OPS Mooihuil Ooskaap
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Ek kon dit darem self regkry om die fotos op te kry
[img width=360 height=480]http://i1110.photobucket.com/albums/h45 ... zeb205.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i1110.photobucket.com/albums/h45 ... zeb203.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i1110.photobucket.com/albums/h45 ... zeb213.jpg[/img]

As ek jou sien gaan jy val
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Dawie watse pasion gap jakke het jy daar by jou
??
Mooi gemaak met daai 4.
Los nou net so paar oor vir ons manne wat kom kuier met die OPS asb

Peet

Work to live, don"t live to work
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Mooi jakkies daai.
groetnis
Johnny
groetnis
Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Daai jakkals het seker nie skaap gevang nie, ek dink hy het net die spene uit gesuig. Nou wil ek weet hoekom het jy hom geskiet. Kon julle nie maar n ooi in sy kamp gegooi het wat lam verloor het nie. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Dawie
Lyk daai jakkals nie soos daai wat by loop se jonger boetie nie
Jy moet praat wat jy nodig. Ons hoor niks nie en daar is baie mense wat my vra wat aangaan.
Frikkie

Cradock
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Blokkie
Nee jong, netnou droog die ooi op en wat dan?!
Mooiloop
Ps. Jy moet weer ietsie vir ou Bool skryf man, die ou ruk nou hanne uit.

Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Julle manne dwing my nou om n 16 weke in DIE PLEK te doen.......hel ek hoop om tenminste een van die "Reserwe inskrywings" te wees
Help intussen soek na n ander vrou asb.........n GOEIE ene want beter gaan ek nie maklik kry nie.
Groetnis

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Ek het n poll begin om n aanduiding te kry van hoeveel spanne of persone wel gaan kom deelneem. As julle so gaaf kan wees om net te kan stem of jy gaan kom of nie.
Hier is die link.
http://jaracal.com/index.php/topic,16907.0.html
Hier is die link.
http://jaracal.com/index.php/topic,16907.0.html
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Dawie
Is die goete met die chopper geskiet , indien julle daardie sterk jakkals ingeroep het kan jy miskien bietjie meer van jou inroep klanke vertel , dit was nog nooit maklik om daardie outjies nader te kry.
Groetnis uit lekker nat Karoo
MEERKAT

- Goose
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Oct 04, 2012 3:35 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
yes yes
hoe lykit Visstok sceme ek moet hie kom join mybie ka ek saam julle na die mooihuil ding toe gaan. wat se honde le da so op i hoop en hoekom is daai 1 se bek so vol bloed het hy iets geeet. is julle nie bang om sy bek so oop te maak nie. kan hy nie byt nie. lyk soos daai dogs wat die boere da by die joint gehad het toe ek da was. sceme ek sal my armytent vat dan kan paar van julle saam my crash
cheers kwaggas

Howzit Kwaggas, kom ons gel biekie!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
MEERKAT wrote: Dawie
Is die goete met die chopper geskiet , indien julle daardie sterk jakkals ingeroep het kan jy miskien bietjie meer van jou inroep klanke vertel , dit was nog nooit maklik om daardie outjies nader te kry.
Groetnis uit lekker nat Karoo
MEERKAT
Daai tandlose een is in geroep.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Meerkat
Daai tandelose reun en sy teef is ingeroep.
Die hele nes het my geantwoord op Mooihuil en ek het nader geskuif nes toe, die naaste wat ek kon kom was so 600 meter van die nes af omrede die nes in n kloof is. Ek het Elsneus een keer deur gespeel en 5 min later Kleinjak distres vir so 15sekondes en toe so 50 minute later toe kom daai 2 daar aan gedraf. Ek het die volgende oggend so teen 8am al vier die kleintjies ook geskiet met kleinvlakhaas +- 80meter wind af van die nes.
Groete Dawie
Daai tandelose reun en sy teef is ingeroep.
Die hele nes het my geantwoord op Mooihuil en ek het nader geskuif nes toe, die naaste wat ek kon kom was so 600 meter van die nes af omrede die nes in n kloof is. Ek het Elsneus een keer deur gespeel en 5 min later Kleinjak distres vir so 15sekondes en toe so 50 minute later toe kom daai 2 daar aan gedraf. Ek het die volgende oggend so teen 8am al vier die kleintjies ook geskiet met kleinvlakhaas +- 80meter wind af van die nes.
Groete Dawie
As ek jou sien gaan jy val
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Goose
Daai is doberman pinchers, hulle raak maar so hier by ons,
groetnis
Johnny
Daai is doberman pinchers, hulle raak maar so hier by ons,
groetnis
Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Lekker goose, my bra, bring daai tent, ons gaan lekker gel!
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
-
Oosie
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Sun Dec 16, 2012 9:28 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Hallo Dawie
Jy kan my ook maar op die lys sit. Ek en Johnnie sal 'n span maak.
Groete
Oosie
Jy kan my ook maar op die lys sit. Ek en Johnnie sal 'n span maak.
Groete
Oosie
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Boet dis reg so sal maar daai getjank vir n rukkie ervaar.
groetnis
Johnny
groetnis
Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Johnny
Ek is bly om te sien jy wys daai broer van jou nou nog waar is die lekker dinge in die lewe , op eie stoom sou hy nie hier uit gekom het nie

