Page 5 of 5

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Fri Mar 08, 2013 7:29 pm
by Marc
Kry dei error as ek PM will oopmaak ???


General Error

SQL ERROR [ mysql4 ]

Got error 28 from storage engine [1030]

An SQL error occurred while fetching this page. Please contact the Board Administrator if this problem persists.

Please notify the board administrator or webmaster: hein@jaracal.com

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Fri Mar 08, 2013 7:42 pm
by grumpy
Kry dieselfde as Marc.

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Sat Mar 09, 2013 9:03 am
by Christo
Hallo Heinrich,

Ek sien dat soms as ek post die forum my vra om weer in te lock. As ek dit doen dan is daar dubbel posts. Ek kry ook nie die delete knoppie om post weg te vat nie.

Dankie vir jou moeite hier met ons forum. Jy is 'n YSTER.

Groete

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Sat Mar 09, 2013 9:05 am
by Christo
Jammer ek pla nog.

Kan ek iewers 'n verstelling maak dat die "notify when new reply" permanent af is?

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Sat Mar 09, 2013 9:24 am
by Marc
Hoop dis redelik duidelik Christo ???

http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/Board_zps00c84821.png

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Sat Mar 09, 2013 9:50 am
by cassie_calvinia
jaracal, met die nuwe server waarvoor ons betaal. kan 'n ,mens nie maak dat as jy fotos oplaai, jy dit soos op facebook direk van jou rekenaar af kan opsit nie. dit sal net ,makliker wees as om dit eers op web e laai?
ek vra maar net.

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Sat Mar 09, 2013 12:37 pm
by Christo
Marc wrote:Hoop dis redelik duidelik Christo ???

http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/Board_zps00c84821.png

Marc dankie, ek het die notify ding nou gestel gekry.


Cassie, iewers het ek 'n topic gemis, waar en hoe betaal ons?

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Sat Mar 09, 2013 12:54 pm
by vlakvark1
Christo wrote:
Marc wrote:

Cassie, iewers het ek 'n topic gemis, waar en hoe betaal ons?
Lees hierdie topic


http://jaracal.com/viewtopic.php?f=71&t=19440

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Sat Mar 09, 2013 1:06 pm
by Christo
vlakvark1 wrote:
Christo wrote:
Marc wrote:

Cassie, iewers het ek 'n topic gemis, waar en hoe betaal ons?
Lees hierdie topic


http://jaracal.com/viewtopic.php?f=71&t=19440
nou net opgespoor, dankie