6.5X06
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 6.5X06
suid wes,suid wes wrote: Ek soek bigin en max laading vir die 6.5,06 kalieber op n 100g en 120g punte.AS iemand dalk soo kalieber het en meer kan vir tel,, sal wardeur.
Vertel bietjie meer van die kaliber asb man.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5X06
Gerhard, dit is die 30-06 wat afgek is na 6.5mm.
Dop kapasiteit is baie dieselfde as die 6.5-284 so ladings kan ook na aan mekaar wees. Jy kan ook kyk na die 25-06 vir hulp met ladings op daai ligte koeels. (die .257 en .264 is darem bitter naby aan mekaar en jy behoort die 25 se lading veilig in die 264 te kan skiet)
Ongelukkig het ek nog nie persoonlike ondervinding met die kaliber nie.

-
Jaco Alberts
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Tue Sep 13, 2011 7:07 pm
Re: 6.5X06
Suidwes,
'n vriend van my Johan Meyer, skiet baie jare met 'n 6.5 en hy veral het baie ladings en koeelgewigte getoets.
Hy sal jou met graagte help, sy nommer is 082 657 5513.
groete
Jaco
'n vriend van my Johan Meyer, skiet baie jare met 'n 6.5 en hy veral het baie ladings en koeelgewigte getoets.
Hy sal jou met graagte help, sy nommer is 082 657 5513.
groete
Jaco
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5X06
Laat weet sommer hier as jy iets gekry het. Ek stel nogals belang in die ene.
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: 6.5X06
Hoekom daardie roete gaan as die 25-06 of die 6.5 -284 daar is - doppe, dies ens ens
Wildcat gaan jou baie meer kos as standaard 
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5X06
Marius, verkeie redes.
Ek het bv. 'n aksie waaruit die 6.5-06 beter gaan voer as 'n 6.5-284. Om doppe te vorm druk jy eenvoudig 25-06 doppe deur die 6.5-06 die.
'n 6.5-06 se loop gaan verseker langer hou as 'n 25-06 en ek kan sekerlik aan nog 'n paar ander redes dink
Ek het bv. 'n aksie waaruit die 6.5-06 beter gaan voer as 'n 6.5-284. Om doppe te vorm druk jy eenvoudig 25-06 doppe deur die 6.5-06 die.
'n 6.5-06 se loop gaan verseker langer hou as 'n 25-06 en ek kan sekerlik aan nog 'n paar ander redes dink
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 6.5X06
Ek sien die manne praat met lof van die 6.5-06AI
Dalk die moeite werd om na die AI te kyk...
Dalk die moeite werd om na die AI te kyk...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
Re: 6.5X06
Dankie so ver ouens,
,Ja dit is amper n 25 06,, (As die 25 06 se dop net soo vat na geskiet is het ek nie nodig om te krimp nie kan net punt in druk) Al hoekom ek dit gedoen het is omdat dit n 6.5x55 was,,,en die geweer het my net baie, baie, baie goed behandel. Sy loop was ma net klaar,en om 5000 vir n loop,,,kan n geweer wee koop, soo toe sny ek hom na 57mm. Ma lande nog te ver,dis toe na 06 toe sny,,Ek sal hom oor 2 weeke kry,sal dan ma sien..Kyk almal weet n 25 06 skiet mooi,ma die gewig van pint stop +- op 120g wa nou op tot 160g kan gaan...en die slim ouens se die 6.5x55 se 160g punt het die selfde penetrasie as n 30 06 se 220g,,,,omdat soo n lang punt het,,nou wat gaan hy dan nou doen,, sal laat weet,,dalk ontplof die ding of skop hy my arum af en groepeer glad nie.Ek maak my reg vir die ergste teleurstelling,,ales beeter is dan n boonus.

BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
Re: 6.5X06
Ek het die geweer al n tytjie terug ma nou onlangs ees wee bigin laai.25 06 se doppe werk die besste.Ek het 100g hornady punte mee begin ma wou nie mooi groep nie,soo 47 mm op 100m was die besste 3 skootte,kon nie spoed meet nie ma seeker rontom 3300fps (ek dink), het beste gekry op 54,7g...kruit, 365..het tot 57g gelaai,bloed vinnig ma 60mm gegroepe op 100m.as n klip raakskiet klink soos n bom wat omplof daa voor,,,Het 9 puntte van 129g hornady gehaad en hul toe 385 gelaai,, 53, 53.5, 54 met n 3mm jump(82mm) sommer net laading naby 25 06 se 120g geskat. 53 en 53.5 het 2 langs mekaar en soos gewoonlik een weg,54 het meer na 3 hoek vorm geskiet en was ook in geheel die beeter een..40mm.Ek wil oor naweek 120g sierras probeer met 361/volgins amerikaanse boek is die,die beste kruit op die 120g punt/3000fps +-.
