243 of 6xc
- Pauljj
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Mon Sep 26, 2011 9:10 am
243 of 6xc
Dag manne
Ek ek soek bietjie raad by julle ek het onlangs begin met die veld skiet en skiet met 223 savage. Ek weet wind kan 'n groot probleem raak. Is nou opsoek na 'n gepaste geweer vir die veld skiet en sit met keuse om 6xc te bou of 243 watter een beveel nie manne aan en is daar nog kalibers wat ek kan oorweeg.
pauljj

-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: 243 of 6xc
Paul
Die manne sal nou vir jou dalk meer kan vertel as ek. As ek jy was bou ek 'n 243 AI of dalk 'n 6mm BR... Die BR is dodelik akkurate kaliber. Een van my vriende gebruik hom vir springbok jag kompetisies en ook veldskiet.
Groete
Alwyn

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 243 of 6xc
Omdat jy s? jy gaan bou en ook die 6XC noem (met minder beskikbaarheid van doppe) sou ek ook die 243 AI of 6mm Rem AI voorstel. Die keuse sal net afhang van die aksie se lengte wat jy gebruik.
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: 243 of 6xc
Paul,
EK weet nie, maar ek dink nie jy maak n fout met 1 van hulle nie.
Gaan bietjie hierdie link: http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=9
As n man kyk waarmee die top manne geskiet het, lyk die XC soos die ding.
Mooi loop

Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: 243 of 6xc
Paul
Twee van my vriende wat tans in die Sajsv se Top20 le het albei albei hulle 243's na 6xc's verander.
Toe ek hulle vra hoekom? Toe se hulle vir my in gewone taal is 'n 6xc 'n 243 sonder geite!
Alles wat jy by 'n standaard 243 kry wat jou moeilikheid gee soos bv doughnuts is uitgeskakel by die 6xc.
ns. 'n Man wat jou alles van 'n 6xc kan vertel is Jaco Brink, maar hy is nie op hierdie forum nie.
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: 243 of 6xc
Ponks
Hier is 'n paar manne tog op die forum wat die 6XC ken en skiet. Weet en hoor egter dat die 6Super die ene nou is en tog is die 2 baie naby aan mekaar. Die Super vir die langer/swaarder koe?ls.
Die 6Dasher sit hulle glo almal ore aan. Ja, ons kan gesels en gesels en sal elke keer ietsie beter iewers kry en van hoor.
Maar om by die vraag te bly is die 6xc seker beter as die 243, moet tog wees anders was die oefening nutteloos.
Mooiloop

Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 243 of 6xc
Dit lyk na die "beter" 6mm as die regte koeels gebruik word:
A New Bullet Makes a Good Cartridge Even Better
The new 115gr 6mm from DTAC is an outstanding projectile--inherently accurate, easy to tune, and slippery in the wind. While perhaps a bit heavy for the 6BR or even 6BR Improved case, it works perfectly in the 6XC case. This combination--115 grainer in 6XC case--is a proven winner. The new 6mm bullet won both the 2004 NRA High Power Long Range Rifle Championship and across-the-course title. Shooting a Tubb 2000 rifle in the Long Range event, David set a record with the first-ever perfect score of 1450/1450. Is the 6XC for you? Consider these credentials:
1. The 6XC won the NRA High Power Rifle Nat'l Championship the last four years.
2. With the 115gr DTAC, the 6XC is now a viable long-range cartridge with ballistics that rival a 6.5-284 shooting a 142gr SMK at 2950 fps. This means that a Cross-course shooter can now use one rifle and one cartridge for all events.
Het die stukkie van 6mmBR.com geleen.
Hein

Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: 243 of 6xc
Tafjak en Hein
EK wil net iets aanlas by Paul se Post!
Hy kan 'n 6XC koop by iemand wat ons ken wat se gat jeuk, hy het 2x243 en gebruik nie nou die XC nie! Paul moet besluit of hy die geboude XC koop met die voordele van 'n "custom" geweer of hy eerder 'n 243(savage of remington) van die rak af moet koop en hom dan dalk ackley?
Willem
EK wil net iets aanlas by Paul se Post!
Hy kan 'n 6XC koop by iemand wat ons ken wat se gat jeuk, hy het 2x243 en gebruik nie nou die XC nie! Paul moet besluit of hy die geboude XC koop met die voordele van 'n "custom" geweer of hy eerder 'n 243(savage of remington) van die rak af moet koop en hom dan dalk ackley?
Willem
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 243 of 6xc
In daardie geval vat ek die 6XC verseker!!!
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: 243 of 6xc
Arnold
My gevoel ook!!!
Willem
My gevoel ook!!!
Willem
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 243 of 6xc
Arnold
Weet van n XC daar naby julle wat inni mark is, 700 Rem aksie, ge-blueprint, Broughton loop, en tact kolf, McMillan, man soek glo R15K vir die gun, sonder scope, het so 600 skote geskiet, dink nie dis n slegte koop nie. Da is nog klompie doppe ook by.....
Weet ook nog van n nuwe kal wat in wording is, 7X57 dop, ge-ackley, en afgeneck na .25 kal, stoot n 115gr Berger 3350, sal wil gedoen word om hom te klop op n winderigge dag.......
Mooi loop
Francois
NS Soos Taffie se, daar sal altyd n nuwe beter iets wees, bly maar lekker die soeke na die ultimate.....
Weet van n XC daar naby julle wat inni mark is, 700 Rem aksie, ge-blueprint, Broughton loop, en tact kolf, McMillan, man soek glo R15K vir die gun, sonder scope, het so 600 skote geskiet, dink nie dis n slegte koop nie. Da is nog klompie doppe ook by.....
Weet ook nog van n nuwe kal wat in wording is, 7X57 dop, ge-ackley, en afgeneck na .25 kal, stoot n 115gr Berger 3350, sal wil gedoen word om hom te klop op n winderigge dag.......
Mooi loop
Francois
NS Soos Taffie se, daar sal altyd n nuwe beter iets wees, bly maar lekker die soeke na die ultimate.....
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 243 of 6xc
Francois, ek deel maar my opienie met die res 
As ek nou in die mark was vir 'n nuwe roer sou dit nie 'n 6XC wees nie ...
As ek nou in die mark was vir 'n nuwe roer sou dit nie 'n 6XC wees nie ...
- Pauljj
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Mon Sep 26, 2011 9:10 am
Re: 243 of 6xc
Arnold
Wat se kaliber sal jy dan kies as jy in die mark sou wees. Veral om die veld skiet te doen.
Wat se kaliber sal jy dan kies as jy in die mark sou wees. Veral om die veld skiet te doen.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 243 of 6xc
Paul, vir veldskiet sou ek 'n 6mm kies. Die spesifieke 6mm moet 'n 95gr VLD teen so 3450fps kan skiet sonder druk probleme ... nou ja, 'n 6mm Rem AI met so 28" loop sal dit mooi kan doen 
Hierdie is egter my keuse en neem in ag ek het klaar 'n 260 Rem AI wat 'n 108gr Lapua Scenar teen so 3280 fps sal kan skiet. (Ek skiet huidiglik 'n 130gr VLD teen 3000 fps)
Indien ek geen gewere gehad het vir die doel nie en nuut in die ding was (geen/min skiet en herlaai ondervinding) sou ek 'n 243Win van die rak af kies. Aangesien jy die keuse op 'n geboude 6XC het sal ek eerder dit vat. Soos die manne s? is die 6XC blykbaar 'n 243W sonder nonsens
(dit is nou nie die kaliber wat die skut maak nie maar baie van die top skuts skiet ook met die 6XC, so hy kan darem nie te sleg wees nie)
Om 'n geweer te bou is duur. Om doppe te fireform kos geld en om hierdie doppe te herlaai benodig jy dies wat gewoonlik duurder is as 'n standaard die.
Hierdie is egter my keuse en neem in ag ek het klaar 'n 260 Rem AI wat 'n 108gr Lapua Scenar teen so 3280 fps sal kan skiet. (Ek skiet huidiglik 'n 130gr VLD teen 3000 fps)
Indien ek geen gewere gehad het vir die doel nie en nuut in die ding was (geen/min skiet en herlaai ondervinding) sou ek 'n 243Win van die rak af kies. Aangesien jy die keuse op 'n geboude 6XC het sal ek eerder dit vat. Soos die manne s? is die 6XC blykbaar 'n 243W sonder nonsens
Om 'n geweer te bou is duur. Om doppe te fireform kos geld en om hierdie doppe te herlaai benodig jy dies wat gewoonlik duurder is as 'n standaard die.
- Pauljj
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Mon Sep 26, 2011 9:10 am
Re: 243 of 6xc
Arnold,Willem Steenkamp help my met herlaai hy het darem ook goeie kennis oor die saak. Wat die herlaai betref dink ek nie ons gaan probleme he nie hy gee baie raad daar.
Dankie vir die info
Dankie vir die info
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 243 of 6xc
Watse geweer is die 6XC?
Hoor maar by Willem, hy het mos self 'n 243AI wat hy mooi dryf. Ek dink hy het ook baie kennis al opgedoen met sy skiet en geweer bou.
Ek dink 'n 88gr Berger sal mooi loop uit die 6XC

- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: 243 of 6xc
Ek skiet die veldskiete met n .25 06 wat volgens my meeste 6mm's ore aansit in die wind met die 100gr Sierra Match King koeels wat ek skiet teen 3270 ft/sek.
Ek is self in die proses om n 6mm XC te bou, en die enigste rede daarvoor is die recoil. Verstaan my mooi, die recoil is vir my glad nie n probleem nie, en maak my geensins flinch. Die enigste rede is dat ek minder recoil soek om my skote op die gonge te kan sien. Die .25 06 recoil net genoeg dat ek nie my skote kan sien op die gonge, en as die wind waai, wil ek graag my skote sien, om dan die volgende skoot beter te kan afmik vir wind, en afstand. Dit is die enigste voordeel vir my wat die XC my bied oor die .25 06.
Wat al die ander 6mm aanbetref is my mening as volg: Sodra jy na die 95gr en swaarder koeels toe gaan, is recoil weer n probleem, en is ek weer by square one. Die 243 AI brand sy loop se keel te vinnig, asook die 6mm Rem AI. Die XC se dop is juis so ontwerp dat meeste van die aanvanklikke ontbranding in die dop se nek plaasvind, en die direkte vlam bietjie meer weghou van die lands as die ander 6mm's, en dus n langer looplewe het. Ek wil ook nie sukkel met fire forming, en die XC se doppe is beskikbaar van die rak af.
Soos Ponkie ook se, het hy geen van die probleme wat met die standaard 243 geasosieer word. Hierdie veldskiet van ons het redelik ontwikkel en uitgebrei van waar dit begin het, en ouens het al enige iets probeer om n edge te kry. Goeie teleskope gee die grootste voordeel, en daarna n kaliber wat min recoil, en tog die wind redelik hanteer en so plat as moontlik skiet. Die XC is sover die beste een vir die doel.
Meeste van die goeie wind kloppers soos die 6.5 x 284 en die 260's skop net te veel, en daarom vaar hulle nie so goed soos verwag is.
Ek is ook in die proses om iets heeltemal anders te probeer, en dit het te doen met my .22 250 met n nuwe 1/8 twist loop en 70 -75gr Bergers. Gaan kyk maar na sy spec's op jul ballistiese programme en laat weet my wat julle sien.

Last edited by Piet Breedt on Tue Oct 11, 2011 6:12 pm, edited 1 time in total.
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: 243 of 6xc
Klink na iets belowend!Piet Breedt wrote:
Ek is ook in die proses om iets heeltemal anders te probeer, en dit het te doen met my .22 250 met n nuwe 1/8 twist loop en 70 -75gr Bergers. Gaan kyk maar na sy spec's op jul ballistiese programme en laat weet my wat julle sien.
Hiermee se ek nie dat almal wat met 'n 6mm kaliber skiet nie sal kan deurvolg nie, dit le by die skut, maar ek persoonlik sukkel om deur te volg as daar baie recoil is.
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: 243 of 6xc
Oom Piet en Ponkie
Ek het die naweek op die Aliwal skiet(my eerste keer op so n baan) met Pierre Bosch se 22-250 oesgeweer
geskiet. Dit is n savage aksie met n dikloop pacnor en n armteck kolf op. Ek weet hulle is windsensetief
maar m@er daai geweer skiet n bars hou, ek kon op al die gonge my skote sien en het net op die rand
van die gong gevat as die wind bietjie gestoot het selfs op 280m en hulle getref. Pierre het gese dat die
spoed 3750 is, maar weet nie wat die twist of diegrein koeels was nie.
Daai min recoil en deurvolg soos Ponkie s? is darm lekker as jy sien hoe daai gong swaai
Het omtrent heelpad huistoe vir mammie vertel hoe goed en lekker daai geweer skiet,so ek begin solank
haar voorberei vir my nuwe koop
.

243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."

- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: 243 of 6xc
Piet,
Ek weet nie of dit al voorheen bespreek is op die forum nie, maar is 'n KD nie 'n opsie om die mate van recoil te verminder sodat mens steeds die skote op die gonge kan sien nie? Dan behoort mens steeds die 25-06 te kan skiet. Ek het by die KZN ope 'n paar ouens gesien wat wel met KD's skiet. Is daar enige redes of oorwegings waarom die top skuts nie almal met 'n KD skiet nie? (Verskoon maar as dit 'n dom vraag is.)

- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: 243 of 6xc
Biltong
Die enigste nadeel van KD is dat hy mirage veroorsaak op teleskoop sodra warm geskiet raak, wat baie vinnig gebeur na 4 skote
Die enigste nadeel van KD is dat hy mirage veroorsaak op teleskoop sodra warm geskiet raak, wat baie vinnig gebeur na 4 skote
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: 243 of 6xc
MJK,
Ek het ook al gehoor dit veroorsaak 'n effense mirage, maar is dit genoeg om tot misplaaste skote te ly?
Enige kommentaar van iemand met spesifieke ondervinding?