4-Horing Skaap of Mouflon jag gesoek
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
4-Horing Skaap of Mouflon jag gesoek
Middag manne,
Ek is opsoek na 'n 4-horing skaap of 'n mouflon ram om in 2012 met die boog te jag. Enige plek in SA....
As iemand het, of weet wie het en wat hulle prys, laat weet my asb.
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: 4-Horing Skaap of Mouflon jag gesoek
Geno
Hier is 'n ou net buite Willowmore, wat met die 4horing skaap boer, maar ek dink nie hulle laat jag nie! Haha! Sal hom met die cruiser bietjie rondjaag dat hy wild raak, dan kan jy hom Julie-maand kom jag! Hahaha!
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 4-Horing Skaap of Mouflon jag gesoek
Ag nee man Ponkie,
Dit het dan alles begin nadat jy so lekker gespog het met die foto oor jou skaapskietery!
[img width=560 height=420]http://a2.sphotos.ak.fbcdn.net/hphotos- ... 3356_n.jpg[/img]
Dit het dan alles begin nadat jy so lekker gespog het met die foto oor jou skaapskietery!
[img width=560 height=420]http://a2.sphotos.ak.fbcdn.net/hphotos- ... 3356_n.jpg[/img]
Goed, beter, 6millimeter!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 4-Horing Skaap of Mouflon jag gesoek
As ek reg onthou is daar n plek na Middelburg se kant toe waar jy hulle kan jag.
Erns iets gesien van R1000 per horing.
Mouflon is meer Noord Kaap toe.
Ek n vriend in Texas waar jy altwee op sy ranch kan gaan jag...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Antonie
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Tue Aug 23, 2011 9:40 am
Re: 4-Horing Skaap of Mouflon jag gesoek
Probeer Abrie Arlow. Hy spesialiseer in uitheemse spesie jag in SA.
Sy nommer is: 082 417 6134.
As jy hom nie op sy sel kan kry nie probeer sy website: http://www.pronkjag.com/
Cheers.

- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: 4-Horing Skaap of Mouflon jag gesoek
Hi Geno,
Probeer vir Petri Snyman, Somerset - Oos(0422430681). Ons het die jaar daar gejag en ek is amper 99% seker daar was fotos in die jaghuis van manne wat al die menere daar gejag het. Baie mooi plaas en Petri is 'n aangename, hulpvaardige ou. Hoop jy kom reg. (Het nie 'n clue watse tipe prys 'n ou na kyk vir die spesies nie?)
Groete,
Petrie.
Probeer vir Petri Snyman, Somerset - Oos(0422430681). Ons het die jaar daar gejag en ek is amper 99% seker daar was fotos in die jaghuis van manne wat al die menere daar gejag het. Baie mooi plaas en Petri is 'n aangename, hulpvaardige ou. Hoop jy kom reg. (Het nie 'n clue watse tipe prys 'n ou na kyk vir die spesies nie?)
Groete,
Petrie.
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: 4-Horing Skaap of Mouflon jag gesoek
Geno
Hahaha! Waar krap jy daai foto uit?? Ek het nou ongelukkig nie meer van daai wilde damara-ramme nie!
Groetnis
Ponkie
Hahaha! Waar krap jy daai foto uit?? Ek het nou ongelukkig nie meer van daai wilde damara-ramme nie!
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: 4-Horing Skaap of Mouflon jag gesoek
Ek het vir 4 horing ooie wat jy nou kan koop dan kan jy hulle volgende jaar sommer daar by jou jag.
Voorstoep jag
Voorstoep jag
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 4-Horing Skaap of Mouflon jag gesoek
hahahahaha thanks Christo! moet ek dan elke dag klappers kiet om hulle, dat hulle lekker wild raak solank?
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 4-Horing Skaap of Mouflon jag gesoek
Christo
As jy het watse prys gaan hulle en het jy nie ramme ook nie. Vra maar net want n maat van my het so ruk terug n paar gesoek weet nie of hy toe reg gekom het nie

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: 4-Horing Skaap of Mouflon jag gesoek
Geno : Klappers sal werk jy moet nou net nie te veel dit doen nie want dan verwag hulle later kos elke keer as hulle klappers hoor en kom hardloop nader.
Ponkie ek sal vir jou uitvind wat die prys is. Hulle het ook lekker sterk lammers by.
Ponkie ek sal vir jou uitvind wat die prys is. Hulle het ook lekker sterk lammers by.
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
-
FE
- Hero Member

- Posts: 566
- Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
Re: 4-Horing Skaap of Mouflon jag gesoek
Geno,
Na al die gespreke tussen jou en vlakvarkie is dit nie 'n bietjie snaakse vraag nie? Of het jy nou al die skape wat byt gemerk?

Born to hunt, but forced to work!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: 4-Horing Skaap of Mouflon jag gesoek
Eugene,
Plek op middelburg is Vidarust, Mouflon kan ek hoor by ou in Heidelberg, mar jy gan skrik as jy sy pryse sien.