Ek moet se die geweer se terug skop is ligter as 25 06 sin,,ek bang ma die terug skop en kan eerlik waar se nie veel meer as was nie, is meer rontom my 243..
jaco het johan probeer bel ma bly biset,het ma gesms.
As iemand nog info het sal dit op reg wardeer.
Ek moet se die geweer se terug skop is ligter as 25 06 sin,,ek bang ma die terug skop en kan eerlik waar se nie veel meer as was nie, is meer rontom my 243..
jaco het johan probeer bel ma bly biset,het ma gesms.
As iemand nog info het sal dit op reg wardeer.
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
-
Jaco Alberts
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Tue Sep 13, 2011 7:07 pm
Re: 6.5X06
Suid wes,
dis snaaks, ek het nou net wee met Johan gepraat, geen sms ontvang, hy wag in spanning om jou te help !
Sy nr weer : 082 657 5513 Johan Meyer
Groete
Jaco
dis snaaks, ek het nou net wee met Johan gepraat, geen sms ontvang, hy wag in spanning om jou te help !
Sy nr weer : 082 657 5513 Johan Meyer
Groete
Jaco
- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
Re: 6.5X06
Dankie het nou met hom gepraat,se sal ladings vir jou gee sodat jy kan poust,baie dankie.
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
Re: 6.5X06
Wonder of da ouens is wat nie op vakansie is nie? Ek het gisrer wee die 6.5 gaan skiet,ek het n Nosler boek wat my dam n idee gee en ma da begin.Erste het ek Nosler belistck tips geskiet 120g en hul op 54,5 tot 56,5...361 kruit gelaai.3 elk.geen groepe nie,klynste was 56mm.Dink laading seeker te hoog.Toe selfde met Sierra se 120g. Het met 54,5 die besti groep gekry 8,32mm(volgens boek +-2813fps) op 100m en op 55,5.... 25,4mm.Met water kalieber kan ek sy laadings of spoed vergelyk. 270,6,8mm is of 25 06.Volgens die boek(Nosler fifth edition) op H4831 is die min laading 52,5...2588 fps tot 56,5...3000fps.Soos party ouens se bok sien nie hoe vinnig die punt aan kom nie,solank net groep.
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5X06
Het met Quick Load geloer en het die volgende aanvaar :- dopkapasiteit van 68gr water en looplengte van 24dm = 610mm. Daarvolgens is S365 en S385 die beter roep vir die 6,5-06. Jy sal egter 'n chronograaf moet gebruik om jou te kan help, anders gaan jy baie kruit brand voor jy 'n ordentlike lading kry.suid wes wrote: Wonder of da ouens is wat nie op vakansie is nie? Ek het gisrer wee die 6.5 gaan skiet,ek het n Nosler boek wat my dam n idee gee en ma da begin.Erste het ek Nosler belistck tips geskiet 120g en hul op 54,5 tot 56,5...361 kruit gelaai.3 elk.geen groepe nie,klynste was 56mm.Dink laading seeker te hoog.Toe selfde met Sierra se 120g. Het met 54,5 die besti groep gekry 8,32mm(volgens boek +-2813fps) op 100m en op 55,5.... 25,4mm.Met water kalieber kan ek sy laadings of spoed vergelyk. 270,6,8mm is of 25 06.Volgens die boek(Nosler fifth edition) op H4831 is die min laading 52,5...2588 fps tot 56,5...3000fps.Soos party ouens se bok sien nie hoe vinnig die punt aan kom nie,solank net groep.
Meet jou looplengte vanaf kroon tot by slot se voorvlak. Gebruik skoonmaakstok en gee in mm of dm. Weeg 'n gevuurde dop en vul hom dan met water tot gelyk met sy bek. Weeg hom weer en die verskil is jou kamer se watervolume in grein. Die program skakel die gewig oor na volume. Verder is jou TPL = COL van jou patroon nodig soos jy hom herlaai. Nou kan die program 'n beter berekende raai vat oor wat jy kan verwag en ook 'n spoed bereken waar jy die optimum akkuraatheid kan verwag. Daarom die nodigheid van akkurate spoedlesings.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5X06
Maak seker oor die 6.5-06 in Quickload, ek vertrou gladnie daai default waardes vir daai kaliber nie. Kyk eerder na die 6.5-284 as rigting aanwysers totdat al die data in Quickload aangespreek is.
