Page 5 of 5
Re: Herlaai data 243 Winchester
Posted: Thu Apr 24, 2014 3:14 pm
by katjak
Het gou bietjie vandag deur die 243 topics gegaan, maar nerens praat iemand van n 1-12 twist nie. Is daar iemand wat met 1-12 twist skiet? Wat se gewig punte en kruit sal julle aanbeveel vir die spesifieke twist en wat se spoed kan mens verwag op n 25" loop. dankie. Katjak
Re: Herlaai data 243 Winchester
Posted: Thu Apr 24, 2014 4:00 pm
by tripodmvr
Is jy doodseker oor die groefdraai? Het jy dit self gemeet? So loop sal 80gr en onder goed stabiliseer, maar swaarder gaan 'n gesukkel afgee.
Re: Herlaai data 243 Winchester
Posted: Wed May 14, 2014 5:37 pm
by Louis Kriel
Kan een vd 243 manne my asb help met n begin lading en maks lading vir 80gr pmp (bruin boks) en S355. Primer is Winchester WLRM.