.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.

Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
Re: 4-Horing Skaap of Mouflon jag gesoek
Hi,
Jy kan ook vir Jif Van Zyl kontak vir Mouflon jag. 082 562 7333
Groetnis
Jy kan ook vir Jif Van Zyl kontak vir Mouflon jag. 082 562 7333
Groetnis
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: 4-Horing Skaap of Mouflon jag gesoek
Praat met Leon by Magnum Archery in Sasol, hy het een naby Parys gejag so maand of 2 terug.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "

- Mouflon
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Tue Jan 24, 2012 8:50 pm
Re: 4-Horing Skaap of Mouflon jag gesoek
Hi Eugene,
Will net graat die punt van Mouflon jag in detail bespreek. Daar is mouflon en Mouflon amper soos wat mens 'n TATA bakkie met 'n landcruiser wil vergelyk. Huidiglik is on slegs twee suiwer Mouflon teelers in Suid Afrika en sofer as wat ons kan vastel in Afrika. Daaris wel een of twee ander (ni seker wat om hulle te noem "Boere") wat Mouflon jag aanbied maar wel net so half die horing groei het. Vir die leek is dit dus baie opvindend om die 'Mouflon" te jag en ook dan die prys te betaal vir die mount, maar nie die werklike spesie he nie. Ja verseker is Mouflon ni die goedkoopste skaapjag nie maar ek glo dat as jy 'n spesie skiet dat jy die ware Jacob wil skiet. Mouflon is ook laasjaar gerigestreer deur SCI as Mouflon Africa, wat hom in sy eie klass sit en ook nuut is op die spesie lys vir alle trofee jagters.
Ek was 'n damara 4 horing teeler maar het dit met liefde geruil vir Mouflon teel, het steeds baie goeie kontak met die 4 horing boere en kan jou help as jy nog opsoek is.
(Ek bespreek somer al die punte soos in die Topic Summary volg)
Die enigste werklike skaap jag kenner in die Ph bedryf is Abrie Arlow en daar is verseker niemand met sy kennis van damara/merino/Barbary/mouflon jag nie.
Ek wil wou maar net die punte met jou deel en vereker dat as jy die mouflon jag doen dat jy die ware Jacob skiet en nie net 'n dier wat bemark word as een, 'n Man is mos trots op sy trofee's.
Groete,
Jif
082 562 7333

22 Win, 308,357,458,
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 4-Horing Skaap of Mouflon jag gesoek
Jif,
Baie dankie vir die info. Deel bietjie gemiddelde pryse op 4 horings en mouflon asb?
Groete,
Eugene
Baie dankie vir die info. Deel bietjie gemiddelde pryse op 4 horings en mouflon asb?
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Mouflon
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Tue Jan 24, 2012 8:50 pm
Re: 4-Horing Skaap of Mouflon jag gesoek
Eugene,
Vierhorings kan jy kry vanaf R3500 to R5500 dan moet dit werklik mooi ramme wees, jy mag dalk 'n ram kry vir R2500 maar nie seker oor die gehalte nie. Die beste plek om hulle te skiet is in Luckhoff of by dirk van Veda Rust.
Baster Mouslon (Copy) kan jy kry R9k to 10K, maar jy kry wat jy betaal het. die suiwer mouflon kan jy jonger ramme skiet vanaf R18-20k en dan tot R30k vir die ou manne.
Hoop dit help
jif
Vierhorings kan jy kry vanaf R3500 to R5500 dan moet dit werklik mooi ramme wees, jy mag dalk 'n ram kry vir R2500 maar nie seker oor die gehalte nie. Die beste plek om hulle te skiet is in Luckhoff of by dirk van Veda Rust.
Baster Mouslon (Copy) kan jy kry R9k to 10K, maar jy kry wat jy betaal het. die suiwer mouflon kan jy jonger ramme skiet vanaf R18-20k en dan tot R30k vir die ou manne.
Hoop dit help
jif
22 Win, 308,357,458,
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 4-Horing Skaap of Mouflon jag gesoek
Ok, ek dink ons moet die topic verander. Nou is ek slegs opsoek na 'n 4-horing! 
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 4-Horing Skaap of Mouflon jag gesoek
Baie interresante inligting, dankie daarvoor. Wys net n man kan baie betaal vir n goedkoop ding as mens oningelig is.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Mouflon
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Tue Jan 24, 2012 8:50 pm
Re: 4-Horing Skaap of Mouflon jag gesoek
Hi Eugene,
Skakel gerus vir Roelf Grobbelaar :082 774 7623, hy is in die Luckoff distrik net so 100km buite Bloem. Daar jag jy mooi ramme en jy kan op die selfde tyd ook 'n vlakte jag doen by hom. Mooi plaas en wild en skaap.
Hoop dit kan jou help na jou Vier horing droom.