Ek wil graag kommentaar he oor die wapen asb. Ek wil dit koop vir my seuns.
Dit is n Winchester 308, die ou het alles oor gedoen op die wapen. Ek weet nie watse scope het hy op nie maar hy se hy het baie met hom gejag.
Prys tussen 5 en 6000.
Klink die prys reg en hoe goed is die wapen- Winchester???????????????????????????
Winchester 308
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Winchester 308
Grumpy
Model? Toestand?
Meer info oor die geweer kan help.
Hein
Model? Toestand?
Meer info oor die geweer kan help.
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Winchester 308
Verwys hy nie dalk net na die kaliber en nie na die fabrikaat nie? Kry verkieslik foto dat die kenners hom kan identifiseer en hul mening van waarde kan gee.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Winchester 308
Self nog nie die geweer gesien nie maar hy se hy het alles nuut laat doen op hom. Ek weet die nmu kxwk a.ter sy goed.
Hy sal vandag vir my meer info gee en foto
Hy sal vandag vir my meer info gee en foto

