Watter bakkie tralie geweersak?
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 829
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Watter bakkie tralie geweersak?
Middag almal, watter geweersak wat aan bakkie tralies vasmaak sal julle aanbeveel. Internet is vol opsies en pryse verskil heelwat. Watter produk kan julle aanbeveel. Groete
- tau
- Hero Member

- Posts: 3973
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Watter bakkie tralie geweersak?
Ek soek ook!! Het NXR gekontak maar geen response gekry nie.

Soek een om teen die kant van my ou Cruiser te kan hang.

Soek een om teen die kant van my ou Cruiser te kan hang.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13590
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Watter bakkie tralie geweersak?
Waar koop n mens daai lekker jag stoele?tau wrote: Sun Sep 27, 2026 3:02 pm Ek soek ook!! Het NXR gekontak maar geen response gekry nie.
Soek een om teen die kant van my ou Cruiser te kan hang.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3973
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Watter bakkie tralie geweersak?
Jy pel skenk die tralies en stoele aan jou….. as dit by jou kom besef jy dit pas op ‘n Land Rover en nie Land Cruiser nie.Capt. Yoda wrote:Waar koop n mens daai lekker jag stoele?tau wrote: Sun Sep 27, 2026 3:02 pm Ek soek ook!! Het NXR gekontak maar geen response gekry nie.
Soek een om teen die kant van my ou Cruiser te kan hang.
Dan verander jy alles en maak die skiet rak oor die dak.
Nadat kliente sukses behaal laai jy hulle af en ry na die bure wat my slagwerk doen. Dalk vergeet jy om die sponse en kussings by die plaas te los…. Jy kom dan by die huis 140km later en die fancy sponse is almal weg

.Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2129
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Watter bakkie tralie geweersak?
Geno het op 'n stadium 'n baie lekker sak verkoop. Ek gebruik myne nou nog...Lamtjop wrote: Sun Sep 27, 2026 12:50 pm Middag almal, watter geweersak wat aan bakkie tralies vasmaak sal julle aanbeveel. Internet is vol opsies en pryse verskil heelwat. Watter produk kan julle aanbeveel. Groete