Ladings vir die 25-06 met 120gr koeels behoort veilig te wees met die 6.5-06.
Ladings vir die 25-06 met 120gr koeels behoort veilig te wees met die 6.5-06.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5X06
Jy sal sien ek het geen ladings gegee nie. Ek besef QL is nie die alfa en omega nie, maar dit gee baie goeie riglyne. As mens nie probeer om die hoogste node te jaag nie gee dit genoegsame inligting om veilige ladings voor te stel. Die normale veiligheidsnorme vir herlaai moet voorrang geniet.Arnold wrote: Maak seker oor die 6.5-06 in Quickload, ek vertrou gladnie daai default waardes vir daai kaliber nie. Kyk eerder na die 6.5-284 as rigting aanwysers totdat al die data in Quickload aangespreek is.
Ladings vir die 25-06 met 120gr koeels behoort veilig te wees met die 6.5-06.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5X06
Vergelyk bietjie die dop lengte en kapasiteit met die 25-06 en 270W en dan sal jy verstaan hoekom ek se wat ek se. Dit is spesifiek vir die 6.5-06 as ek nou reg onthou.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5X06
Kry die op forum Long Range Hunting
They are for the most part, the same thing, but the 6.5-06 is a long action number and a 6.5-.284 is a Short action cartridge. Both have almost the same case capacity. A 6.5-.284 is some what limited to bullet length if in a short action, however if loaded in a long action, it doesn't matter.
The 6.5-06 can have issues with bullet length in a long action, but it's a rare thing.
Load data is interchangeable because they are so similar. If you throw a 6.5-06 Ackley Improved or 6.5 Gibbs you have a diffrent story. They are faster.
As far as accuracy is conserned, that depends on the rifle, the reloaders ability and the nut behind the trigger. Some say that a short action is more accurate, but I've seen some really accurate long actions too.
I've been looking too and I settled on the 6.5-06 AI. It looks fun to me. Should be done by mid May at the latest.
Dan
Dan
Dano1
View Public Profile
Send a private message to Dano1
Send email to Dano1
Find all posts by Dano1
Add Dano1 to Your Contacts
#3 02-10-2009, 05:10 AM
maxxlogan
Junior Member Join Date: Feb 2009
Posts: 12
Re: 6.5/284 vs. 6.5/-06
--------------------------------------------------------------------------------
How about the 6.5x55 Swede.......
Just as easy to load...shoots flat enough and can get same accuracy (repeatability) from the round...
I like to avoid the wild cats but some just cant resist....
maxxlogan
View Public Profile
Send a private message to maxxlogan
Find all posts by maxxlogan
Add maxxlogan to Your Contacts
#4 02-10-2009, 05:27 AM
Rimfire
Silver Member Join Date: Jul 2007
Location: Maryland
Posts: 284
Re: 6.5/284 vs. 6.5/-06
--------------------------------------------------------------------------------
Both are long action cartridges. I havre owned a 6.5-284 on a short action and would not do it again. Even with 120 class bullets I had to remove the bolt to remove a live cartridge in a 700 action. Both are great cartridges. The 6.5-284 will be easier to load just buy lapua brass and have at it, no fire forming. All depends on what you want to do.
__________________
"Fast is fine accurate is final"
Rimfire
View Public Profile
Send a private message to Rimfire
Find all posts by Rimfire
Add Rimfire to Your Contacts
#5 02-10-2009, 06:21 AM
spradley19
Junior Member Join Date: Mar 2007
Posts: 8
Re: 6.5/284 vs. 6.5/-06
--------------------------------------------------------------------------------
I guess I should have given a little more information. I am looking for a lighter weight 1000yd rig for hunting deer and smaller game. It will be pretty hard to give up shooting the 300RUM but I am just getting the new gun itch!
spradley19
View Public Profile
Send a private message to spradley19
Find all posts by spradley19
Add spradley19 to Your Contacts
#6 02-18-2009, 05:24 PM
Bart B
Gold Member Join Date: Dec 2005
Posts: 935
Re: 6.5/284 vs. 6.5/-06
--------------------------------------------------------------------------------
Years ago, a couple of folks tried the 6.5-06 for 1000-yard matches. After wearing out a few Hart barrels (about 900 rounds each) they quit.