Oosie
Ek is bly jy het dit gemaak.
Die inskrywings begin maandag oggend 7 Jan 2013 om 8am
Ek kan vir die manne wel se dat die getal inskrywings heelwat meer gaan wees as die oorspronklike 25 spanne, die boere ondersteun hierdie OPS baie goed.
Groete Dawie
Ek is bly om te sien jy wys daai broer van jou nou nog waar is die lekker dinge in die lewe , op eie stoom sou hy nie hier uit gekom het nie
Oosie
Ek is bly jy het dit gemaak.
Die inskrywings begin maandag oggend 7 Jan 2013 om 8am
Ek kan vir die manne wel se dat die getal inskrywings heelwat meer gaan wees as die oorspronklike 25 spanne, die boere ondersteun hierdie OPS baie goed.
Groete Dawie
As ek jou sien gaan jy val
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Dawie
Klink my hier kom n groote!! Sterkte met die reelings en laat wees asb waar ek kan help.
Groete Alex
Klink my hier kom n groote!! Sterkte met die reelings en laat wees asb waar ek kan help.
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Ek huil nou lang trane. Johan Potgieter (pro hunt) het my gevra om saam te gaan, maar ons luggeweer Nationals is daardie selfde naweek.
Ek sou bitter graag die een wou bywoon. Is daar n kans om hom so bietjie vroeer of later te hou as die maan reg is?
Ek sou bitter graag die een wou bywoon. Is daar n kans om hom so bietjie vroeer of later te hou as die maan reg is?
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Dagse Piet
Die datums is ongelukkig baie beperk, ek het n koshuis gehuur vir die naweek en die vakansie is die koshuis bespreuk vir n onder 13 rugby naweek wat in Cradock gehou word. Daardie Donderdag is ook n pebluke vakansie dag wat die manne baie help met hulle verlof.
Dis ook darem nog so 6 dae voor volmaan en die maan sal so teen 12 uur die nag ondergaan so dis darem nie te sleg nie.
Dis regtig jammer dat jy dit nie gaan maak nie, daai Donderdag oggend gaan n lekker skiet kompetisie wees vir die manne

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Hier gaan ons!Dawie D wrote: Die inskrywings begin maandag oggend 7 Jan 2013 om 8am
1) Tomcat + G-Force Gids - Geno
2) Prohunt + Janjak
3) Jason + SP
Goed, beter, 6millimeter!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Hier gaan ons!
1) Tomcat + G-Force Gids - Geno
2) Prohunt + Janjak
3) Jason + SP
4) Cobus + Peet
1) Tomcat + G-Force Gids - Geno
2) Prohunt + Janjak
3) Jason + SP
4) Cobus + Peet
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)

- Dirkie
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Goed, beter, 6millimeter!
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Neewat, Jagters het vanoggend deposito betaal 20-28 Maart, so ek is uit.