Musgrave 30.06 Santa Barbara aksie.

Any questions regarding Musgrave, the historyand their hunting rifles here/ Enige vrae aangaand die geskiedenis van Musgrave en hulle jaggewere
Post Reply
User avatar
Ferdi Bam
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 358
Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am

Musgrave 30.06 Santa Barbara aksie.

Post by Ferdi Bam »

Hallo Almal,

Is daar enige iemand wat my dalk meer inligting kan gee rondom die ouerige Musgrave met die Santa Barbara aksie. Ek sien dat daar n S voor die reeksnommer is? Jaartal? Ek sien ook dat die geweer nie n korrel of visier op het nie. Verder is die profiel vanaf die knox na loop dieselfde as die Ferlach lope wat Musgrave op plankgewere gehad het. Ek is bewus daarvan dat Musgrave die LP1000 en LP2000 met SB aksies deur wyle dr Lucas Potgieter verkoop is. Daar nie fout met die geweer en skiet baie mooi.

Ek probeer nou 2 fotos laai.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
Post Reply