Die Forster is my beste gadget!Johan Nel wrote:Muismaree,
Ek is bly om te sien jy het vir jou 'n ordentlike pers ook aangeskaf.
"Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
- muismaree
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Tue May 29, 2012 2:34 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
- muismaree
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Tue May 29, 2012 2:34 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Hier is nog een van my gadgets wat ge-overengineer is. Ek het iewers gelees van om 'n jack te gebruik vir 'n skietrus. Die basis is gemaak van 2 stukke channel wat aanmekaar gesweis is. Die jack bout vas met 'n skaarbout op die channel. Die voorste rus is ook van channel gemaak met sponsmatras aan die binnekant vasgeplak. Dit het 'n moer onderaan vasgesweis, dit trek vas op die jack met 'n ander bout en moer. Die agterste sakkie lê los op die channel, mens kan die skuif soos jy wil. Die hele storie sonder die sakkie weeg 12kg, dit skuif dus nie rond op die skiettafel nie. Die jack kan ek nog afhaal en vir ander goed gebruik, die rus is so stewig ek kan dit seker as basis vir die jack gebruik as ek iets moet oplig!
Jammer vir die swak foto, dis sommer met 'n ipad geneem.
Jammer vir die swak foto, dis sommer met 'n ipad geneem.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Ek is bly iemand het so iets al gedoen. Dit lyk dan nie of die skop die afstandmeter sal be-invloed nie.Eugene wrote:Die oom in Klerksdorp wat KD's bou, het 'n gewone stuk hoekyster aan sy 270 se kolf vasgebout en sy rangefnder weer daarop vasgebout. Hy jag van die bakkie af in Namibie en sê hy kan nou aanlê, vinnig range en dan net deur teleskoop kyk en skiet....
Lyk besonder rof en ek sal dit nie doen nie, maar hy beweer dit werk...
Ek sal maar nog ernstig dink aan die saak, maar miskien het iemand al iets gebou wat kopieer kan word.
Groete
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Hier is my beskeie weergawe van 'n plan
Met min geld het ek 'n tuisgemaakte "powder trickler" gemaak. Het die idee op Youtube gekry en my gesukkel met die afmeet van kruit op die balkieskaal was op 'n einde...
http://i936.photobucket.com/albums/ad20 ... ickler.jpg[/image]
Al wat jy nodig het is 'n deurskynende plastiek speseryhouertjie en 'n dun metaalpypie. Die pypie loop teen 'n effe skuins hoek na onder deur die houer en sy agterkant is toe.
Myne het presies R8.00 gekos om te maak en hy werk perfek
Hein M

- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Oom PW en die ander manne met die slim planne......
Sonder om nou 'n case prep center te gaan koop, hoe verander ek my Lyman primer pocket uniformer om met 'n boor te werk?
Ek het hierdie een....
http://www.lymanproducts.com/lyman/case ... former.php
Na 150 doppe se primer pockets is my vingers vir niks goed nou nie!! Ek weet nie of as ek die ding uit die houthandvatsel haal of ek hom gemaak gaan pas op die klein herlaaibare boor nie. Myne het nie 'n chuck nie - sy fittings skuif net op.

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Bêre daai tool,sny vir jou 5 of 6 mm staal kabel,sit in boor...werk soos 'n bom..madako wrote:Oom PW en die ander manne met die slim planne......
Sonder om nou 'n case prep center te gaan koop, hoe verander ek my Lyman primer pocket uniformer om met 'n boor te werk?
Ek het hierdie een....
http://www.lymanproducts.com/lyman/case ... former.php
Na 150 doppe se primer pockets is my vingers vir niks goed nou nie!! Ek weet nie of as ek die ding uit die houthandvatsel haal of ek hom gemaak gaan pas op die klein herlaaibare boor nie. Myne het nie 'n chuck nie - sy fittings skuif net op.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Cobus
Die "primer pocket uniformer" en die kabeltjie doen nie dieselfde werk nie. Die eersgenoemde sny jou primer pocket mooi haaks en almal ewe diep. Daarna stem ek saam dat jy die kabeltjie gebruik om die "pocket" skoon te maak en die "carbon" te verwyder.

PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Madako
Ek het nog nooit nodig gehad om te sny aan "primer pockets" nie. Ek maak altyd net die goed skoon. Daarvoor gebruik ek daai "tooltjie" op die foto, sit hom in 'n boor en draai 'n lappie om die dunner punt (wat eintlik bedoel is vir die klein primer pockets). 'n Nat lappie werk lekker en die primer pocket is silwer skoon.
Cobus
Ek sal graag meer wil hoor van doie kabel. Hoe lyk hy? Waar kry mens dit?
Groetnis
Ek het nog nooit nodig gehad om te sny aan "primer pockets" nie. Ek maak altyd net die goed skoon. Daarvoor gebruik ek daai "tooltjie" op die foto, sit hom in 'n boor en draai 'n lappie om die dunner punt (wat eintlik bedoel is vir die klein primer pockets). 'n Nat lappie werk lekker en die primer pocket is silwer skoon.
