Goeie dag almal,
My GRT opleiding videos is voltooi:
Ek verskaf dit op 'n USB-stokkie @ R690.
OF - Jy kan dit vanaf my Google Drive aflaai @ R590.
Videos slegs in Engels.
Die GRT-program, volledige instruksies, data + teiken foto's, huiswerk ens. is alles ingesluit.
Inhoudsopgawe aangeheg.
Kontak my direk asseblief:
cassie.nienaber@gmail.com
082 412 5344
Groete,
Cassie Nienaber
GRT opleiding videos is beskikbaar
-
Kaspaas
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Sun Aug 04, 2013 8:10 pm
GRT opleiding videos is beskikbaar
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Kaspaas
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Sun Aug 04, 2013 8:10 pm
Re: GRT opleiding videos is beskikbaar
Dankie vir almal se ondersteuning!
Mooi dag.
Mooi dag.