Accuracy with the '06 case necked down to 26 caliber was no better than the original .30-06. Best they could do for 20 to 25 shot groups at 600 was 5 - 7 inches, about 15 inches at 1000. Couldn't keep muzzle velocity spread low enough. With some newer powders made now, who knows?
These days, the 6.5-.284 is winning long range matches. The way to go, it seems.
Bart B
View Public Profile
Send a private message to Bart B
Find all posts by Bart B
Add Bart B to Your Contacts
#7 02-19-2009, 09:57 AM
puppezed
Junior Member Join Date: Feb 2009
Posts: 20
Re: 6.5/284 vs. 6.5/-06
--------------------------------------------------------------------------------
There are also other good 6.5 calibers like .260 rem and 6.5x47 Lapua.
Take a look at this shootout:
6.5mm Shootout: .260 Remington vs. 6.5x47 Lapua vs. 6.5 Creedmoor

Compare these two in Quickload and see the difference.tripodmvr wrote: They are for the most part, the same thing, but the 6.5-06 is a long action number and a 6.5-.284 is a Short action cartridge. Both have almost the same case capacity.
Load data is interchangeable because they are so similar.
- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
Re: 6.5X06
Dag se,dankie soo fer.My loopis ma kort 21"soos vistaan het van winkel was af gesny van voorige eienaarom in kluis te pas.omdat dit n 6.5x55 was blaas hy my doppe op aan die agter kant soo na 4 keer se gebruik moet ek hul weg gooi,om dat my slot maak swaar toe en as die 25 06 full daie gebruik,luik dit dan soos die 300 mag sin met die ring onder.ek het die heele ding ma bigin net om te kyk of ek nie nog n paar skoote nog uit loop kan kry,,,ma as ek kyk oor algemeen is a'ls ma net nie die moeite werd nie,,,meer kruit meer sukkel met doppe en spoed ma omtrent die selvde..
Ek het 2 doppe geskaal,nr1 dop,,is net een keer geskiet, sonder water is 185,2g met warer is 256,0g
nr 2 ,,is 4keer geskit " " is 201,1g met water is 270,7g
Ek het 2 doppe geskaal,nr1 dop,,is net een keer geskiet, sonder water is 185,2g met warer is 256,0g
nr 2 ,,is 4keer geskit " " is 201,1g met water is 270,7g
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: 6.5X06
Suid Wes,
Ek sien nie hoekom jou doppe swaarder is as jy hulle geskiet het nie, tensy dit doppe van verskillende vervaardigers is en die wand diktes verskil. Die verskil in wand dikte sal dan verklaar hoekom die dop wat 4 keer geskiet is se waterkapasiteit 'n bietjie kleiner as die ander een is.
Om die toets weklik sinvol te maak, sal jy moet begin met 2 (verkieslik meer) doppe wat presies dieselfde gewig het. As ek luister na die ring onder op jou dop, klink dit of jou kamer oversize is, of jou full length die is ondermaat.
Hoe lyk 'n nuwe dop as jy hom full length size?
P
Ek sien nie hoekom jou doppe swaarder is as jy hulle geskiet het nie, tensy dit doppe van verskillende vervaardigers is en die wand diktes verskil. Die verskil in wand dikte sal dan verklaar hoekom die dop wat 4 keer geskiet is se waterkapasiteit 'n bietjie kleiner as die ander een is.
Om die toets weklik sinvol te maak, sal jy moet begin met 2 (verkieslik meer) doppe wat presies dieselfde gewig het. As ek luister na die ring onder op jou dop, klink dit of jou kamer oversize is, of jou full length die is ondermaat.
Hoe lyk 'n nuwe dop as jy hom full length size?
P
- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
Re: 6.5X06
Dag se,het n baie lekker naweek by dam gehaad het 178 karpe gevang tussen 4 ouens.Baboonstalker,, sien ek het mos my 6.5x55 gesny en sy dop agter is is mos ,3mm grooter as die 6.5x 57 wat dan ook die selfde dikkte agter is as meeste doppe ,,en dis hoekom hy my doppe agter opblaas.Ek moet ma volkrimp,,ek het voorheen net genek siz,ma na die 4 de keer maak my slot swaar toe en meer moeilikker oop,en as dan probeer vol krimp,werk dit dan nie meer nie.Die ligter dop was n partizan dop wat eerste keer geskiet was en dop 2 was n pmp wat nou slot swaar laat toemaak.hoop dit antwoord jou vraag.Ek sal nou net met die partizan skiet wat dan die eerste keer in die geweer geskiet word.Ek het te min doppe om n klomp teweeg en hul dan telaai.
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE