Re: Dagroep stories en vrae
Posted: Thu Oct 21, 2010 7:35 pm
Mac
Dit wil vir my lyk dat die teef elke keer laat middag geskiet kan word(dit is haar gewoonte om gate net voor sononder te besoek) en die reun net makliker in die oggend.
Dit is maar wat ek ondervind het en is nie noodwendig die beste raad nie. Van my begin dae het ek tewe makliker laatmiddag geskiet, die reun is maar 'n ou vir die donker of vroegoggend. Dit is ook elke reggekry sonder om te roep. Die reun benodig so bietjie aanmoediging.
Dankie vir jou inset en sal nog manne se ondervinding wil hoor.