Cobus
Ek sal graag meer wil hoor van doie kabel. Hoe lyk hy? Waar kry mens dit?
Groetnis
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Nie 'n gadget nie, maar ek het hierdie week iets van veel waarde geleer.
Ek het 'n Bushnell 800m rangefinder vervang met 'n 1600m Leica omdat ek nie ver kon meet nie. Die duur Leica was ook 'n teleurstelling, mens kan nie die ding stil genoeg hou nie. Ek kon nie springbokke op 300m meet nie.
Nou met die regte metode, meet ek toe springbokke op meer as 700m met die Leica, sommer maklik.
Die groot geheim is begin naby en hou die knoppie in. Gaan dan geleidelik verder en verder en hou die knoppie in.
Dis al, en dit werk soos 'n droom.
Dis verstommend dat ek dit nog nerens gelees het nie. 'n Vriend het my dit geleer, en hy het dit van sy swaer gekry. Ek dink nie dis algemene kennis nie, en definitief word dit nie so beskryf in die boekie nie.
Probeer gerus, ek wil nie beweer alle afstandmeters kan dit doen nie.
Groete
Johan Smit

Madako, ja, ek wil nie die post in iets anders verander as net boere planne nie, en wil geensins stry of argumenteer nie .....jy is 100% reg in jou beskrywing van die tools.... maar die dag as my groepe beter is met die primer pocket uniformer, sal ek hom weer gebruik....ek het hom al gebruik, getoets en weggebêre ook....
Die draad idee is maar net gewone 6mm staal kabel,,,die ou garage deure het aan hulle gehang, kan dit nog by mica ook koop as ek reg onthou, annersens enige kabel winkel wat clutch kabels ens maak.
Draai styf toe met insulation tape, sny af met grinder(dun lem), hou hom so 20mm lank, haal tape af en druk in boor...wees versigtig om boor nie links om te spin as kabel nie in die doppie pocket is nie,...hy kan ontrafel..
Jy kan hom oor en oor gebruik...(as hy bietjie uitrafel werk hy eintlik beter)...of vir elke herlaai/skoonmaak sessie 'n nuwe een sny uit die 1/2 meter wat jy oorspronklik loop koop het vir R5 of iets.
Anner triek natuurlik is on draadborsel te koop, staal hare af te sidecut en in 'n 223 doppie of iets te sit met epoxy en dan het jy ook so mooi pocket cleaner wat met hand werk.
Cheers
Die draad idee is maar net gewone 6mm staal kabel,,,die ou garage deure het aan hulle gehang, kan dit nog by mica ook koop as ek reg onthou, annersens enige kabel winkel wat clutch kabels ens maak.
Draai styf toe met insulation tape, sny af met grinder(dun lem), hou hom so 20mm lank, haal tape af en druk in boor...wees versigtig om boor nie links om te spin as kabel nie in die doppie pocket is nie,...hy kan ontrafel..
Jy kan hom oor en oor gebruik...(as hy bietjie uitrafel werk hy eintlik beter)...of vir elke herlaai/skoonmaak sessie 'n nuwe een sny uit die 1/2 meter wat jy oorspronklik loop koop het vir R5 of iets.
Anner triek natuurlik is on draadborsel te koop, staal hare af te sidecut en in 'n 223 doppie of iets te sit met epoxy en dan het jy ook so mooi pocket cleaner wat met hand werk.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Wlm baie dankie vir hierdie tip, ek het vir my ook van hulle gekry en dit werk baie goed!wlm wrote:Die wat bloedskenk kan die plastiek-"trays" waarin die proefbuisies verpak word vir die personeel vra. Dit maak 'n lekker houer om jou patroondoppe in te sit wanneer jy herlaai.
Jake1
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Puik idee
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Ek hou hierdie onderwerp baie noukeurig dop en vind dit baie interessant, en het al baie van die goed dan gaan self maak ook.
Waarvan ek hou is as die ouens dan fotos van hulle gadgets opsit, dit maak dit net soveel makliker om te verstaan, wens meer ouens wil fotos bysit (vir ons dom ouens......)
jake1
Waarvan ek hou is as die ouens dan fotos van hulle gadgets opsit, dit maak dit net soveel makliker om te verstaan, wens meer ouens wil fotos bysit (vir ons dom ouens......)
jake1
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Ag nee man! Julle slim manne help nie!! LOL!
Ek HET die tool - ek WIL my doppe se primer pockets eenvormig maak (nie net skoon maak nie Cobus en oom PW - net maar ek wat anal is) en soek raad met hierdie spesifieke tool. Het gehoop een van julle het al die probleem opgelos.
Ek HET die tool - ek WIL my doppe se primer pockets eenvormig maak (nie net skoon maak nie Cobus en oom PW - net maar ek wat anal is) en soek raad met hierdie spesifieke tool. Het gehoop een van julle het al die probleem opgelos.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
M...madako wrote:Ag nee man! Julle slim manne help nie!! LOL!
