Wat n Bargain
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Wat n Bargain
Die geluk was vandag aan my kant.Het n skietstoel en n lightforce riflemount 170 striker gekoop vir slegs R700.Die lig het nog n sakkie ook waarin n battery is wat jy oor die skouer dra.Die lig plug in by die battery en dan kan jy met die lig op jou geweer loop.Ek soek egter net nog n dimmer.Kan iemand vir my weer se waar om n goeie dimmer te kry.
Groete
Blackie
Groete
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Wat n Bargain
Dis voorwaar 'n bargain
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Wat n Bargain
Blackie
Sit vir ons n pic op van die stoel asb.Dimmer kan jy by Allen kry,bel hom,dan pos hy hom sommer vir jou.
Sit vir ons n pic op van die stoel asb.Dimmer kan jy by Allen kry,bel hom,dan pos hy hom sommer vir jou.
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Wat n Bargain
Middag Boertjie.Sal n foto opsit sodra ek hom so verander het.Wil nog battery bracket opsit met dimmer.As als klaar is ,sit ek foto op.Het jy dalk Allen se nommer vir my.
Groete
Blackie
Groete
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Wat n Bargain
Blackie
Sal ek sal die nommer vir jou soek en hom vir jou PM.
Boertjie
Sal ek sal die nommer vir jou soek en hom vir jou PM.
Boertjie
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Wat n Bargain
Dankie Boertjie.Sal uitkyk vir die post.
Groete
Blackie
Groete
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Wat n Bargain
Blackie
Henk Ellis in Somerset-wes maak baie goeie dimmers! Ek is nog nie een dag spyt oor myne nie. Baie goeie kwaliteit!
Groetnis
Ponkie
Henk Ellis in Somerset-wes maak baie goeie dimmers! Ek is nog nie een dag spyt oor myne nie. Baie goeie kwaliteit!
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Wat n Bargain
Ponkie kan jy dalk vir my n kontaknommer stuur.Is dringend opsoek na n dimmer.Dankie ,
Blackie
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Wat n Bargain
Blackie,
Doen n search vir Henk hier op die forum.
Ek het 2 van sy dimmers.
Sal nie n ander tipe dimmer koop nie.
Doen n search vir Henk hier op die forum.
Ek het 2 van sy dimmers.
Sal nie n ander tipe dimmer koop nie.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Wat n Bargain
Blackie
Henk Ellis
082 3313 132
Hoop jy kom reg!
Ponkie
Henk Ellis
082 3313 132
Hoop jy kom reg!
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Wat n Bargain
Dankie Ponkie.Sal verseker hom kontak en een bestel,
Groete
Blackie
Groete
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Wat n Bargain
Dit is n bargain
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 502
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: Wat n Bargain
Dit is meer as net 'n bargain