Jaracal Reeks "Goodies"
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Nee wat, my stem bly links...
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Heinrich
Baie dankie vir die grafiese voorstellings, maar om een of ander rede kan ek slegs die helfte van die logo's sien - net die boonste helftes. Seker my rekenaar wat agter klip is of wat?

Boskamper
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Hy lyk vir my goed, kannie wag om een oppie bakkie te plak nie,
Ek wag in spanning
Ek wag in spanning
Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico
Llama 38 spesialtjie
WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
Se sommer Nico
Llama 38 spesialtjie
WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Verseker die nuwe een links.jaracal wrote:Die twee logos soos versoek: groete
Too many to mention ;-)
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Ek se weer, ek het niks teen verandering nie, maar daai nuwe logo loop nie vir my nie. Ek dink as ons dit wil vernuwe doen dit ordentlik kry iemand wat dit meer profesioneel kan doen, die twee diere meer realisties kan laat lyk. Bring dalk kleur ook in nie net swart en wit nie.BLOK wrote:Die rooikat gedeelte is vir my baie nice, maar daai jakkals. Iets is nie reg daar nie, hy lyk vir my amper soos n baster brak.
Een ding wat ek kan se met so klein bekkie gaan hy min skaap vreet en sulke groot ore gaan hy dem goed kan hoor.
Maar my gevoel, ek sou hou by die ou een.
Ek dink nie Willem het n sleg idee met n logo kompetiesie nie. Ek dink net as ons dit doen dan kom ons gaan groot daarmee en kry dan iets waarop almal kan trots wees nie net 70% nie. Kyk maar na jagplase se logos, deesdae is hulle meer as een kleur en lyk baie meer realisties as net n getekende embleem. Vat nou maar die logos wat Grey Ghost borduur ook almal staan effe meer uit as net n plain logo soos die nuwe een.
Die ou een het aan my hart gegroei, is vir my waar dit alles beginne het met baie sentiment. Marr verander en vernuwe is glad ook nie n slegte ding nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Kopskoot 1 WP
- Full Member

- Posts: 148
- Joined: Wed Dec 31, 2008 3:37 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Heinrich
Wat ook al die beweegrede, as dit moet nuwe logo dan moet dit nuwe logo, die nuwe voorgestelde logo is net nie nie vir my sag op die oog of die tong nie, vir eerste keer onoplettend kyk lyk dit of ons honde teiken en nou ja vir die quick op die gun drawers, die vark is 'n hond? Die naam Jaracal is 'n kombinasie wat almal van ons weet, maar hoekom dan nie maar eerder 'n meer grafiese voorstelling van die twee rakkers langs mekaar in 'n ovaal nie. dan weet ons port side is kat en starboard is hond en binne die ovaal is die moeilikheid?

- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Links!
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Net so 'n bietjie meer inligting:
Waldo het ongeveer 5-6maande gelede vir my 'n voorbeeld van sy ontwerp van die JARACAL (samevoeging) gestuur. Dit was en is vir my 'n baie treffende ontwerp.
8 Desember 2013 sal die forum sy 5de verjaarsdag vier. Ek het dit goed gedink om 'n nuwe logo daar te stel en ook 'n reeks items met die jaracal logo beskikbaar te stel vir die lede.
Op die stadium is meer ouens ten gunste van die nuwe logo as wat daar teen is. Dit kom daarop neer dat 36% van die lede nie tevrede is met die logo nie of te wel 1044 lede terwyl 1856 lede tevrede behoort te wees as die syfers deurgetrek word na die aantal lede van die forum.
Die idee is om meer van 'n 3D logo daar te stel teenoor die ou logo. Die ou logo is vir my baie spesiaal en is daar baie sentiment aan gekoppel. Daar is egter een konstante en dit is dat daar verandering sal wees.
Indien daar klein aspekte van die nuwe voorgestelde logo is wat volgens julle mening verander moet word sal ek insette waardeer - soos bv die jakkals neus moet langer, die ore van albei/een moet korter/langer/dunner/dikker ens. Indien enige persoon dit wil waag om die sketse aan te pas per klein aspekte is hy/sy ook welkom. Julle kan enige voorstelle na my stuur by hein@jaracal.com.
Die sper datum is nou Vrydag 15 November om ons toe te laat om die veranderings aan te bring indien nodig, so ook indien daar weer 'n stemming gehou moet word.
Aangeheg 'n paar voorbeelde van kledingstukke geborduur met die nuwe logo: Groete

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Geluk Waldo, dis 'n besondere ontwerp......klapies-klapies-klapies
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Heinrich. Daai nuwe Logo's lyk grand op die kledingstukke. Laatweet wanneer ons kan bestel!
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Indien daar kommentaar is oor die verandering van aspekte op die nuwe voorgestelde logo kan dit hier op die forum geskied.
Groete
Heinrich
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Sou graag wou verneem wat die kommentaar van grafiese kunstenaar sou wees op die twee ontwerpe.
My geringe kennis van die estetiese sê die oue is artisties beter as die nuwe - synde dat dit 'n baster-ding is, pas die meer realistiese nuwe ontwerp nie so mooi in nie. Die meer abstrakte pas meer by die ewe vreemde naam, "jaracal".
Maar dit wil voorkom asof hierdie bespiegelinge 'n nuttelose oefening is - die goed is dan al reeds gemaak.
Groetnis

- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Ek los die besluit oor die logo liewers aan die manne wat al jare deel is van die forum... maar wil 'n voorstel maak vir 'n Jaracal hemp - Wat van 'n Breathable ligte hemp met 'n vent op die rug.. Die tipe hemde indenties aan die visvang hemde van Columbia en K-Way..?
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 695
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Die Khaki jaghemp lyk fantasties met die logo op. Gaan verseker een bestel!
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Dit lyk nou mooi
-
Matt
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Fri Jul 13, 2012 11:21 am
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Lyk my ek sal die ou logo kledingstukke vinnig moet bestel voor die nuwe een finaal aanvaar word.Pieter Willem Vorster wrote: Maar dit wil voorkom asof hierdie bespiegelinge 'n nuttelose oefening is - die goed is dan al reeds gemaak.
Groetnis
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Sulke kommentaar is redelik subjektief en is die woorde "beauty is/lies in the eye of the beholder" meer van pas hier.Pieter Willem Vorster wrote:Sou graag wou verneem wat die kommentaar van grafiese kunstenaar sou wees op die twee ontwerpe.
My geringe kennis van die estetiese sê die oue is artisties beter as die nuwe - synde dat dit 'n baster-ding is, pas die meer realistiese nuwe ontwerp nie so mooi in nie. Die meer abstrakte pas meer by die ewe vreemde naam, "jaracal".
Maar dit wil voorkom asof hierdie bespiegelinge 'n nuttelose oefening is - die goed is dan al reeds gemaak.
TOV die voorbeelde, dit is slegs voorbeelde en is daar nog geen formele bestelling geneem of deurgestuur nie. Daar is 'n tydperk gegee wat veranderings aangebring kan word so ek sal enige positiewe bydrae waardeer.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Eerste voorstel:
Gebruik asb ander hemde as die Predator hemde. Die goed is vreeslik grof en skuur nogal n man onder die arms en op die tepels.
Bakkie skieters is natuurlik welkom om die Predator hemde te gebruik siende dat stap en gemaklike klere nie vir hulle nodig is nie..

Goed, beter, 6millimeter!
- Herman Huyser
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Nuwe logo is mooi. Sal verseker van die atrikels met die log op bestel.
Work To Hunt, Hunt To Live
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
I like, I like!jaracal wrote:Net so 'n bietjie meer inligting:
Waldo het ongeveer 5-6maande gelede vir my 'n voorbeeld van sy ontwerp van die JARACAL (samevoeging) gestuur. Dit was en is vir my 'n baie treffende ontwerp.
8 Desember 2013 sal die forum sy 5de verjaarsdag vier. Ek het dit goed gedink om 'n nuwe logo daar te stel en ook 'n reeks items met die jaracal logo beskikbaar te stel vir die lede.
Op die stadium is meer ouens ten gunste van die nuwe logo as wat daar teen is. Dit kom daarop neer dat 36% van die lede nie tevrede is met die logo nie of te wel 1044 lede terwyl 1856 lede tevrede behoort te wees as die syfers deurgetrek word na die aantal lede van die forum.
Die idee is om meer van 'n 3D logo daar te stel teenoor die ou logo. Die ou logo is vir my baie spesiaal en is daar baie sentiment aan gekoppel. Daar is egter een konstante en dit is dat daar verandering sal wees.
Indien daar klein aspekte van die nuwe voorgestelde logo is wat volgens julle mening verander moet word sal ek insette waardeer - soos bv die jakkals neus moet langer, die ore van albei/een moet korter/langer/dunner/dikker ens. Indien enige persoon dit wil waag om die sketse aan te pas per klein aspekte is hy/sy ook welkom. Julle kan enige voorstelle na my stuur by hein@jaracal.com.
Die sper datum is nou Vrydag 15 November om ons toe te laat om die veranderings aan te bring indien nodig, so ook indien daar weer 'n stemming gehou moet word.
Aangeheg 'n paar voorbeelde van kledingstukke geborduur met die nuwe logo: Groete
Heinrich
Ek sal graag bestel :-)
Too many to mention ;-)
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Ek gaan sommer n paar van daai Two Tone jag hemde bestel en het al klaar plek gemaak vir n paar pette

vlakvark en bosvark Bvk
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Geno wrote:Eerste voorstel:
Gebruik asb ander hemde as die Predator hemde. Die goed is vreeslik grof en skuur nogal n man onder die arms en op die tepels.
Bakkie skieters is natuurlik welkom om die Predator hemde te gebruik siende dat stap en gemaklike klere nie vir hulle nodig is nie..
Ek hou weer baie van die hemde. Ek het laasjaar vir my 2 Jaracal hemde en 3 van my besigheid se hemde laat maak by Petrie. Ek dra ten minste 5 dae van die week die hemde. Ek doen ingeboude kaste met die hemp aan, lewer plantjies af met die hemp aan, ploeg en plant met die hemp aan, kuier met die hemp aan, en belangrikste jag met die hemp aan.
Probeer gerus bietjie "stay-soft"
Groete
Douw
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Petrie het gewoonlik nie daardie uitwerking op n man se tepels nie>>>
- Martin82
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Nov 02, 2012 1:10 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
The old logo looks like that guy from the Goonies
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Ons kan verseker so tipe hemp ook deel maak van die reeks, geen probleem.Katefbessie wrote:Ek los die besluit oor die logo liewers aan die manne wat al jare deel is van die forum... maar wil 'n voorstel maak vir 'n Jaracal hemp - Wat van 'n Breathable ligte hemp met 'n vent op die rug.. Die tipe hemde indenties aan die visvang hemde van Columbia en K-Way..?
Goed soos lisensie skyf plakkers, "bumper stickers" ens. sal ook deel uitmaak van die reeks produkte.