Ek HET die tool - ek WIL my doppe se primer pockets eenvormig maak (nie net skoon maak nie Cobus en oom PW - net maar ek wat anal is) en soek raad met hierdie spesifieke tool. Het gehoop een van julle het al die probleem opgelos.
As ek daai prentjie van jou tool kyk, lyk dit asof daar so grubscrew is wat die sny tooltjie vashou voor...Ek sou (as dit kon natuurlik), daar los maak, em daai sny tooltjie in batteryboor sit.
Die probleem dan lyk te wees of die chuck wat draai, jou dop agter sal krap en seermaak, as jy die chuck as "diepte" meter gebruik...dan sal ek net waster los laat lê en die snytooltjie vlakker in die chuck sit en dit nogsteeds as diepte meter gebruik.
Hoop my verduideliking maak sin.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Jammer Madaku, ou vriend, ek het nie so 'n tool nie - het nog nooit so 'n ding gebruik of nodig gehad nie.
Het iemand jou gedreig sodat jy so 'n ding moes koop?
Vra daardie ou hoe jy hom moet gebruik.
Groetnis
Het iemand jou gedreig sodat jy so 'n ding moes koop?
Vra daardie ou hoe jy hom moet gebruik.
Groetnis
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Madako, as jy bereid is om die handvatsel van die tool op te offer, kan jy as volg te werk gaan; verwyder die silwerkleurige metaalband wat die houthandvatsel aan die hef van die metaalsnyer heg. Probeer dan die handvatsel uittrek. Jy moet dan met die metaal hef gedeelte sit wat in die handvatsel was. Afhangend van die lengte en vorm van die hef, kan jy dit dalk direk in 'n boorkaak insit en so gebruik. Ek sal glad nie met die 'grubscrew' waarna Cobus verwys peuter nie. Die snylemme is presies die regte diepte gestel soos wat hy moet wees. Jou keuse...
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
madako wrote:Oom PW en die ander manne met die slim planne......
Sonder om nou 'n case prep center te gaan koop, hoe verander ek my Lyman primer pocket uniformer om met 'n boor te werk?
Ek het hierdie een....
http://www.lymanproducts.com/lyman/case ... former.php
Na 150 doppe se primer pockets is my vingers vir niks goed nou nie!! Ek weet nie of as ek die ding uit die houthandvatsel haal of ek hom gemaak gaan pas op die klein herlaaibare boor nie. Myne het nie 'n chuck nie - sy fittings skuif net op.
Ek het die nuwe weergawe van die tool dit kom nou uit met 'n plastiek handle. In die handle is 'n brass threaded insert. Hierin skroef die uniforming tool in die handle in. Dalk kan daar 'n plan gemaak word om die voorstuk in 'n pasgemaakte assie kan inskroef en dit dan in jou boor in te sit.
Jannie Welman
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Ek gebruik ook die draad borsel om die ontsteker gat skoon te maak, maar so elke derde keer gebruik ek die "uniformer" en is elke keer verbaas om te sien hoeveel koper uitkom.
Kyk of die "tool-tjie" nie ook uit die hefboom skroef nie.
Kyk of die "tool-tjie" nie ook uit die hefboom skroef nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Madako. Hy skroef los uit die hefboom dan kan jy mom in jou boor se chuck sit.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Louis Louw
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Mon Jul 25, 2011 5:16 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Sal een van die stelle die joppie doen?
http://www.lymanproducts.com/lyman/case ... ol-kit.php
http://www.lymanproducts.com/lyman/case ... cc-kit.php
http://www.lymanproducts.com/lyman/case ... ol-kit.php
http://www.lymanproducts.com/lyman/case ... cc-kit.php
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Louis, daai "magaftertjie" sal mooi loop, maar ek sien jy is nog kort met ons.
Op die draad post net die suinigste van die suiniges soos ek en Jannie.
Oom Pieter sal ook bloed uit 'n klip tap.
Ek spot sommer, ek en JTM en manne soos Long Wolf is net erg prakties en hou van krap en karring. Dis net Oom Pieter wat suinig is.
Ja ek weet Oom Pieter: " My m0&r'"
Groetnis.
Op die draad post net die suinigste van die suiniges soos ek en Jannie.
Ek spot sommer, ek en JTM en manne soos Long Wolf is net erg prakties en hou van krap en karring. Dis net Oom Pieter wat suinig is.
Ja ek weet Oom Pieter: " My m0&r'"
Groetnis.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Louis Louw
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Mon Jul 25, 2011 5:16 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Nee, het die ding ook al so gesien 
Ook maar 'n armgat en erg prakties. Net te onnossel om fotos te neem en te pos, maar loer self die draad met steeloogies
Ook maar 'n armgat en erg prakties. Net te onnossel om fotos te neem en te pos, maar loer self die draad met steeloogies
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
andre007 wrote:Madako. Hy skroef los uit die hefboom dan kan jy mom in jou boor se chuck sit.
Thanks André - as hy uitskroef kan mens wel 'n plan maak. Sal hom bietjie beloer.
Oom PW - jy klink nou soos die manne wat nog nooit gekwes het nie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!