Yes manne
Is daar 'n instansie wat geweer en teleskoop finansiering doen?
Dis seker moeilik om te doen met die FICA wet.
groete
Geweer finansiering ?
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Geweer finansiering ?
Johan
Daar is wel mense wat dit doen. Die ouens het altyd in die SA Jagter of Wild&Jag geadverteer. EK sal bietjie hulle name soek vir jou.
Frikkie

Cradock
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Geweer finansiering ?
Dankie Frik, ek kan ook gaan kyk. Mens kan seker 'n persoonlike lening by 'n bank ook uitneem.
Die hoofrede hoekom ek daaraan gedink het: as daar nie so iets is nie, sal dit nie 'n handelaar 'n voordeel bo 'n ander handelaar gee indien hy dit deur 'n bank kan reel nie.
Soos kar koop. Handelaar reel vir jou alles, jy kies wat jy wil h?, handelaar kry sy geld by bank. Die probleem kom seker in as die lisensie afgekeur word en jy moet die bank betaal vir 'n produk wat jy nie gekry het nie.
Dit sal egter help dat die betrokke handelaar duurder produkte kan verkoop, as jy kan afbetaal sal meer ouens Sauer ens. ook koop.
groete
Die hoofrede hoekom ek daaraan gedink het: as daar nie so iets is nie, sal dit nie 'n handelaar 'n voordeel bo 'n ander handelaar gee indien hy dit deur 'n bank kan reel nie.
Soos kar koop. Handelaar reel vir jou alles, jy kies wat jy wil h?, handelaar kry sy geld by bank. Die probleem kom seker in as die lisensie afgekeur word en jy moet die bank betaal vir 'n produk wat jy nie gekry het nie.
Dit sal egter help dat die betrokke handelaar duurder produkte kan verkoop, as jy kan afbetaal sal meer ouens Sauer ens. ook koop.
groete
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Geweer finansiering ?
Ek wou ook byvoeg - dink jy nie dis 'n 'gap' in die mark nie?
Dink as jy gewere op skuld kan koop, of op jou Edgars kaart, of met e-bucks... ek dink daar is 'n moontlike mark.
Dink as jy gewere op skuld kan koop, of op jou Edgars kaart, of met e-bucks... ek dink daar is 'n moontlike mark.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Geweer finansiering ?
Johan
EK kan nie sien hoekom dit nie kan werk nie.Ek dink net mens sal sukkel by die banke self om dit as vuurwapen finansiering te kry. Risiko is te groot en die sekuriteit van n vuurwapen is amper niks.
As n mens n privaat instansie kan kry....

-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Geweer finansiering ?
Die antwoord is maklik, leen die geld by jou vrou!
-
ablm468
Re: Geweer finansiering ?
Johan Jvr
Die probleem is nie die Fica wet nie dit is die National credit act. Om spesifiek geld te leen vir 'n geweer gaan moeilik wees. As 'n bank sou ek dink dat iemand soos 'n Ph wat gereeld Olifante wil jag en vir hom 'n duur Purdey of Holland and Holland wil koop vir sy werk teen R150k of meer dit kan motiveer. Ek dink dit sal moeiliker wees vir 'n individu om 'n wapen te finansier op 'n huurkoop. Banke finansier oor die algemeen nie wapens nie.
Daar is ander maniere om 'n wapen te finansier soos bv 'n begrotingsrekening op 'n kredietkaart of as jy 'n kredietfasilitiet op jou huislening het. Die beste alternatioef bly egter om te spaar en kontant te koop. As jy kontant koop kan jy altyd vra vir afslag.
Ek is seker daat is ander instansies soos hierdie RCS kaarte, wat moontlik daarna sal kyk?
Groetnis