Hallo Manne,
Ons sit met 'n tekort van S365 hierdie kant.
Ek sien hier is S361 en S355 op die rakke.
Wat sal julle aanbeveel as die beste alternatief vir S365 vir 180gr punte (koe?ls)?
Die Somchem data wat ek het wys net tot by 150gr met die S355
Jul hulp sal baie waardeur word.
Kruit vir 30-06?
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Kruit vir 30-06?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Kruit vir 30-06?
S355 werk baie goed met 180 gr punte in 30-06. Begin by 48 gr en beskou 53 gr as maksimum. My maksimum is 54,5 maar ek het 'n pap kombinasie.DWB wrote: Hallo Manne,
Ons sit met 'n tekort van S365 hierdie kant.
Ek sien hier is S361 en S355 op die rakke.
Wat sal julle aanbeveel as die beste alternatief vir S365 vir 180gr punte (koe?ls)?
Die Somchem data wat ek het wys net tot by 150gr met die S355
Jul hulp sal baie waardeur word.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Kruit vir 30-06?
Dankie,
Enige idee vir 168gr?
Enige idee vir 168gr?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Kruit vir 30-06?
Ek gebruik 51gr S341 met 155gr PMP match koeels en kry so ave 2940 f/s uit my ou Musgrave. Ek dink jy kan dieselfde lading vir die 168gr probeer. Om veilig te wees kan jy jou lading so 10 - 15 % verminder.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: Kruit vir 30-06?
hier is n lading wat in my geweer perfek werk, het 4 groeperings van 4 skote elk en almal het 16mm en kleiner groepeer, kleinste was 13mm
30-06 150gr Nosler Accubond
S335 kruit 50.5gr
Norma doppe
CCI Bench Rest primers
TPL: 83mm
My jump op my geweer is 2.27mm
Die spoed wat ons ge-average het op die chrony was 3050 fps
30-06 150gr Nosler Accubond
S335 kruit 50.5gr
Norma doppe
CCI Bench Rest primers
TPL: 83mm
My jump op my geweer is 2.27mm
Die spoed wat ons ge-average het op die chrony was 3050 fps
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2152
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Kruit vir 30-06?
DWB
Van die ladings wat gekwoteer word klink vir my 'n bietjie styf. Ek skiet tans 'n 150gr Accubond voor 49.5gr S355 vir 2750vps. Dis laag ja, maar die .30-06 idle skaars en het nog drie weke gelede 'n gemsbok op 225m met hom geskiet. Met 180gr koe?ls sal ek by 46gr begin en stadig opwerk na so 50 of 51gr toe.
Groetnis
Van die ladings wat gekwoteer word klink vir my 'n bietjie styf. Ek skiet tans 'n 150gr Accubond voor 49.5gr S355 vir 2750vps. Dis laag ja, maar die .30-06 idle skaars en het nog drie weke gelede 'n gemsbok op 225m met hom geskiet. Met 180gr koe?ls sal ek by 46gr begin en stadig opwerk na so 50 of 51gr toe.
Groetnis
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Kruit vir 30-06?
Dis altyd beter om soos Koos aan die veilige kant te wees. Ek het 'n redelike intense studie van S355 gedoen en dis 'n baie stabiele dryfmiddel. Byvoorbeeld: Andre Fouche se maksimum S355 lading in die gewone .303 Br (175gr Rhino) is 47gr! Hy het dit gedoen sonder enige druk tekens in 'n No4 MK1 Lee Enfield! Vir my 30-06 het ek by 51 grein begin en opgewerk na 55gr wat 2800 fps gegee het. Dit was onnodig toe kom ek af na 54.5 wat 2740 fps gee. My vriend kry dieselfde spoed as ek met 2,5 gr minder dryfmiddel, so begin maar laag vir ingeval jy 'n stywe kombinasie het.Koos Barnard wrote: DWB