WAT IS JOU TOP 3 DIPS
- Hoender
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sun Sep 04, 2011 3:21 pm
WAT IS JOU TOP 3 DIPS
WAT IS DIE TOP 3 DIPS?
SUPERCAST FX
SUPERCAST PERDEBY
SUPERCAST DEVILSFORK
SUPERCAST FX
SUPERCAST PERDEBY
SUPERCAST DEVILSFORK
.308 SAKO
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: WAT IS JOU TOP 3 DIPS
Almond
Banjo
Enige Fruity geur of pineapple
Banjo
Enige Fruity geur of pineapple
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: WAT IS JOU TOP 3 DIPS
Manne
So met al die dips waar vang julle die meeste en grootste visse
Beretta
So met al die dips waar vang julle die meeste en grootste visse
Beretta
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: WAT IS JOU TOP 3 DIPS
FX
Perdeby
VATIKAKI
Perdeby
VATIKAKI
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: WAT IS JOU TOP 3 DIPS
Ons vang die lekkerste (meeste, nie noodwendig grootste) by kraaipoort naby Koffiefontein. By daardie dam wil ek amper se mens kan enige iets gebruik en jy sal vang, baie keer net op n lekker kol wat n mens net lekkerder vang.
Het my grootste karp by Krugersdrif net buite Bloem, met uie broodjie gevang, was amper 10 KG, dit die karp op my profile pic.
Mees suksesvolle aas is maar erdwurms, deugie en kerrie broodjie vir my.
Groete
Danie

- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: WAT IS JOU TOP 3 DIPS
My eerste lekker groep visse op perdeby gevang....so as ek moet, dan is dit die ding vir my...
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: WAT IS JOU TOP 3 DIPS
Goeie more almal, top dips, Banjo, FX, Has been, daar is n paar damme wat ek ander dips verkies, maar daai drie bly bo baas!
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Pumba30-06
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Tue Jun 28, 2011 8:50 am
Re: WAT IS JOU TOP 3 DIPS
More Almal
Top 3: Banjo
FX
Quatro
Die drie werk gewoonlik mooi vir my.
Top 3: Banjo
FX
Quatro
Die drie werk gewoonlik mooi vir my.
'Hunting is a bush walk with a purpose"
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: WAT IS JOU TOP 3 DIPS
As ek so kyk hou almal van FX, ek gebruik FX meeste van die tyd as my basis saam ander geure. Ek verkies boldips, hou my hoekaas skoon. Wat verkies julle? Dips of boldips?
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: WAT IS JOU TOP 3 DIPS
Ek is eintlik 'n kunsaas hengelaar. Maar as ek moet papgooi is dit : Caramel, FX en Bunspice
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: WAT IS JOU TOP 3 DIPS
Hoekom Caramel en FX, as altwee dieselfde basis (caramel) is?marno wrote: Caramel, FX en Bunspice
Goed, beter, 6millimeter!
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: WAT IS JOU TOP 3 DIPS
Soos ek gese het ek gooi nie eintlik pap nie so ek ken nie die basisse van die goed nie. Die FX wat ek opsit het florescent in dis hoekom ek dit gebruik. Saam met die caramel.Geno wrote:Hoekom Caramel en FX, as altwee dieselfde basis (caramel) is?marno wrote: Caramel, FX en Bunspice
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Pumba30-06
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Tue Jun 28, 2011 8:50 am
Re: WAT IS JOU TOP 3 DIPS
More Visstok
Ek verkies die hoekke skoon en die bol so bietjie gedip. Ek hou wel van die bleeding flouts wat lekker geur vry laat en mooi loop saam n skoon degie.
Geno
Die Caremel en FX het die selfde basis, maar FX het n baie sterk Vanilla wat saam die Caramel as basis dien. Dit het die selfde basis, maar het n hele ander reuk en dien dan amper soos n dip op sy eie. Ek het al gekry in die vaal rivier hier by ons dat party dae eet die visse FX en niks caramel en ander dae caramel en weer niks FX.