. Oplossing is kry vir jou 375 Ruger hy skiet sommer vanself.........
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Hartskoot Hennie
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am
Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart
Ek dink eerder ek moet vir my 'n 500 Jeff kry, daai ding skiet darem vir jou rrrrrrrraak jong! Daar was 'n ou wat nes Kopskoot lyk met een, en hy het byna vol punte by al die bane gekry!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart
Hennie ja en die ou was so nederig oor die goeie punte, kon dit nie glo nie.....
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart
JAGTERS REG MOTIVERING wrote:Hartskoot Hennie wrote:Hier is my nederige poging by die Buffel baan...Die vet weet hoekom, maar ek konnie my doppe kry om elke keer suksesvol te extract nie. Ek weet nie wat ek verkeerd gedoen het nie...
![]()
Enige raad sal waardeer word!
http://vimeo.com/89284916
Hennie
Lyk amper of jy "short stroke" nie ver genoeg terugvat nie. Oplossing is kry vir jou 375 Ruger hy skiet sommer vanself.........
Ek stem saam oor die short stroke..
Hier is 'n video van my op 'n vorige DGS.
'n Brno .375 se slot wil gewerk word, nie gestreel word nie.
http://youtu.be/xLNFLBu9uzQ
Goed, beter, 6millimeter!
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart
En daar skryf Geno opk sommer n mooi voorbeeld van nederigheid.
Ps en kyk daai pens!! Hoe oud is jy nou weer?
Ps en kyk daai pens!! Hoe oud is jy nou weer?
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart
hahahahaha
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart
Hennie, probeer die bolt met jou handpalm werk
En moenie worry nie, jy sal hom nie breek nie. Hy het ñ begin en ñ einde, WERK HOM TOT DAAR
En moenie worry nie, jy sal hom nie breek nie. Hy het ñ begin en ñ einde, WERK HOM TOT DAAR
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Hartskoot Hennie
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am
Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart
Ek kannie sien dat ek nie ge-short stroke het nie. Maar my opinie tel nie hahaha...
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart
Hennie, probeer regtig die palm ding.
En toets dit, as daai dop nie ten minste 2m vlieg nie is daar fout!
Werk daai ding tot waar hy stop! Beide Kante toe!
En toets dit, as daai dop nie ten minste 2m vlieg nie is daar fout!
Werk daai ding tot waar hy stop! Beide Kante toe!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Hartskoot Hennie
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am
Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart
Ek sal verseker so maak, thanks vir die raad my maat!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart
Hennie as jy hom hard instamp skiet hy sommer self
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart
Ek sien nou eers die video, en omdat ek nie gereeld myself op tv sien nie, het ek dit nie regtig besef nie, maar ek is darem n m...se aantreklike ou. Hou julle vrouens by die huis, want hulle gaan meer van my hou!
Ps. Dis maar net my nederige opinie!
Ps. Dis maar net my nederige opinie!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart
Hehehehe so bek kort jam 
Ronnie, ons kort meer ouens soos jy
Ronnie, ons kort meer ouens soos jy
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart
En as ek so na die scores luister dan klink dit my die kort afstand skiet is meer jou ding?

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: S&O Dangerous Game shoot 15 Maart
http://youtu.be/Q_HmcraPXg0
Hier is 'n video van my pa met sy 9.3.
Ek stem nie saam met julle dat 'n Ruger of kort aksie jou noodwendig gaan help met short stroking nie. Ek het gestaan en kyk hoe 'n man short stroke met 'n 416 Ruger. Ek het wel my 375 H&H en 458 lott se aksies laat polish, so hulle loop glad.
Hier is 'n video van my pa met sy 9.3.
Ek stem nie saam met julle dat 'n Ruger of kort aksie jou noodwendig gaan help met short stroking nie. Ek het gestaan en kyk hoe 'n man short stroke met 'n 416 Ruger. Ek het wel my 375 H&H en 458 lott se aksies laat polish, so hulle loop glad.